| Re: President! [boodskap #18086] |
Sa., 03 Oktober 1998 00:00  |
H & L van Dalsen
Boodskappe: 2 Geregistreer: Oktober 1998
|
Junior Lid |
|
|
Nou het ek alles gehoor, ek dink..
Frogge wrote in message ...
> Mr Louis Luyt for President!
>
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: President! [boodskap #18322 is 'n antwoord op boodskap #18086] |
Vr., 16 Oktober 1998 00:00  |
Uilsp...
Boodskappe: 7 Geregistreer: Oktober 1998
|
Junior Lid |
|
|
On Fri, 16 Oct 1998 06:20:47 GMT, gide...@usa.net wrote:
> Uilsp...@theglobe.com wrote:
>> On Wed, 14 Oct 1998 21:27:10 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie
>> Potgieter) wrote:
>>
>>> On Wed, 14 Oct 1998 11:47:15 GMT, Uilsp...@theglobe.com wrote:
>>>
>>>> On Sat, 3 Oct 1998 06:57:14 -0600, "H & L van Dalsen"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Nou het ek alles gehoor, ek dink..
>>>> >
>>>> >Frogge wrote in message ...
>>>> >>Mr Louis Luyt for President!
>>>> >>
>>>> >>~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>>>> Ten minste sal hy geen nonsense van enigiemand vat nie
>>>
>>> ten minste nie van hierdie spul swart kommuniste nie.
>> ^^^^^^^^^^^^^^^^
>> Enigiemand sluit swart kommuniste, wit fasiste
>>
>
> Is daar enige verskil?
---------------------------------------
Dit is 'n debateerbare punt. Dat die twee groepe nie baie lief vir
mekaar is nie is duidelik maar baie van hulle doelstellings is
dieselfde (vir hulle eie gewin).
My persoonlike mening is dat as die wit fasiste se getalle in
dieselfde orde as die swart (nie altyd, sommige is ook wit/bruin/geel)
kommuniste was, dat die fasiste net soveel probleme, indien nie meer,
as die kommuniste sou veroorsaak nie.
|
|
|
|
| Re: President! [boodskap #18323 is 'n antwoord op boodskap #18086] |
Vr., 16 Oktober 1998 00:00  |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: Januarie 1997
|
Senior Lid |
|
|
Uilsp...@theglobe.com wrote:
> On Wed, 14 Oct 1998 21:27:10 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie
> Potgieter) wrote:
>
>> On Wed, 14 Oct 1998 11:47:15 GMT, Uilsp...@theglobe.com wrote:
>>
>>> On Sat, 3 Oct 1998 06:57:14 -0600, "H & L van Dalsen"
>>> wrote:
>>>
>>>> Nou het ek alles gehoor, ek dink..
>>>>
>>>> Frogge wrote in message ...
>>>> >Mr Louis Luyt for President!
>>>> >
>>>> >~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>>> Ten minste sal hy geen nonsense van enigiemand vat nie
>>
>> ten minste nie van hierdie spul swart kommuniste nie.
> ^^^^^^^^^^^^^^^^
> Enigiemand sluit swart kommuniste, wit fasiste
>
>
Is daar enige verskil?
|
|
|
|