| vanaf SCSA [boodskap #1904] |
Wo., 06 Augustus 2003 20:50  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie brief kom vanuit SCSA.
Dink julle dat ek dit op SCSAA
vir Gloudina moet plaas?
DD
*************************************
Dear Peter Brooks,
On Mon, 4 Aug 2003 22:22:32 +0200, "Peter H.M. Brooks"
wrote:
>
> "Moira de Swardt" wrote in message
> news:3f2ea5f7$1$225@hades.is.co.za...
>>
>> "Peter H.M. Brooks" wrote in message
>>
>>> You don't expect morality from theists.
>>
>> I know very few people with integrity and "morality". However some
>> of these are religious people.
>>
> I also know very few and indeed some of them are religious too. However, I
> don't expect morality from theists, or even from followers of non-theistic
> religions like Marxism.
Do not paint all religions with the same brush. There is a better
example of a non-theistic or atheistic religion- Buddhism. It is a
widely practiced religion that indeed does delve into morality without
a pretext of god. Your dislike for theistic religions should not
justify a lack of respect with all religions.
The greatest harm from zealous theistic religions happened during
destruction of other culture's text depicting different gods. These
losses were tragic. There was much to be learned from these differing
views. A general hatred of god or in different gods will lead to the
same result.
Doug
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: vanaf SCSA [boodskap #1911 is 'n antwoord op boodskap #1910] |
Wo., 06 Augustus 2003 21:55   |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:0bt2jvg7lf0ih3hlost9uvlou3kl6h0i3i@4ax.com...
> On Wed, 6 Aug 2003 22:41:00 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>>
>>
>> Wie is Paul? Ek kan nie onthou dat ek al sy pos gesien het nie...
>>
>> Lorinda
>>
>
> Paul het vir slegs 'n kort rukkie geskryf. Gespog dat hy
> 'n besigheid bedryf en lekker vol van homself gewees.
> Ek het nie van sy manier van skryf gehou nie, en toe
> ek hom aanvat daaroor, vra Gloudina aan my of dit
> lekker is om met myself te gesels. Ek het haar nie
> daarop geantwoord nie.
>
> Hy het haar vir 'n paar dae aangeval, en sy het
> hom elke keer as du plessis geantwoord. Ek het
> dit geignoreer, en ek is bevrees, hy ook:-)
>
> Toe raak hy weg. Dit was minder as 'n jaar gelede.
> Nou's hy baie opsigtelik, terug:-)
>
> DD
Ag tog, dat 'n intelligente vrou na sulke gekheid gedryf kan word.... Wat
het jy aangevang??
Terloops, ek praat nie van myself nie:-)
Lorinda
>
|
|
|
|
| Re: vanaf SCSA [boodskap #1912 is 'n antwoord op boodskap #1911] |
Wo., 06 Augustus 2003 22:21  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 6 Aug 2003 22:55:23 +0100, "Lorinda" wrote:
>
>
> Ag tog, dat 'n intelligente vrou na sulke gekheid gedryf kan word.... Wat
> het jy aangevang??
> Terloops, ek praat nie van myself nie:-)
>
> Lorinda
>
>>
>
Weet, o ja ek weet, jy praat nie van jouself nie:-)
Maar jy hou vriende aan wat jou kan gek maak.
En ek praat wel van myself:-)))
DD
|
|
|
|