| (",) [boodskap #186] |
Do., 08 Mei 2003 20:46  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek moet nou gaan slaap.
Ek moet vroeg more oggend ry na John Deere in Nigel toe.
Sal more aand kyk of jy hier was.
groete
-Andries
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: (",) [boodskap #196 is 'n antwoord op boodskap #195] |
Do., 08 Mei 2003 21:16  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
En dankie vir die Aardrykskundige kennis, ek sal ook n kaart op die internet
raadpleeg sodat ek nie te vervelig raak nie.....
"Andries" skryf in boodskap news:b9eh2v$3pa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek moet nou gaan slaap, moet more vér ry. Praat later weer...?
>
> "Raj" wrote in message
> news:3ebac5c2_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>> Ek werk in ekonomiese ontwikkeling en beplanning vir die Londen "boroughs"
>> (munisipaliteite?? of iets soortgelyks).
>>
>> "Andries" wrote in message
>> news:b9egc1$3au$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek werk vir Afgri. Ek verkoop John Deere trekkers en implimente se onderdele
>>> aan die boere.
>>> Wat doen jy daar in London/Londen??
>>>
>>>
>>> "Raj" wrote in message
>>> news:3ebac3c8_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>> Ek het in Natal grootgeword sien, en my aardrykskunde het a diep laag roes.
>>>>
>>>>
>>>> "Raj" wrote in message
>>>> news:3ebac30d_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>> > Ek sal liewer nie vra waar Nigel nouweer is nie:-)
>>>> >
>>>> > "Andries" wrote in message
>>>> > news:b9efmd$2uk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek moet nou gaan slaap.
>>>> > > Ek moet vroeg more oggend ry na John Deere in Nigel toe.
>>>> > > Sal more aand kyk of jy hier was.
>>>> > > groete
>>>> > > -Andries
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: (",) [boodskap #201 is 'n antwoord op boodskap #190] |
Do., 08 Mei 2003 20:56  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek het in Natal grootgeword sien, en my aardrykskunde het a diep laag roes.
"Raj" skryf in boodskap news:3ebac30d_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Ek sal liewer nie vra waar Nigel nouweer is nie:-)
>
> "Andries" wrote in message
> news:b9efmd$2uk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek moet nou gaan slaap.
>> Ek moet vroeg more oggend ry na John Deere in Nigel toe.
>> Sal more aand kyk of jy hier was.
>> groete
>> -Andries
>>
>
|
|
|
|