Re: foto's [boodskap #19199] |
Sun, 15 November 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Thorsten writes:
Dink jy ook dat jou moedertaal
> jou mentaliteit beïnvloed? Die twee Amerikaners het nie meer geantwoord nie, is
> my siening van die dinge so gek,
of was dit net te veel vir hul verstand? :-)
Hoekom verduidelik jy nie jou teorie
op hierdie nuusgroep en sien wat die
lede van die nuusgroep daarvan dink
nie. Begin om te verduidelik hoe jy
dink jou moedertaal jou mentaliteit
beinvloed het? Ek wonder of dit sal
strook met my teorie (ontwikkel hier
in Noord-Amerika) dat 'n mens kan
sien van waar in Europa mense vandaan
kom, hoe hulle te werk gaan om hulle-
self by eerste ontmoeting hier aan die
ander persoon te presenteer.
Gloudina
|
|
|
Re: foto's [boodskap #19200 is 'n antwoord op boodskap #19199] |
Sun, 15 November 1998 00:00 |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 15 Nov 1998 12:49:12 +0100, "Arthur Hagen" wrote:
|mooi woord voor een foto? Hier spreken we nog wel eens van een "kiekje"
|(meneer Kiek was een Leids studentenfotograaf), maar dat woord is 'n beetje
|in onbruik aan het geraken.
|
My pa het ook soms van kiekies gepraat in plaas van fotos. En dan
skyfies ("slides"), wat jy met 'n skyfie projektor moet kyk.
Johan
Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
|
|
|
Re: foto's [boodskap #19201 is 'n antwoord op boodskap #19199] |
Sun, 15 November 1998 00:00 |
Henri-John Kock
Boodskappe: 69 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
@igs.net wrote:
>
> Arthur, die woord "fliek" het 'n effense
> "slang"- kleur in Afrikaans. My ma in haar
> dae sou nooit die woord gebruik het nie. Sy
> het gaan "bioskoop kyk".
Nie meer nie. Dit is heeltemaal aanvaarbaar om te sê dat jy gaan fliek.
Bioskoop is argaies.
> In SA Engels you also
> go to the bioscope vir wat hier in Noord-
> Amerika genoem word going to the movies.
> (Tenminste dis die terminologie wat in my
> ma se dae gebruik is, voordat die kultuur
> totaal verhollywoods is.)
Ek weet nie wat jou laaste sin eintlik sê nie. In SA engels is dit ook
meer algemeen om te praat van "going to the movies".
> Dis vir my interessant om die eerste tekens
> te sien dat daar nou 'n ander invloed in die
> film-industrie begin werk: die konsep van
> "Bollywood." Dit is as gevolg van die geweldige
> volume van films wat gemaak word op die Indiese
> subkontinent, en die kulturele konsepte en
> metodes van presentasie wat daar toegepas word.
> Sommige van die filmdirekteure uit die Indiese
> subkontinent begin nou in Engeland veral werk
> en begin subtiel die filmlandskap verander.
Jy bedoel seker filmregisseurs. Filmdirekteure sal mense aan die hoof
van produksiemaatskappye wees. Blykbaar is die volume films wat in Indië
vervaardig word, selfs meer as die wat uit Hollywood uit kom. Hoe sou jy
sê word die filmlandskap subtiel verander ? Ek kan nie aan enige
filmregisseurs dink wat die oorgang gemaak het wat jy beskryf nie. Kan
jy dalk 'n paar voorbeeld gee ?
>
> Gloudina
>
--
My views do not necessarily represent those of Telkom Sa Ltd
(or any affiliates).
H-J
|
|
|
Re: foto's [boodskap #19202 is 'n antwoord op boodskap #19199] |
Sun, 15 November 1998 00:00 |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina heeft geschreven...
>
> Wat beteken die woord
> "bargoens"?
>
M'n encyclopedie zegt dat 't de taal is die dieven en zwerver onderling
gebruik(t?)en. Het bevat veel Jiddische, Duitse en Franse invloeden. Meer
overdrachtelijk betekent het "koeterwaals", een onverstaanbare taal (ik was
dus niet de enige die -door de eeuwen heen- problemen had met Frans :-)
Groeten,
Arthur
|
|
|
Re: foto's [boodskap #19203 is 'n antwoord op boodskap #19199] |
Sun, 15 November 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Arthur Hagen" writes:
> Misschien spreken jullie wel helemaal niet van "'n foto". Het viel me al op
> dat jullie het woord "fliek" voor film gebruiken,
Arthur, die woord "fliek" het 'n effense
"slang"- kleur in Afrikaans. My ma in haar
dae sou nooit die woord gebruik het nie. Sy
het gaan "bioskoop kyk". In SA Engels you also
go to the bioscope vir wat hier in Noord-
Amerika genoem word going to the movies.
(Tenminste dis die terminologie wat in my
ma se dae gebruik is, voordat die kultuur
totaal verhollywoods is.)
Dis vir my interessant om die eerste tekens
te sien dat daar nou 'n ander invloed in die
film-industrie begin werk: die konsep van
"Bollywood." Dit is as gevolg van die geweldige
volume van films wat gemaak word op die Indiese
subkontinent, en die kulturele konsepte en
metodes van presentasie wat daar toegepas word.
Sommige van die filmdirekteure uit die Indiese
subkontinent begin nou in Engeland veral werk
en begin subtiel die filmlandskap verander.
Gloudina
|
|
|
Re: foto's [boodskap #19204 is 'n antwoord op boodskap #19199] |
Sun, 15 November 1998 00:00 |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina heeft geschreven...
> Arthur, in Afrikaans is die woord "kiekie"
> nog gesond en wel. (Kiekies/kiekietjie)
> Ook as werkwoord: Ek kiek die toneel.
> Of jy neem foto's. Dis nie gewoon om te
> verklaar dat jy foto's "maak" nie.Dit
> klink teveel of jy die foto's in die
> donkerkamer ontwikkel.
>
Prachtig! Dit betekent -neem ik tenminste aan- dat het Afrikaans nog tot
redelijk recent woorden uit het Nederlands heeft geleend.
Van de fotograaf Kiek weet ik niet veel. Ik had eens gehoord dat het woord
"kiekje" (we gebruiken het ook als werkwoord, "kieken") van zijn naam kwam
en in mijn woordenboek werd dat bevestigd. Enig nazoeken op het net leert
mij in ieder geval dat hij van 1884 tot 1897 aan de Rijnsburgersingel in
Leiden heeft gewoond. Mogelijk is hij de Abraham Israël Kiek (geboren in
Gouda op 21 mei 1839) die ik op een andere (Friese) site heb aangetroffen
(die was onder andere fotograaf in Leeuwarden). Meer aanwijzingen vond ik
niet.
Ik meen overigens dat het woord "fiets" een zelfde soort oorsprong heeft.
Het ligt mij bij dat het in dit geval om een meneer Fiets of Viets ging die
importeur of iets dergelijks van rijwielen was, in Apeldoorn geloof ik. Maar
mijn geheugen is niet feilloos en ik kan het nergens terugvinden (ik ben
nogal slecht in bronvermeldingen :-(
Als je zo gaat zoeken kom je overigens een hoop leuke wetenswaardigheden
tegen. We kennen de uitdrukking (als iemand verbaast is) "Wat heb ik nou aan
mijn fiets hangen?!?". Dat heeft kennelijk niets met de bekende tweewieler
te maken, maar komt van het bargoens voor vuist of hand!
Groeten,
Arthur
|
|
|
Re: foto's [boodskap #19205 is 'n antwoord op boodskap #19199] |
Sun, 15 November 1998 00:00 |
Thorsten Müller
Boodskappe: 103 Geregistreer: July 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Arthur Hagen wrote:
> In een diskussie die Thorsten momenteel op een andere nuusgroep voert haalde
> hij het verschil tussen Engels aan Duits aan bij het maken/nemen van foto's;
Oeps! Ek dink die voorbeeld met die foto was die slegste een in my plasing, dit
verras my dat jy dié een interessant gevind het.
Maar wat van die ander dinge wat ek geskryf het? Dink jy ook dat jou moedertaal
jou mentaliteit beïnvloed? Die twee Amerikaners het nie meer geantwoord nie, is
my siening van die dinge so gek, of was dit net te veel vir hul verstand? :-)
Groete,
Thorsten
|
|
|
Re: foto's [boodskap #19206 is 'n antwoord op boodskap #19199] |
Sun, 15 November 1998 00:00 |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina heeft geschreven...
>
> Arthur, die woord "fliek" het 'n effense
> "slang"- kleur in Afrikaans. My ma in haar
> dae sou nooit die woord gebruik het nie. Sy
> het gaan "bioskoop kyk". In SA Engels you also
> go to the bioscope vir wat hier in Noord-
> Amerika genoem word going to the movies.
>
Ik vind het een prachtig woord. Kan het zijn dat het iets met flikkerende
beelden te maken heeft?
> Dis vir my interessant om die eerste tekens
> te sien dat daar nou 'n ander invloed in die
> film-industrie begin werk: die konsep van
> "Bollywood."
Ik ben benieuwd welke tekenen dat precies zijn. Ik heb op de BBC wel eens
gekeken naar die Hindi series (Mahabarrat en dergelijke). Veel kostumes,
veel acteurs, veel overdreven gebaren en veel spectakel. Het deed mij
eigenlijk nog het meest denken aan de spektakelfilms die in Italië en
Hollywood in de jaren 60 werden gemaakt, Ben Hur, El Cid, Spartacus,
Cleopatra etc. Voor mij drukt vooral de voortschrijdende ontwikkeling van
digitale technieken een steeds zwaarder stempel (niet persê negatief) op de
filmindustrie.
Groeten,
Arthur
|
|
|
Re: foto's [boodskap #19207 is 'n antwoord op boodskap #19199] |
Sun, 15 November 1998 00:00 |
Norbert Matheuwezen
Boodskappe: 18 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Arthur Hagen heeft geschreven in bericht ...
> Gloudina heeft geschreven...
>>
>> Wat beteken die woord
>> "bargoens"?
>
> M'n encyclopedie zegt dat 't de taal is die dieven en zwerver onderling
> gebruik(t?)en. Het bevat veel Jiddische, Duitse en Franse invloeden. Meer
> overdrachtelijk betekent het "koeterwaals", een onverstaanbare taal (ik was
> dus niet de enige die -door de eeuwen heen- problemen had met Frans :-)
>
Je vergeet (zelfs) Spaanse invloeden.
Amigo = verkeerde vertaling van Vrunt (een Brusselse gevangenis), door de
Spanjaarden, Spanjolen verkeerd als vriend =ami, amigo verstaan.
Dat van dat Frans blijkt wel te kloppen. Als ik hier de annalen van de
Brusselse, dus Brabantse geschiedenis na ga, blijkt het woord 'bargoens' net
zoals het woord 'bourgoins (boergoinsj, burgons, ...)', één van de oude
Brusselse dialecten, afgeleid te zijn van "Bourgondisch (en français
Bourguignon)". De Brusselse bevolking duidde in beginsel met bargoens de
romaans klinkende soldatentaal van het Bourgondisch leger aan. Het
Koninkrijk, Hertogdom en (vrij) Graafschap Boergondié (Bourgogne,
Franche-Comté) lagen in wat we nu Frankrijk (France) noemen. Door de
uitzichtloze financiële toestand van de massaal gedroste huurlingen uit het
Boergondische leger evolueerde dit soort 'soldatenwaals' inderdaad tot een
dieven en zwerverstaal.
steeds bereid,
Norbert.
|
|
|