Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doel van die nuusgroep
Doel van die nuusgroep [boodskap #18759] |
Sat, 31 October 1998 00:00  |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan iemand vir my se wat die doel van hierdie groep is?
Op die oog af lyk dit 'n bietjie na 'n plek vir pretensieuse oor-en-weer
slegsery. Het dit hierin verval of was dit maar die idee van die begin af?
Bees.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Doel van die nuusgroep [boodskap #19097 is 'n antwoord op boodskap #18759] |
Tue, 10 November 1998 00:00  |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 6 Nov 1998 02:59:43 GMT, wrote:
| Vat jou kar, ry op na die staat
| van Minnesota, die land van Jesse
| the Mind Ventura, en jy sal Bees
| daar kry. Hy is die sot in
| Minnesota
|
| St Paul
|
Arme ou ding! As jy so slim was sou jy sien die ou gebruik UUnet CA,
'n ander ISP as ek. Ons kan nie dieselfde wees nie.
Is die ek-maak-'n-gek-van-myself speletjie wat jy speel ook om reaksie
uit te lok ...? Ek hoop so.
Johan
Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:04:28 UTC 2025
|