Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina...........
Gloudina........... [boodskap #18472] Wo, 21 Oktober 1998 00:00
Hans  is tans af-lyn  Hans
Boodskappe: 68
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
Erken dit nou maar kêrels - sy het haar reeds gevestig as volksbesit op
hierdie nuusgroep !!!! Dis nou maar die indruk wat mens hier van die
kantlyn af kry. Soos die Foksie in die hondetrop jare gelede op die
plaas - altyd gesorg vir lewe wanneer dinge begin saai raak het. Oor 75 %
van haar bydraes het sy mos klaar gebieg.........

Groetnis van die Randeier
Vorige onderwerp: Re: Iemand in Kanada......korreksie
Volgende onderwerp: Vat-Dit-Rustig Johan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 01:51:46 MGT 2024