Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wapenstilstanddag - wat van die ander kant???
Wapenstilstanddag - wat van die ander kant??? [boodskap #19141] Do, 12 November 1998 00:00 na volgende boodskap
Despontin M.  is tans af-lyn  Despontin M.
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Nadat ek gister nog 'n Nov. 11 beleef het, en weereens die Queen en die
gewone ou boel presidente en premiers moes aanskoue, het ek net een ding
gewonder. Julle sê almal dankie aan die dooies, en die enkele paar
kanonvoer wat dit oorleef het, maar wat van die Duitse soldate wat ook hier
in grafte lê na 'n oorlog wat ek seker van is, hulle nie voor gevra het nie.
Wie sê vir hulle vandag dankie vir hul offer?? Of gaan Europa vandag nog
gebuk onder die bose Duitser sindroom??
Woestynrot
Re: Wapenstilstanddag - wat van die ander kant??? [boodskap #19142 is 'n antwoord op boodskap #19141] Do, 12 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thorsten Müller  is tans af-lyn  Thorsten Müller
Boodskappe: 103
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:

>> Wie sê vir hulle vandag dankie vir hul offer?? Of gaan Europa vandag nog
>> gebuk onder die bose Duitser sindroom??
>> Woestynrot
>
> Volgens 'n nuusberig was die Duitse kanselier vir die eerste keer nie
> teenwoordig by die geleentheid nie - het belangriker dinge gehad om te doen.
>
> Miskien is die Duitsers minder geneig tot voorvaderaanbidding?

Op die oomblik is ek baie besig, daarom het ek min tyd om die nuus te
vervolg. Weet iemand of ten minste die Duitse president Roman Herzog
teenwoordig was? Terwyl die bondskanselier die hoof van die regering is,
is die bondspresident die hoogste man in die staat, en hy neem gewoonlik
die verteenwoordigende opgawes waar (dalk vergelykbaar met die Prime
Minister en die Queen, maar sonder die monargie :-) ).

Tog moet ek erken dat dit pynlik is dat Schröder nie verskyn het nie.
Nou ja, ek het nie vir hom gestem nie... :-)

Groete,

Thorsten
Re: Wapenstilstanddag - wat van die ander kant??? [boodskap #19143 is 'n antwoord op boodskap #19141] Do, 12 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hulsebos A  is tans af-lyn  Hulsebos A
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
Despontin M. wrote:
> Nadat ek gister nog 'n Nov. 11 beleef het, en weereens die Queen en die
> gewone ou boel presidente en premiers moes aanskoue, het ek net een ding
> gewonder. Julle sê almal dankie aan die dooies, en die enkele paar
> kanonvoer wat dit oorleef het, maar wat van die Duitse soldate wat ook hier
> in grafte lê na 'n oorlog wat ek seker van is, hulle nie voor gevra het nie.
> Wie sê vir hulle vandag dankie vir hul offer?? Of gaan Europa vandag nog
> gebuk onder die bose Duitser sindroom??

Dat weet ik niet, misschien wel. Maar was bondskanselier Schroder niet in Belgie
of Frankrijk uitgenodigd voor een herdenking, maar had afgezegd "omdat hij het
te druk had"?. Zo wordt het natuurlijk ook nooit wat.....

> Woestynrot

Arjan H
--
Disclaimer? Whaddayamean, disclaimer? This is 1998!

Arjan Hulsebos -- arj...@cs.vu.nl
For more info (last updated October 22,1998): finger -l arj...@top.cs.vu.nl
Re: Wapenstilstanddag - wat van die ander kant??? [boodskap #19170 is 'n antwoord op boodskap #19141] Vr, 13 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Despontin M. wrote in message ...
> Nadat ek gister nog 'n Nov. 11 beleef het, en weereens die Queen en die
> gewone ou boel presidente en premiers moes aanskoue, het ek net een ding
> gewonder. Julle sê almal dankie aan die dooies, en die enkele paar
> kanonvoer wat dit oorleef het, maar wat van die Duitse soldate wat ook hier
> in grafte lê na 'n oorlog wat ek seker van is, hulle nie voor gevra het nie.
> Wie sê vir hulle vandag dankie vir hul offer?? Of gaan Europa vandag nog
> gebuk onder die bose Duitser sindroom??
> Woestynrot

Volgens 'n nuusberig was die Duitse kanselier vir die eerste keer nie
teenwoordig by die geleentheid nie - het belangriker dinge gehad om te doen.

Miskien is die Duitsers minder geneig tot voorvaderaanbidding?

Groete, Leendert
Re: Wapenstilstanddag - wat van die ander kant??? [boodskap #19171 is 'n antwoord op boodskap #19141] Vr, 13 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Weet iemand of ten minste die Duitse president Roman Herzog
teenwoordig was?

Hy was nie in Ieper nie. Daar was net ons koning en koningin (van die Belge)
en die Britse koningin.
Groete.
Hilda.
Re: Wapenstilstanddag - wat van die ander kant??? [boodskap #19215 is 'n antwoord op boodskap #19141] Ma, 16 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thorsten Müller  is tans af-lyn  Thorsten Müller
Boodskappe: 103
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:

> Woestynrot wrote in message ...
>> Die Duitsers sou nie daar gewees het nie. Hulle probeer hul bes om die
>> verlede te vergeet, en maak asof dit nie gebeur het nie. Waarskynlik ly
>> hulle nog aan hul wiedergutmachtigung sindroom. Die gesneuwelde Duitse
>> soldate mag mos nie herdenk word nie. Die offer wat hulle gebring het hoef
>> nie onthou te word nie.
>
> Volgens koerantberigte hier, is dit vanjaar die eerste keer dat die Duitsers
> afwesig is. Die houding wat jy beskryf moet dus 'n onlangse ontwikkeling
> wees?

Hmmm... dit mag eienaardig klink, maar ek het nou gelees dat Schröder nie na
België gereis het *omdat* hy wil wys dat die huidige gelsag in Duitsland nie
meer verantwoordelik is vir die gebeurtenisse in die eerste wêreldoorlog.

Dit is ook die rede daarvoor waarom hy geen krans by die soldate-grafte in Pole
(Poland?) neergesit het. (Is "neersit" die korrekte woord in hierdie konteks?)

Groete,

Thorsten
Re: Wapenstilstanddag - wat van die ander kant??? [boodskap #19216 is 'n antwoord op boodskap #19141] Ma, 16 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Woestynrot  is tans af-lyn  Woestynrot
Boodskappe: 4
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die Duitsers sou nie daar gewees het nie. Hulle probeer hul bes om die
verlede te vergeet, en maak asof dit nie gebeur het nie. Waarskynlik ly
hulle nog aan hul wiedergutmachtigung sindroom. Die gesneuwelde Duitse
soldate mag mos nie herdenk word nie. Die offer wat hulle gebring het hoef
nie onthou te word nie.
Woestynrot
Gervaas Hellin wrote in message ...
>> Weet iemand of ten minste die Duitse president Roman Herzog
> teenwoordig was?
>
> Hy was nie in Ieper nie. Daar was net ons koning en koningin (van die Belge)
> en die Britse koningin.
> Groete.
> Hilda.
>
Re: Wapenstilstanddag - wat van die ander kant??? [boodskap #19235 is 'n antwoord op boodskap #19141] Di, 17 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Woestynrot wrote in message ...
> Die Duitsers sou nie daar gewees het nie. Hulle probeer hul bes om die
> verlede te vergeet, en maak asof dit nie gebeur het nie. Waarskynlik ly
> hulle nog aan hul wiedergutmachtigung sindroom. Die gesneuwelde Duitse
> soldate mag mos nie herdenk word nie. Die offer wat hulle gebring het hoef
> nie onthou te word nie.

Volgens koerantberigte hier, is dit vanjaar die eerste keer dat die Duitsers
afwesig is. Die houding wat jy beskryf moet dus 'n onlangse ontwikkeling
wees?

Groete, Leendert
Re: Wapenstilstanddag - wat van die ander kant??? [boodskap #19351 is 'n antwoord op boodskap #19141] Wo, 25 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Thorsten Müller wrote in message ...

> Hmmm... dit mag eienaardig klink, maar ek het nou gelees dat Schröder nie na
> België gereis het *omdat* hy wil wys dat die huidige gelsag in Duitsland nie
> meer verantwoordelik is vir die gebeurtenisse in die eerste wêreldoorlog.

Dit klink inderdaad eienaardig.

> Dit is ook die rede daarvoor waarom hy geen krans by die soldate-grafte in Pole
> (Poland?) neergesit het. (Is "neersit" die korrekte woord in hierdie
konteks?)

Op Afrikaans "lê" 'n mens 'n krans - miskien onder die invloed van die
Engels?

Hoenders lê nie kranse nie, maar eiers. Mense kan egter eiers ook lê - iets
waarvoor nuusgroepe by uitstek geskik is.

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: werken in Suid Afrika
Volgende onderwerp: foto's
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 17:16:42 MGT 2024