Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aandag @igs.net
|
|
|
Re: Aandag @igs.net [boodskap #18397 is 'n antwoord op boodskap #18332] |
Mon, 19 October 1998 00:00  |
ABL
Boodskappe: 3 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Baie dankie vir die antwoord. Dis lekker as 'n mens 'n antwoord kry vir
'n vraag wat jy vra. Ongelukkig moet 'n mens deur al die ander pos sif,
voordat jy 'n antwoord kry.
Weereens, dankie.
@igs.net wrote:
>> ABL wrote:
>>> Ek stel net belang, dis al. Ek wil nie baklei nie.
> Dit neem seker baie
>>> van jou tyd, om al die gedigte te pos.
>
> Nee, ou abl, dit neem nie soveel tyd as
> wat jy dink in hierdie kubereeu nie. Baie
> van die nuwe Afrikaanse gedigte is en word
> aan my gestuur deur mense in Suid-Afrika.
> Ek sit dit dan in my argief en kan dit binne
> 'n paar minute op die nuusgroep inskiet.
>
> Die moderne Engelse gedigte word ook aan my
> aangestuur deur iemand in Suid-Afrika. Ek,
> vir my beurt, tik gedigte uit in Penguin-bundel
> van Suid-Afrikaanse gedigte en stuur dit aan
> hierdie persoon, wat dit dan stuur aan 'n
> Engelse professor in die VSA. So vlieg die
> gedigte dan herwaarts en derwaarts en heen
> en weer van die een kontinent na die ander.
> Die een wat sover nog die meeste werk gedoen
> het, is die persoon in Kaapstad wat somtyds
> baie lang gedigte moet intik. Onthou die
> Stephen Watson gedig oor die Sederberge. Ek
> het dit in baie poste opgebreek. Hy moes dit
> alles met die hand intik.
>
> Ramkietjie
|
|
|
Re: Aandag @igs.net [boodskap #18399 is 'n antwoord op boodskap #18332] |
Mon, 19 October 1998 00:00  |
ABL
Boodskappe: 3 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het nog nooit "test postings" gedoen nie. Ek gebruik nie my eie "username",
ens... nou kry ek minder "junk mail".
gide...@usa.net wrote:
> In article ,
> ABL wrote:
>> Ek stel net belang, dis al. Ek wil nie baklei nie. Dit neem seker baie
>> van jou tyd, om al die gedigte te pos.
>>
>
> Hehehe - miskien sou jy meer oortuigend gewees het as jy probeer het om jou
> eie username te gebruik of as jy dalk nie so baie test postings gedoen het na
> die test areas nie of nie so baie op die hackers areas probeer intelligent
> praat nie. Jy kon iets anders probeer het en dit is om minstens jou "e-mail
> addres" dieselfde te hou.
>
> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
|
|
|
Re: Aandag @igs.net [boodskap #18401 is 'n antwoord op boodskap #18332] |
Mon, 19 October 1998 00:00  |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
ABL wrote:
> Ek stel net belang, dis al. Ek wil nie baklei nie. Dit neem seker baie
> van jou tyd, om al die gedigte te pos.
>
>
Hehehe - miskien sou jy meer oortuigend gewees het as jy probeer het om jou
eie username te gebruik of as jy dalk nie so baie test postings gedoen het na
die test areas nie of nie so baie op die hackers areas probeer intelligent
praat nie. Jy kon iets anders probeer het en dit is om minstens jou "e-mail
addres" dieselfde te hou.
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
|
|
|
|
Re: Aandag @igs.net [boodskap #18405 is 'n antwoord op boodskap #18332] |
Mon, 19 October 1998 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> ABL wrote:
>> Ek stel net belang, dis al. Ek wil nie baklei nie. Dit neem seker baie
>> van jou tyd, om al die gedigte te pos.
Nee, ou abl, dit neem nie soveel tyd as
wat jy dink in hierdie kubereeu nie. Baie
van die nuwe Afrikaanse gedigte is en word
aan my gestuur deur mense in Suid-Afrika.
Ek sit dit dan in my argief en kan dit binne
'n paar minute op die nuusgroep inskiet.
Die moderne Engelse gedigte word ook aan my
aangestuur deur iemand in Suid-Afrika. Ek,
vir my beurt, tik gedigte uit in Penguin-bundel
van Suid-Afrikaanse gedigte en stuur dit aan
hierdie persoon, wat dit dan stuur aan 'n
Engelse professor in die VSA. So vlieg die
gedigte dan herwaarts en derwaarts en heen
en weer van die een kontinent na die ander.
Die een wat sover nog die meeste werk gedoen
het, is die persoon in Kaapstad wat somtyds
baie lang gedigte moet intik. Onthou die
Stephen Watson gedig oor die Sederberge. Ek
het dit in baie poste opgebreek. Hy moes dit
alles met die hand intik.
Ramkietjie
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:39 UTC 2025
|