Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Squirrel - die AWB PRO?!
Squirrel - die AWB PRO?! [boodskap #19403] Vr, 27 November 1998 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Wie is squirrel?
Sy paadjie loop iets in die lyn:
Re: Squirrel - die AWB PRO?! [boodskap #19428 is 'n antwoord op boodskap #19403] Sa, 28 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
hen...  is tans af-lyn  hen...
Boodskappe: 133
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Senior Lid
antie miena skryf:

> As hy 'n Afrikaanssprekende
> is, is hy een van daardie slegte
> Afrikaners wat nie mans genoeg is
> om uit te kom en te sê wat hy wil
> sê nie. Soos Hennerietjie.

hallo antie,

hoe meen antie nou. meen antie ek is soos oom skwirril, of is hy soos
ek. ek spieks maai maaind. my jiffrou en my mineer sê so.

koebaai antie

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Squirrel - die AWB PRO?! [boodskap #19429 is 'n antwoord op boodskap #19403] Sa, 28 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
hen...@my-dejanews.com writes: > antie miena skryf:
>
>> As hy 'n Afrikaanssprekende
>> is, is hy een van daardie slegte
>> Afrikaners wat nie mans genoeg is
>> om uit te kom en te sê wat hy wil
>> sê nie. Soos Hennerietjie.
>
> hallo antie,
>
> hoe meen antie nou. meen antie ek is soos oom skwirril, of is hy soos
> ek. ek spieks maai maaind. my jiffrou en my mineer sê so.

Nee, Hennerietjie, Tante Miena
het haar maar net sleg uitgedruk.
Jy is 'n goeie Afrikaner. Jy teken
jou naam en druk jou eie gedagtes
uit, in Afrikaans, sover dit in jou
mag is. Jy is nie soos Frikkie
Potgieter wat die hele tyd in Engels
sit en babbel op die nuusgroep nie.
En as hy die keer Afrikaans skryf,
is dit ook maar nie te suiwer nie.
Ek wonder hoekom ou Frikkie Potgieter
so baie van die Engelse taal gebruik
maak, wanneer dit een van die dinge
is waarteen hy is? Is dit omdat hy
geld kry van Fred Rundle of selfs van
die neo-Nazis in Noord-Amerika, en dus
moet Engels skryf om aan sy base te wys
dat hy aktief is?

Tant Miena ( wat vir Laf Rassie se suster
'n paar tips kan gee as sy
geinteresseerd is.)
Re: Squirrel - die AWB PRO?! [boodskap #19430 is 'n antwoord op boodskap #19403] Sa, 28 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) writes: >

> Wie is squirrel?
> Sy paadjie loop iets in die lyn:
>
>
> to . The message sender's identity
> is unknown, unlogged, and not replyable.>>>
>
> Ek het al gehoor van anonymous servers waar enigiemand se identiteit
> kan verdwyn en as iets anders en onopspoorbaar kan opduik.
>
> Is daar n manier om meer inligting te kry oor wie squirrel eintlik is?

Ja, ek dink nie die ou is werklik
Engels-sprekend nie. Ek lees al
lankal net die linkerkant van sy
sinne (as ek die moeite doen om
dit te lees), want die ou het
blykbaar nog nie geleer dat mens
nie tien elle lange sinne moet tik
nie. As hy 'n Afrikaanssprekende
is, is hy een van daardie slegte
Afrikaners wat nie mans genoeg is
om uit te kom en te sê wat hy wil
sê nie. Soos Hennerietjie.

Tant Mina
Vorige onderwerp: brief vir oom kaspaas
Volgende onderwerp: Pofadder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 00:38:50 MGT 2024