| Re: Tien redes [boodskap #18637 is 'n antwoord op boodskap #18417] |
Di., 27 Oktober 1998 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2157 Geregistreer: Mei 1997
|
Senior Lid |
|
|
"Arthur Hagen"
> Waar zou "stark raving mad" dan vandaan komen? Honden die woest met hun
> staart staan te zwiepen?
Nee, Arthur, daardie "stark" is, volgens
die American Heritage Dictionary,familie
van jou woord "sterk." Middle English
stark(e), sterk(e), Old English stearc:
hard, stern, severe,cruel.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tien redes [boodskap #18886 is 'n antwoord op boodskap #18417] |
Di., 03 November 1998 00:00  |
Mees Roelofs[1]
Boodskappe: 6 Geregistreer: Julie 1998
|
Junior Lid |
|
|
"Thorsten Müller" wrote:
> Hehehe... daarom hou ek so baie van Afrikaans. Dit is die eerste keer dat ek
> die woord "poedelnakend" lees, en dit is klaarblyklik dat dit met die Duitse
> (meer of minder dialek-) woord "pudelnackig" verwant is. Fantasties! Dit is
> snaaks om uit te vind dat sulke woorde nie alleen in my moedertaal gebruik
> word nie.
Thorsten,
Ek dink ek kan jou verbly. Die Nederlandse woord "poedelnaakt" sal ook
met die Duitse "pudelnackig" verwant wees. Die woord is ook by ons
meer of minder dialek.
As jy wonder of 'n woord nie alleen in die Duitse taal gebruik word
nie, kan jy ook my taal bekyk.
Groete,
Mees Roelofs
To reply replace BloodySpammers with Geocities in address
|
|
|
|