Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: White farmers skittish over South Africa killings
Re: White farmers skittish over South Africa killings [boodskap #18326] Sa., 17 Oktober 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2162
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:

> WHITE FARMERS
SKITTISH OVER
SOUTH AFRICA KILLINGS

Wat ek nie kan verstaan, ou Frikkie,
is hoekom hulle die woord "skittish"
hier gebruik. Die woord het so 'n
ligsinnige onbelangwekkende betekenis,
hoekom word dit hier gebruik?

Tant Mina (ek kook stroop van die mebos-
konfyt. Hoekom ek nou stroop
kook van die mebos-konfyt kon
ek nog nooit uitmaak nie. Weet
jy, ou rsaboy, dat "mebos" van
die Japannese woord "umeboshi"
afkom?)
Vorige onderwerp: myn tuisblad in afrikaans
Volgende onderwerp: Re: Vang jy nie die skimp nie, Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 05:19:20 UTC 2025