Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vang jy nie die skimp nie, Gloudina
Vang jy nie die skimp nie, Gloudina [boodskap #18334] |
Sat, 17 October 1998 00:00  |
Ohm'$
Boodskappe: 1 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Genade, vrou, jy moet seker ERG eensaam wees. . .!!
Hoeveel maande is dit nou al wat jy hier rondhang en nog steeds het jy nie
'n enkele vriend/in nie. Jy herinner my aan die gelowige, preutse 'wel
opgevoede' st.4 dogtertjie met baie sproete wie almal haat, en sy dit nie
so mooi verstaan dat dit haar persoonlikheid is wat ander naar maak nie.
Bo-op alles probeer sy dan nog die middelpunt van alle aandag ook wees, en
sy ken slegs een manier. . . . .
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vang jy nie die skimp nie, Gloudina [boodskap #18363 is 'n antwoord op boodskap #18334] |
Sun, 18 October 1998 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Henri Burger" writes:
> Tant Hessie van Helsdingen was destyds 'n karakter op 'n radio spotprogram
> (Bog met Bloumaandag?), en sy was van die Agtertang. Rowwe spul gewees, en
> vreesloos.
Ag, ja, ek het skoon van Tant Hessie van
Helsdingen vergeet. (Daar's nou 'n naam
wat ek gaan skaaik.)Dis mos Tant Hessie
wat gesê het:
As die donker val, tel ek dit op.
As die dag breek, dan maak ek hom heel.
Die ander Tant Hessie, met haar witperd,
wat groen van jaloesie is. Dis nou Tant
Hessie wat groen is van jaloesie. Die
perd is nog altyd wit.
|
|
|
|
|
Re: Vang jy nie die skimp nie, Gloudina [boodskap #18406 is 'n antwoord op boodskap #18334] |
Mon, 19 October 1998 00:00  |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 18 Oct 1998 08:29:28 +0100, "Gervaas Hellin"
wrote:
|Wat maak jou so seker Gloudina het nie vriend(inn)e nie ?
|
Hilda, die van ons wat is, durf dit nie te hardop sê nie - dalk sal
Gloudina nie verstaan nie.... en die ander mense mag ons ook nie
verstaan nie....
En dan moet mens maar die ou dierasie aanvaar soos sy is - nes my ou
skoonma - ons kom nou al glad goed oor die weg (toe ek haar so 'n
stamp gee daar bo by Mt Rushmore op vier duim sneeu, toe dink almal ek
het haar gevong toe sy wou gly en daar is ek die groot hero....!)
Moenie aan Gloudina roer nie - soos sy nou is skryf sy baie
interesante dinge vir ons en vertel van haar mooi omgewing. Dalk moet
ons almal eendag opruk daar na Kanada toe en gaan koffie drink....?!?
Johan
Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:04:28 UTC 2025
|