Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Doel van die nuusgroep
Re: Doel van die nuusgroep [boodskap #18757] Sa, 31 Oktober 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Bees" writes: > Kan iemand vir my
se wat die doel van hierdie groep is?
>
> Op die oog af lyk dit 'n bietjie na 'n plek vir pretensieuse oor-en-weer
> slegsery. Het dit hierin verval of was dit maar die idee van die begin af?
>
> Bees.

Ou Bees, dit was die doel van die
begin af. Welkom ou Bees. Jy lyk
of jou kwalifikasies vir hierdie
nuusgroep uit die hoogste rakke
is. Waarmee slyp jy jou tong? En
jou kloue?

Hardekool-piggy
Re: Doel van die nuusgroep [boodskap #18758 is 'n antwoord op boodskap #18757] Sa, 31 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Oom Kaspaas  is tans af-lyn  Oom Kaspaas
Boodskappe: 19
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Bees lyk vir my jou moet dan liewers aansluit by die "Sê Wie" brigade
elke dak op RSG om 2 nm.
---------------------------------------
Bees wrote in message ...
> Kan iemand vir my se wat die doel van hierdie groep is?
>
> Op die oog af lyk dit 'n bietjie na 'n plek vir pretensieuse oor-en-weer
> slegsery. Het dit hierin verval of was dit maar die idee van die begin af?
>
> Bees.
>
Vorige onderwerp: Die WVK-oorlog
Volgende onderwerp: za.*-nieuwsgroepen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 07:54:57 MGT 2024