Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hardekoolvuur
Hardekoolvuur [boodskap #18795] So, 01 November 1998 00:00
hb...  is tans af-lyn  hb...
Boodskappe: 21
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Al ooit gehoor van Nick Smith se Vliegverslag, en gewonder wat die doel
daarmee sou wees? Nie?

Gaan kyk by: http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm

Oom Kaspaas, oom is ook welkom!

En ja, dit lyk my MWeb is al weer op die koffie. Seker hulle ratte gestrip toe
hulle za.sport.rugby wou opsit.

Groete

--
Henri Burger, Tzaneen.RSA

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Re: Is Afrikaans n' kwaai taal?
Volgende onderwerp: Dekonstruksie van 'n vark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 22 11:03:16 MGT 2024