|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1903 is 'n antwoord op boodskap #1902] |
Wo., 06 Augustus 2003 20:46  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:2jp2jvc38lm663j6s2thoq8j9emk24s67n@4ax.com...
> On Wed, 6 Aug 2003 21:32:25 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "
>>>
>>> Nee, dis windowshopping:-)))
>>>
>>> DD
>>>
>>
>> LOL. Ek sal dit onthou! :-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> Het jy die brief gekry wat ek vroeër vandag vir jou gestuur het?
>
> DD
>
Oor die virus? Ek het dit gekry dankie.
Lorinda
|
|
|
|
|
|
| Re: hier [boodskap #53190 is 'n antwoord op boodskap #53184] |
Vr., 09 November 2001 22:56  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
nee, ek was nie.
Ek kan my kaartjies nie meer vind nie en was ook eintlik te laat tuis om
Amersfoort toe te kom.
Ek hoop jy het die optrede geniet??
Gr.Rico
"Max" skryf in boodskap news:9shabi$ajg$1@azure.nl.gxn.net...
> Was jy toe by die Lucas Maree se optrede?
>
|
|
|
|
| Re: hier [boodskap #53232 is 'n antwoord op boodskap #53184] |
So., 11 November 2001 16:04  |
Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16 Geregistreer: Junie 2001
|
Junior Lid |
|
|
Ja, ek was daar en het dit baie geniet.
Onthou tog ook 24 November 1 uur nm "Saamtrek" in EDE/ Nederland met
vertoning van die rolprent KATRINA en egte regte bobotie en geelrys. 'n
Enorme verskeidenheid aan produkte uit Suid-Afrika word te koop aangebied!.
"Max" skryf in boodskap news:9shabi$ajg$1@azure.nl.gxn.net...
> Was jy toe by die Lucas Maree se optrede?
>
|
|
|
|
| Re: hier [boodskap #53241 is 'n antwoord op boodskap #53232] |
So., 11 November 2001 17:29  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vader ons - dis 'n baie ou prent daardie - die mense sal dit kan sien aan
die geteasde jare, mini-rokkies en wit skoentjies:))
Annette
Inga Van Meerbergen Verreet skryf in boodskap news:9sm7kd$ipq$1@news.planetinternet.be...
> Ja, ek was daar en het dit baie geniet.
> Onthou tog ook 24 November 1 uur nm "Saamtrek" in EDE/ Nederland met
> vertoning van die rolprent KATRINA en egte regte bobotie en geelrys. 'n
> Enorme verskeidenheid aan produkte uit Suid-Afrika word te koop aangebied!.
>
> "Max" schreef in bericht news:9shabi$ajg$1@azure.nl.gxn.net...
>> Was jy toe by die Lucas Maree se optrede?
>>
>
|
|
|
|