Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Caprivi
Caprivi [boodskap #19249] Di, 17 November 1998 00:00
Despontin M.  is tans af-lyn  Despontin M.
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die gedagte oor die ou geskiedenis van Caprivi is nogal interessant, maar
vertel ons liewer van die Special Field Force, daardie bende gekamoefleerde
bobbejane van Danger Ashipala, wat nou op jag is deur die Caprivi op soek na
sogenaamde afstigters en verraaiers. Shame, het hulle werklik gedink hulle
gaan vir Muyongo vang? Meeste van hulle moet eers nog leer kaartlees! Of
skryf, bygesê.
Die Woestynrot
Vorige onderwerp: Prestasie: Vebruik van Onvervangbare Hulpbronne?
Volgende onderwerp: nog 'n briefie vir oorle oom kaspaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:56:46 MGT 2024