|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1867 is 'n antwoord op boodskap #1854] |
Di., 05 Augustus 2003 19:43   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 5 Aug 2003 20:17:48 +0100, "Lorinda" wrote:
> Rooi verf?? my gunsteling kleur is groen. :-))
> Ons hoop hy hou by die tannie met die rooi rok:-)
>
>
> Lorinda
>
>
Daar was die kennis wat, kort na 'n besoek aan Nederland,
ìn sy vrou se geselsskap aan my vertel het van sy ervaring
op die 'rooi strand' in Nederland.
Hy sê dat hulle as toeriste, in 'n bekende hotel in een van die rooi
strate gewoon het, en hulle kamervenster het uitgekyk op die rooi
strand. En deur die venster het hy van die bekende meisies daar
gesien ronddrentel.
Hy gaan voort deur my te vertel dat hy so nuuskierig was oor hulle
benadering, dat hy aan sy vrou gesê het dat hy gaan strand toe stap,
slegs om te sien watter metode hulle gebruik met 'n aanbod. Sy kan
hom dophou deur die venster, is sy gerusgestel. Dit is net vir die
'sports'. Hy's nou nou terug.
Sy sit ook net en luister, en ontken niks.
So met die afstap, sê hy, staan sy met haar skouer teen 'n boom, en
sy maak ook sommer blatant 'n voorstel.
'Hoeveel?' vra hy.
'Twintig guldens' kom die antwoord. Dit was in die jare wat 'n gulden
hope meer werd was as nou, natuurlik.
Na 'n gevroetel in sy sak sê hy: 'Maar ek het net tien guldens by my.'
'ben je bedonnerd?' was haar vraag.
Hy stap toe terug en sê aan sy vrou dat hy nou met een van hulle
gesels het, en tevrede is. Nou moet sy saam met hom strand toe stap.
Afstappend na die seesand, stap hulle by dieselfde meisie verby, waar
sy steeds teen die palmboom leun. 'Sien je wat je kry voor net tien
guldens?' vra sy.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|