Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vanaf SCSA
vanaf SCSA [boodskap #1904] Wo, 06 Augustus 2003 20:50 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie brief kom vanuit SCSA.
Dink julle dat ek dit op SCSAA
vir Gloudina moet plaas?

DD

*************************************

Dear Peter Brooks,

On Mon, 4 Aug 2003 22:22:32 +0200, "Peter H.M. Brooks"
wrote:
>
> "Moira de Swardt" wrote in message
> news:3f2ea5f7$1$225@hades.is.co.za...
>>
>> "Peter H.M. Brooks" wrote in message
>>
>>> You don't expect morality from theists.
>>
>> I know very few people with integrity and "morality". However some
>> of these are religious people.
>>
> I also know very few and indeed some of them are religious too. However, I
> don't expect morality from theists, or even from followers of non-theistic
> religions like Marxism.

Do not paint all religions with the same brush. There is a better
example of a non-theistic or atheistic religion- Buddhism. It is a
widely practiced religion that indeed does delve into morality without
a pretext of god. Your dislike for theistic religions should not
justify a lack of respect with all religions.

The greatest harm from zealous theistic religions happened during
destruction of other culture's text depicting different gods. These
losses were tragic. There was much to be learned from these differing
views. A general hatred of god or in different gods will lead to the
same result.

Doug
Re: vanaf SCSA [boodskap #1905 is 'n antwoord op boodskap #1904] Wo, 06 Augustus 2003 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:ldq2jvs7jo5v7uthpq3rlcioighc9vqfl9@4ax.com...
>
>
> Hierdie brief kom vanuit SCSA.
> Dink julle dat ek dit op SCSAA
> vir Gloudina moet plaas?
>
> DD

Ja, waarom nie? Dit sal 'n goeie besprekingspunt maak..... Dit is nie haar
idee van Budhisme nie, so dit kan nogal interessant wees.

Lorinda
Re: vanaf SCSA [boodskap #1906 is 'n antwoord op boodskap #1905] Wo, 06 Augustus 2003 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Guy  is tans af-lyn  Guy
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 6 Aug 2003 21:59:19 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:ldq2jvs7jo5v7uthpq3rlcioighc9vqfl9@4ax.com...
>>
>>
>> Hierdie brief kom vanuit SCSA.
>> Dink julle dat ek dit op SCSAA
>> vir Gloudina moet plaas?
>>
>> DD
>
> Ja, waarom nie? Dit sal 'n goeie besprekingspunt maak..... Dit is nie haar
> idee van Budhisme nie, so dit kan nogal interessant wees.
>
> Lorinda
>
>
'kay, hier gaan ons. (een warm vetkoek, en ek is wakker:-)
Slaap is soos honger. As ek honger word, en ek eet nie,
gaan die honger weg:-)

Hier gaan ons SCSAA toe:-)

DD
Re: vanaf SCSA [boodskap #1907 is 'n antwoord op boodskap #1906] Wo, 06 Augustus 2003 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Guy" skryf in boodskap news:5pr2jvs47mi1ueamtpl5b8j06mkhn2sprc@4ax.com...
> On Wed, 6 Aug 2003 21:59:19 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:ldq2jvs7jo5v7uthpq3rlcioighc9vqfl9@4ax.com...
>>>
>>>
>>> Hierdie brief kom vanuit SCSA.
>>> Dink julle dat ek dit op SCSAA
>>> vir Gloudina moet plaas?
>>>
>>> DD
>>
>> Ja, waarom nie? Dit sal 'n goeie besprekingspunt maak..... Dit is nie haar
>> idee van Budhisme nie, so dit kan nogal interessant wees.
>>
>> Lorinda
>>
>>
> 'kay, hier gaan ons. (een warm vetkoek, en ek is wakker:-)
> Slaap is soos honger. As ek honger word, en ek eet nie,
> gaan die honger weg:-)
>
> Hier gaan ons SCSAA toe:-)
>
> DD

Daar is juis heelwat pos wat wag...:-))

Lorinda
Re: vanaf SCSA [boodskap #1908 is 'n antwoord op boodskap #1907] Wo, 06 Augustus 2003 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>>
>> Hier gaan ons SCSAA toe:-)
>>
>> DD
>
> Daar is juis heelwat pos wat wag...:-))
>
> Lorinda
>
>

Alweer! Toe ek vroeër vanaand sy pos gesien het,
het ek geweet dat sy my weer gaan antwoord daarop.
Want sy glo dat ek Paul is. En Paul ontken dit nie.
Dit pas hom so.
Ek verwerdig my nie om daarop te antwoord nie.

DD
Re: vanaf SCSA [boodskap #1909 is 'n antwoord op boodskap #1908] Wo, 06 Augustus 2003 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:7ns2jv0fsfkvicm1n8h6ehk77nl6fgnr55@4ax.com...
>
>>>
>>> Hier gaan ons SCSAA toe:-)
>>>
>>> DD
>>
>> Daar is juis heelwat pos wat wag...:-))
>>
>> Lorinda
>>
>
> Alweer! Toe ek vroeër vanaand sy pos gesien het,
> het ek geweet dat sy my weer gaan antwoord daarop.
> Want sy glo dat ek Paul is. En Paul ontken dit nie.
> Dit pas hom so.
> Ek verwerdig my nie om daarop te antwoord nie.
>
> DD
>

Wie is Paul? Ek kan nie onthou dat ek al sy pos gesien het nie...

Lorinda
Re: vanaf SCSA [boodskap #1910 is 'n antwoord op boodskap #1909] Wo, 06 Augustus 2003 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Aug 2003 22:41:00 +0100, "Lorinda" wrote:


>>
>
> Wie is Paul? Ek kan nie onthou dat ek al sy pos gesien het nie...
>
> Lorinda
>
>

Paul het vir slegs 'n kort rukkie geskryf. Gespog dat hy
'n besigheid bedryf en lekker vol van homself gewees.
Ek het nie van sy manier van skryf gehou nie, en toe
ek hom aanvat daaroor, vra Gloudina aan my of dit
lekker is om met myself te gesels. Ek het haar nie
daarop geantwoord nie.

Hy het haar vir 'n paar dae aangeval, en sy het
hom elke keer as du plessis geantwoord. Ek het
dit geignoreer, en ek is bevrees, hy ook:-)

Toe raak hy weg. Dit was minder as 'n jaar gelede.
Nou's hy baie opsigtelik, terug:-)

DD
Re: vanaf SCSA [boodskap #1911 is 'n antwoord op boodskap #1910] Wo, 06 Augustus 2003 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:0bt2jvg7lf0ih3hlost9uvlou3kl6h0i3i@4ax.com...
> On Wed, 6 Aug 2003 22:41:00 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>>
>>
>> Wie is Paul? Ek kan nie onthou dat ek al sy pos gesien het nie...
>>
>> Lorinda
>>
>
> Paul het vir slegs 'n kort rukkie geskryf. Gespog dat hy
> 'n besigheid bedryf en lekker vol van homself gewees.
> Ek het nie van sy manier van skryf gehou nie, en toe
> ek hom aanvat daaroor, vra Gloudina aan my of dit
> lekker is om met myself te gesels. Ek het haar nie
> daarop geantwoord nie.
>
> Hy het haar vir 'n paar dae aangeval, en sy het
> hom elke keer as du plessis geantwoord. Ek het
> dit geignoreer, en ek is bevrees, hy ook:-)
>
> Toe raak hy weg. Dit was minder as 'n jaar gelede.
> Nou's hy baie opsigtelik, terug:-)
>
> DD

Ag tog, dat 'n intelligente vrou na sulke gekheid gedryf kan word.... Wat
het jy aangevang??
Terloops, ek praat nie van myself nie:-)

Lorinda

>
Re: vanaf SCSA [boodskap #1912 is 'n antwoord op boodskap #1911] Wo, 06 Augustus 2003 22:21 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Aug 2003 22:55:23 +0100, "Lorinda" wrote:

>
>
> Ag tog, dat 'n intelligente vrou na sulke gekheid gedryf kan word.... Wat
> het jy aangevang??
> Terloops, ek praat nie van myself nie:-)
>
> Lorinda
>
>>
>

Weet, o ja ek weet, jy praat nie van jouself nie:-)
Maar jy hou vriende aan wat jou kan gek maak.
En ek praat wel van myself:-)))

DD
Vorige onderwerp: Vanuit SCSA
Volgende onderwerp: Brenda Fassie se Passie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 18:07:28 MGT 2024