Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: "Sharpeville Inquiry" by ANNE WELSH
Re: "Sharpeville Inquiry" by ANNE WELSH [boodskap #18740] Vr, 30 Oktober 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
midde@in.afrika (NuweSAner) writes:

> |
> | SHARPEVILLE INQUIRY
> | Anne Welsh
> |
> Mooi gedig, igs, maar plaas jy dit oor die politieke inhoud daarvan?
> Dit kan nie wees omdat dit iets met Afrikaans te doen het nie.
> Groete!


Nee, natuurlik het dit nie iets met Afrikaans
te doen nie. Wel met Suid-Afrika. Soos jy kan
sien, pos ek al 'n hele ruk Engelse gedigte uit
SA op die nuusgroep. Dis deels omdat ek dit met
mede-nuusgroeplede wil deel. Deels ook om dit
aantrekliker te maak vir Engels-sprekende Suid-
Afrikaners wat die Afrikaanse nuusgroep besoek.
(Daar is etlike van hulle.) Baie van die nuwer
Engelse gedigte word vir my aangestuur uit SA.
Die oueres kry ek uit bundels wat ek hier by my
het.

igs
Re: "Sharpeville Inquiry" by ANNE WELSH [boodskap #18741 is 'n antwoord op boodskap #18740] Vr, 30 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
On 29 Oct 1998 22:16:16 GMT, had the following to say:

|
| SHARPEVILLE INQUIRY
| Anne Welsh
|
Mooi gedig, igs, maar plaas jy dit oor die politieke inhoud daarvan?
Dit kan nie wees omdat dit iets met Afrikaans te doen het nie.
Groete!
Vorige onderwerp: Weer die kampioen
Volgende onderwerp: Die WVK-oorlog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 16:17:55 MGT 2024