Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Identiteits krisis! - uitdaging
Identiteits krisis! - uitdaging [boodskap #19069] |
Mon, 09 November 1998 00:00  |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dagse
Sien die thread "van bees aan die tannie...".
Ek het 'n hele paar weke hierdie ng gevolg voor my eerste bydrae ("doel van
die nuusgroep") en ek het besluit om minstens te probeer om beleefd te bly.
Ek moet se, Gloudina maak dit baie moelik. Ek sal egter steeds probeer, en
daarom sal ek nie se wat ek dink jy is nie. Ek sal wel se wat jy het en
hoe jy optree. Jy het 'n giftige bek aan jou, en jy tree op soos iemand wat
baie meer oplet na die manier wat jy iets se, eerder as die inhoud
daarvan.
UITDAGING. Is daar iemand wat tog in eenvoudige woorde aan Godina kan
verduidelik dat elke boodskap 'n unieke vingerafdruk het, wat duidelik deur
enigiemand op die groep gesien kan word deur regs te kliek op die boodskap
en dan na die "properties" te kyk.
Om dit nog interesanter te maak - miskien kan iemand aan 'n (nie-tegniese)
manier dink wat twee of meer persone kan bewys op 'n nuusgroep dat hulle nie
dieselfde persoon is nie.
Ek kan nie met totale sekerheid se wie ander is of nie is nie, maar Bees is
'n unieke bydraer tot die groep.
Tot later,
Bees - Alberta Bees
Ruimtevaarder : Planeet aarde &
CEO: Bevryde Eie-denkende Ex-Suidafrikaners (BEES)
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Identiteits krisis! - uitdaging [boodskap #19150 is 'n antwoord op boodskap #19069] |
Thu, 12 November 1998 00:00  |
brya...
Boodskappe: 52 Geregistreer: September 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Bees" wrote:
> UITDAGING. Is daar iemand wat tog in eenvoudige woorde aan Godina kan
> verduidelik dat elke boodskap 'n unieke vingerafdruk het, wat duidelik deur
> enigiemand op die groep gesien kan word deur regs te kliek op die boodskap
> en dan na die "properties" te kyk.
>
> Om dit nog interesanter te maak - miskien kan iemand aan 'n (nie-tegniese)
> manier dink wat twee of meer persone kan bewys op 'n nuusgroep dat hulle nie
> dieselfde persoon is nie.
>
Hopelik kan ek die sakie opklaar:
Bees se laaste nuus bediener IP adres en eerste konneksie punt:
************************************************************
NNTP-Posting-Host: cust165.tnt1.dial.cal1.uunet.ca [209.167.219.165]
Johan s'n:
**************
NNTP-Posting-Host: 209.98.9.70
X-Complaints-To: ab...@citilink.com
('n mens kry hierdie inligting in die 'header' van elke boodskap deur regs te
klik en dan op "properties" klik en dan "show all header info" te kies,
(FreeAgent))
Volgens bogenoemde inligting is dit nie dieselfde persoon nie, bloot omdat
beide boodskappe in verskillende lande gepos is. Bees se laaste boodskap is
in Kanada gepos(uunet.ca) en Johan s'n van sy eie bediener af(citilink) in
die VSA.
Die IP adres(209.167 vir bees en 209.98 vir Johan is ook te verskillend om in
elk geval van dieselfde bediener af te kom. Ons begin nou hier van "subnet
masks" en dinge te praat en dit raak weer te tegnies)
Die enigste manier hoe dit miskien Johan ook kan wees, is as hy direk
toegang tot 'n spesifieke nuusbediener het in Kanada terwyl hy self in die
VSA sit. Dit is natuurlik hoogs onwaarskynlik.
Jammer Gloudina... dis juis hier waar "die dom ouens met die effense tegniese
kennis" die storie so bietjie gouer kan opklaar. Ek weet dat jy diep in jou
hart seker steeds wil hê dat Bees en Johan dieselfde persoon moet wees want
jy gaan nou alle geloofwaardigheid verloor indien jy nie kan erken dat jy
verkeerd was nie.
Groete
Bryan
Internet Junkie
+++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++
Afrikaanse Tuisblad: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
Dis julle tuisblad! Besoek dit!
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
|
|
|
Re: Identiteits krisis! - uitdaging [boodskap #19151 is 'n antwoord op boodskap #19069] |
Thu, 12 November 1998 00:00  |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Bryan
In die vervolg weet ons nou waar om aan te klop as daar vermoedens oor
dubbel-identiteite is...
Sien ook ek en G se skrywery onder "oor landsverlating...." Sy het ook tot
dieselfde slotsom gekom, maar op 'n heelwat ander manier.
Tot later
Bees
Ruimtevaarder: Planeet aarde
>
> Volgens bogenoemde inligting is dit nie dieselfde persoon nie, bloot omdat
> beide boodskappe in verskillende lande gepos is. Bees se laaste boodskap is
> in Kanada gepos(uunet.ca) en Johan s'n van sy eie bediener af(citilink) in
> die VSA.
>
>
> Die IP adres(209.167 vir bees en 209.98 vir Johan is ook te verskillend om in
> elk geval van dieselfde bediener af te kom. Ons begin nou hier van "subnet
> masks" en dinge te praat en dit raak weer te tegnies)
>
> Jammer Gloudina... dis juis hier waar "die dom ouens met die effense tegniese
> kennis" die storie so bietjie gouer kan opklaar. Ek weet dat jy diep in jou
> hart seker steeds wil hê dat Bees en Johan dieselfde persoon moet wees want
> jy gaan nou alle geloofwaardigheid verloor indien jy nie kan erken dat jy
> verkeerd was nie.
>
> Groete
>
> Bryan
> Internet Junkie
>
> +++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++
> Afrikaanse Tuisblad: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
> Dis julle tuisblad! Besoek dit!
>
> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:04:26 UTC 2025
|