Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WVK-verslag
|
|
|
|
Re: WVK-verslag [boodskap #19083 is 'n antwoord op boodskap #18699] |
Mon, 09 November 1998 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
midde@in.afrika (NuweSAner) writes:
> Wel,Gloudina, as jy nog nie Afrikaners
> teengekom het wat geskok word deur die diepte
> van korrupsie en meedoenlose wreedheid van
> die huidige regime nie (wat ongelukkig 'n
> groot persentasie van Afrikaners insluit),
> dan lewe jy in die land
> van die koekoek-wolke wat jy om jouself
> skep.
Ha, ha, ha! Ou Johan wat nie eens vir vyf
minute kan konsentreer nie. Is dit jou opinie
dat die huidige regime 'n groot persentasie
van Afrikaners insluit? Dis nuus vir my. Dit
sal nuus vir Leendert wees.Jy het, natuurlik,
vergeet om alles om te swaai, ou Johan. Meer
sukses volgende keer.
Johan, jy het al vantevore hierdie speletjie
gespeel, toe jy nog Nico of Johan was. Jy los
nog maar jou spoortjies orals, weet jy. Enige
mens met 'n halwe brein sien dwarsdeur jou. Dis
nie so maklik om incognito te wees nie. Dis nou
die laaste boodskap van Piglettie.
(Weet jy dat Winnie the Pooh so genoem
word omdat die oorspronklike Winnie
in 'n Londonse dieretuin van Winnipeg
hier in Kanada af gekom het?)
|
|
|
|
Re: WVK-verslag [boodskap #19109 is 'n antwoord op boodskap #18699] |
Tue, 10 November 1998 00:00  |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 9 Nov 1998 22:29:35 GMT, wrote:
| Ha, ha, ha! Ou Johan wat nie eens vir vyf
| minute kan konsentreer nie. Is dit jou opinie
| dat die huidige regime 'n groot persentasie
| van Afrikaners insluit?
Ja, ek sou verwag dat dit geen Afrikaners sou insluit nie - as daar
dan een of twee is soos die jaap wat nou ambasadeur is in Nederland,
dan verwerdig ek myself om dit as 'n groot persentasie te beskou.
| Dis nuus vir my. Dit
| sal nuus vir Leendert wees.Jy het, natuurlik,
| vergeet om alles om te swaai, ou Johan. Meer
| sukses volgende keer.
Ek het gekry dat jy dit lees en dit was die belangrikste.
|
| Johan, jy het al vantevore hierdie speletjie
| gespeel, toe jy nog Nico of Johan was. Jy los
| nog maar jou spoortjies orals, weet jy. Enige
| mens met 'n halwe brein sien dwarsdeur jou.
Sou lekker gewees het as jy maar net 'n halwe brein gehad het, né.
Want ek is nie BEES of al die ander ouens wat jy my al van beskuldig
het nie. Lyk meer of dit jy is wat probeer speletjies speel - juis
nou dat die maan weer vol was - en jou plasings maak min sin.
| Dis
| nie so maklik om incognito te wees nie. Dis nou
| die laaste boodskap van Piglettie.
|
| (Weet jy dat Winnie the Pooh so genoem
| word omdat die oorspronklike Winnie
| in 'n Londonse dieretuin van Winnipeg
| hier in Kanada af gekom het?)
|
En die Pooh? ...laaat my net dink an hoe die antie se brein dalk
gelyk het toerrit nog gewerk het.....
Johan
Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
|
|
|
Re: WVK-verslag [boodskap #19110 is 'n antwoord op boodskap #18699] |
Tue, 10 November 1998 00:00  |
Ding!
Boodskappe: 320 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
>> So jy praat dus aborsie goed? Toemaar ek verwag
> nie 'n antwoord nie.
>
> Lou, ek stel voor dat jy dit oorlaat
> aan vroue om oor hulle eie liggame te
> besluit. Ondertussen behoort daar
> veilige fasiliteite te wees vir iets
> wat vroue duisende en duisende jare
> al doen.
>
So is jy voor of teen aborsie? Toemaar Ek weet jy sal weer 'n PC
antwoord soos bo gee wat eintlik bokkekrol sê. Maar sê net wie se
liggame praat ons hier van die vrou sin of die fetus sin?
>> Ten spyte van die feit dat ons Bill die ene was
> wat vrouens se regte
>> vertrap deur hom aan hulle op te dwing
>
> Praat ons van dieselfde Monica Lewinsky?
> 'n Nimfet wat ons Bill uiteindelik gebruik
> het, soos duisende mans al duisende en
> duisende jare doen.Die moral of the story
> is: vroue met selfrespek hardloop nie agter
> mans aan nie. As hulle dit wel doen, verdien
> hulle wat hulle kry.
Nee Gloudina ons praat hier van die 'magstigste' man in Amerika wat sy
invloed gebruik om vroue te kry. En is jou geheue nie bietjie kort nie -
ou Billy is ook al deur ander vrouens beskuldig van allerhande
manewales. (if you will pardon the pun) O ja en Hillary is seker sooo
gelukkig met die viriele man wat so deur die nimphetes aangehang word.
En sy dogter? Ek is seker sy is trots op haar pa!
> Die grap is natuurlik dat Monica Lewinsky
> die beste ding was wat met die Demokratiese
> Party kon gebeur het - hulle wen setels,
> ou Knut Gingrich het al gewaai en nog 'n
> paar ander gaan waai, en die Republikeine
> is, volgens die Amerikaanse joernaliste
> hier "in total disarray."
En as die Monica jou dogter was? Sou jy seker nog steeds gelag het :}
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:35 UTC 2025
|