Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Onder water" deur MARLISE JOUBERT
"Onder water" deur MARLISE JOUBERT [boodskap #19019] |
Sat, 07 November 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ONDER WATER
Marlise Joubert
Ek wonder waar die liefde lê
in watter kamp in watter boom
in watter holte van my lyf
en my dae hekel met heilige hande
nege maande lank
terwyl die grys roof van die winter val
terwyl die blomme weer geskape word
en as die somer bruin lê in die son
sal hierdie wit kamp ontsluit
om my klein lammetjie-lief
uit te blêr
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:34 UTC 2025
|