Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Identiteits krisis! - uitdaging
Identiteits krisis! - uitdaging [boodskap #19069] Ma, 09 November 1998 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dagse

Sien die thread "van bees aan die tannie...".

Ek het 'n hele paar weke hierdie ng gevolg voor my eerste bydrae ("doel van
die nuusgroep") en ek het besluit om minstens te probeer om beleefd te bly.

Ek moet se, Gloudina maak dit baie moelik. Ek sal egter steeds probeer, en
daarom sal ek nie se wat ek dink jy is nie. Ek sal wel se wat jy het en
hoe jy optree. Jy het 'n giftige bek aan jou, en jy tree op soos iemand wat
baie meer oplet na die manier wat jy iets se, eerder as die inhoud
daarvan.

UITDAGING. Is daar iemand wat tog in eenvoudige woorde aan Godina kan
verduidelik dat elke boodskap 'n unieke vingerafdruk het, wat duidelik deur
enigiemand op die groep gesien kan word deur regs te kliek op die boodskap
en dan na die "properties" te kyk.

Om dit nog interesanter te maak - miskien kan iemand aan 'n (nie-tegniese)
manier dink wat twee of meer persone kan bewys op 'n nuusgroep dat hulle nie
dieselfde persoon is nie.

Ek kan nie met totale sekerheid se wie ander is of nie is nie, maar Bees is
'n unieke bydraer tot die groep.

Tot later,

Bees - Alberta Bees

Ruimtevaarder : Planeet aarde &
CEO: Bevryde Eie-denkende Ex-Suidafrikaners (BEES)
Re: Identiteits krisis! - uitdaging [boodskap #19098 is 'n antwoord op boodskap #19069] Di, 10 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 10 Nov 1998 15:58:01 GMT, said the following:
| Ha, ha, ha. Seker Jesse the Mind Ventura.
| Ek sou nie omgee om vir hom Afrikaans
| te leer nie. Of met hom te stoei nie.

Ek bemerk hier so 'n sweempie van
"Gloudina-is-'n-gefrustreerde-Monica-Lewinski".

Wat het jy haar genoem omdat sy sulke begeertes gehad het???
|
| Piggy the Body in Swinnesota
|
I rest my case.....
Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Identiteits krisis! - uitdaging [boodskap #19099 is 'n antwoord op boodskap #19069] Di, 10 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan) writes:

> Ek bemerk hier so 'n sweempie van
> "Gloudina-is-'n-gefrustreerde-Monica-Lewinski".
>
> Wat het jy haar genoem

'n Nimfet. 'n Nimfet is iemand wat kompulsief
agter mans aan hardloop. Nie omdat hulle van
mans hou nie (somtyds wil hulle net wraak neem
op mans vir 'n gebroke gesinsagtergrond, of
omdat hulle deur manlike persone in hulle
kinderdae sielkundige skade berokken is.)Somtyds
is die moeder die moeilikheid. Daar is alle
tekens dat Monica Lewinsky se ma 'n groot
aandadigheid het in haar dogter se optrede.

'n Nimf, Johan, is iemand soos ek, agter wie
mans kompulsief hardloop.

La belle Piggy in Swinnesota (op soek na
aventuras in die sneeu wat ek vir jou
bestel het. Ons gaan dit misloop.)
Re: Identiteits krisis! - uitdaging [boodskap #19100 is 'n antwoord op boodskap #19069] Di, 10 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan) writes:

> |Jy kan natuurlik 'n Sintaktiese ontleed program op iemand pos loop om te
> |kyk wat se signature hy regtig het. Maar dan is dit net beskikbaar as jy
> |'n in het by die FBI :)

Of as jy enigsins 'n bietjie brein in
jou kop het en 'n persoon wat so deur-
sigtig is soos Johan.

> As jy mooi kyk sal jy sien my en NuweSAner se plasings vind plaas van
> twee verskillende rekeninge af, so hy moet ook hier in die Twin Cities
> iewers bly.

Ha, ha, ha. Seker Jesse the Mind Ventura.
Ek sou nie omgee om vir hom Afrikaans
te leer nie. Of met hom te stoei nie.

Piggy the Body in Swinnesota
Re: Identiteits krisis! - uitdaging [boodskap #19101 is 'n antwoord op boodskap #19069] Di, 10 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Nov 1998 09:28:21 +0200, lou said
the following:
|Ek kan hoogstens sien wat die sender se nuusbediener is waarvan hy poss
|soos in joune wat upnetnews02.moswest.msn.net is. Johan en Nu'eSaner pos
|albei van Citilink af maar dit is nie moontlik om te bewys dat hulle
|dieselfde persoon is nie. As jy dan nog 'n email adres van een van die
|vryposleser kry en deur dejanews pos dan raak dit byna onopspoorbaar.
|Daar is ook natuurlik 'n paar nuusbedieners waar jy gratis aan mag
|behoort. Miskien is daar iemand wat meer informasie kan sien?

Ek het Free Agent en die regs kliek werk nie (nie 'n property option
nie.) Maar onder die Message Menu kan mens vra vir Show All Header
Fields en dan daar in die Message ID veld sien watter nuusbediener
gebruik word.
|
|Jy kan natuurlik 'n Sintaktiese ontleed program op iemand pos loop om te
|kyk wat se signature hy regtig het. Maar dan is dit net beskikbaar as jy
|'n in het by die FBI :)
Bietjie kennis is gevaarlike kennis - soos Gloudina aan ons bewys het
toe sy probeer "taal analiseer het" om vas te stel wie nou almal
kwansuis my aliasse sou wees!

As jy mooi kyk sal jy sien my en NuweSAner se plasings vind plaas van
twee verskillende rekeninge af, so hy moet ook hier in die Twin Cities
iewers bly.

Nou net goeie en slagte nuus vir Gloudina: Eers die goeie nuus - ek
het 'n alias gehad, jy het reg geraai. Die slegte nuus - jy het nooit
geraai dat die alias ek was nie. Jy het nou onlangs baie ander name
genoem, maar nooit die regte een nie. Sorry!
Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Identiteits krisis! - uitdaging [boodskap #19102 is 'n antwoord op boodskap #19069] Di, 10 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Bees wrote:
>
> Dagse
>
> Sien die thread "van bees aan die tannie...".
>
> Ek het 'n hele paar weke hierdie ng gevolg voor my eerste bydrae ("doel van
> die nuusgroep") en ek het besluit om minstens te probeer om beleefd te bly.
>
> Ek moet se, Gloudina maak dit baie moelik. Ek sal egter steeds probeer, en
> daarom sal ek nie se wat ek dink jy is nie. Ek sal wel se wat jy het en
> hoe jy optree. Jy het 'n giftige bek aan jou, en jy tree op soos iemand wat
> baie meer oplet na die manier wat jy iets se, eerder as die inhoud
> daarvan.
>
> UITDAGING. Is daar iemand wat tog in eenvoudige woorde aan Godina kan
> verduidelik dat elke boodskap 'n unieke vingerafdruk het, wat duidelik deur
> enigiemand op die groep gesien kan word deur regs te kliek op die boodskap
> en dan na die "properties" te kyk.
>
> Om dit nog interesanter te maak - miskien kan iemand aan 'n (nie-tegniese)
> manier dink wat twee of meer persone kan bewys op 'n nuusgroep dat hulle nie
> dieselfde persoon is nie.
>
> Ek kan nie met totale sekerheid se wie ander is of nie is nie, maar Bees is
> 'n unieke bydraer tot die groep.
>
> Tot later,
>
> Bees - Alberta Bees
>

Ek kan hoogstens sien wat die sender se nuusbediener is waarvan hy poss
soos in joune wat upnetnews02.moswest.msn.net is. Johan en Nu'eSaner pos
albei van Citilink af maar dit is nie moontlik om te bewys dat hulle
dieselfde persoon is nie. As jy dan nog 'n email adres van een van die
vryposleser kry en deur dejanews pos dan raak dit byna onopspoorbaar.
Daar is ook natuurlik 'n paar nuusbedieners waar jy gratis aan mag
behoort. Miskien is daar iemand wat meer informasie kan sien?

Jy kan natuurlik 'n Sintaktiese ontleed program op iemand pos loop om te
kyk wat se signature hy regtig het. Maar dan is dit net beskikbaar as jy
'n in het by die FBI :)
Re: Identiteits krisis! - uitdaging [boodskap #19150 is 'n antwoord op boodskap #19069] Do, 12 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
"Bees" wrote:

> UITDAGING. Is daar iemand wat tog in eenvoudige woorde aan Godina kan
> verduidelik dat elke boodskap 'n unieke vingerafdruk het, wat duidelik deur
> enigiemand op die groep gesien kan word deur regs te kliek op die boodskap
> en dan na die "properties" te kyk.
>
> Om dit nog interesanter te maak - miskien kan iemand aan 'n (nie-tegniese)
> manier dink wat twee of meer persone kan bewys op 'n nuusgroep dat hulle nie
> dieselfde persoon is nie.
>

Hopelik kan ek die sakie opklaar:

Bees se laaste nuus bediener IP adres en eerste konneksie punt:
************************************************************
NNTP-Posting-Host: cust165.tnt1.dial.cal1.uunet.ca [209.167.219.165]

Johan s'n:
**************
NNTP-Posting-Host: 209.98.9.70
X-Complaints-To: ab...@citilink.com

('n mens kry hierdie inligting in die 'header' van elke boodskap deur regs te
klik en dan op "properties" klik en dan "show all header info" te kies,
(FreeAgent))

Volgens bogenoemde inligting is dit nie dieselfde persoon nie, bloot omdat
beide boodskappe in verskillende lande gepos is. Bees se laaste boodskap is
in Kanada gepos(uunet.ca) en Johan s'n van sy eie bediener af(citilink) in
die VSA.

Die IP adres(209.167 vir bees en 209.98 vir Johan is ook te verskillend om in
elk geval van dieselfde bediener af te kom. Ons begin nou hier van "subnet
masks" en dinge te praat en dit raak weer te tegnies)

Die enigste manier hoe dit miskien Johan ook kan wees, is as hy direk
toegang tot 'n spesifieke nuusbediener het in Kanada terwyl hy self in die
VSA sit. Dit is natuurlik hoogs onwaarskynlik.

Jammer Gloudina... dis juis hier waar "die dom ouens met die effense tegniese
kennis" die storie so bietjie gouer kan opklaar. Ek weet dat jy diep in jou
hart seker steeds wil hê dat Bees en Johan dieselfde persoon moet wees want
jy gaan nou alle geloofwaardigheid verloor indien jy nie kan erken dat jy
verkeerd was nie.

Groete

Bryan
Internet Junkie

+++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++
Afrikaanse Tuisblad: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
Dis julle tuisblad! Besoek dit!

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Identiteits krisis! - uitdaging [boodskap #19151 is 'n antwoord op boodskap #19069] Do, 12 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Bryan

In die vervolg weet ons nou waar om aan te klop as daar vermoedens oor
dubbel-identiteite is...

Sien ook ek en G se skrywery onder "oor landsverlating...." Sy het ook tot
dieselfde slotsom gekom, maar op 'n heelwat ander manier.

Tot later

Bees
Ruimtevaarder: Planeet aarde

>
> Volgens bogenoemde inligting is dit nie dieselfde persoon nie, bloot omdat
> beide boodskappe in verskillende lande gepos is. Bees se laaste boodskap is
> in Kanada gepos(uunet.ca) en Johan s'n van sy eie bediener af(citilink) in
> die VSA.
>
>
> Die IP adres(209.167 vir bees en 209.98 vir Johan is ook te verskillend om in
> elk geval van dieselfde bediener af te kom. Ons begin nou hier van "subnet
> masks" en dinge te praat en dit raak weer te tegnies)
>
> Jammer Gloudina... dis juis hier waar "die dom ouens met die effense tegniese
> kennis" die storie so bietjie gouer kan opklaar. Ek weet dat jy diep in jou
> hart seker steeds wil hê dat Bees en Johan dieselfde persoon moet wees want
> jy gaan nou alle geloofwaardigheid verloor indien jy nie kan erken dat jy
> verkeerd was nie.
>
> Groete
>
> Bryan
> Internet Junkie
>
> +++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++
> Afrikaanse Tuisblad: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
> Dis julle tuisblad! Besoek dit!
>
> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: briefie vir oorle oom kaspaas
Volgende onderwerp: Re: Afskeiding van Caprivi?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 12:06:43 MGT 2024