Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AFRIKAANS WIE SIN HUH,ko ek wys jou n ding of twee
AFRIKAANS WIE SIN HUH,ko ek wys jou n ding of twee [boodskap #18193] Do, 08 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
Narga User  is tans af-lyn  Narga User
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Wie se taal id it die die whity's ,colourds of sogenaamde AFRIKANERS ko ek
vertel jou n ding of twee wat jy nie graag sal wil weet nie die taal is my
en my mense sin ja reggeraai ons almal wat deur julle as inbetweeners
gebrandmerk is die sogenaamde colourds .Jy skrik ja ou baas is maak nie
saaak wat jy gaan doen nie lank voor die sogenaamde AFRIKANERS tot stand
geko het se om en by hier by 1800 toe praat die slawe dis nou almal wat vir
die lanies(baas)gewerk het n mengel moes van Nderlands,Arabies en knoi taal
het dit nie geweet nie ne` of te skaam om te erken datr jy `n anner man se
taal afgevat het met jou se klomp junk gedagtes ons vergewe jou but sal
never nie vergeet ko ek laat jou gou weer regop sit eerste sogenaamde
AFRIKAANSE boek issie deur julle geskryf nie ny hy was soos ek `n colourd ja
baas kannie glo nie okay sy naam is ABUKAR EFFENDI gaan slaan net na dan
sal jy sien okay genoeg vir vandag .O ja ek kry nou net gedagte oor al daai
whity's wat so iut die land padgee was nog maar altyd gatkriupers as jy
rerig omgee vir jou sogenaamde VADERLAND sal jy sooooooos n man staan en
baklei is oek maar goed julle verby hoop net julle ko nie weer terug
nie,julle weet mos hoe gaan die gesegde " `n Boer maak `n plan but `n HOTNOT
IS GEBORE MET N PLAN"
Re: AFRIKAANS WIE SIN HUH,ko ek wys jou n ding of twee [boodskap #18194 is 'n antwoord op boodskap #18193] Do, 08 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Henri Burger"

> Henri B�ge
> Vannie Tzanien, Eresy
> "Afrika issie vi Sissiesie"(Hys vi ouens soes ekkin djy!)

Aitsa! Aitsa, kykoe spoga Kaapse klong.

Gariep-mens.
Re: AFRIKAANS WIE SIN HUH [boodskap #18203 is 'n antwoord op boodskap #18193] Do, 08 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Die woord �Khoi� is, volgens ons South African
English woordeboek, die woord vir �man� in die
groep van verwante tale gepraat deur die Nama(qua),
Korana en Griqua. Dit kan ook as ékhoe� uitgespreek
word, en as ek dit nie mis het nie, is dit hoe diegene
wat dié groep van tale bestudeer dit geskryf en uitge-
spreek wil hê IN AFRIKAANS.
Die term �Khoisan� is geskep deur Schultze,
volgens I. Schapera in �Khoisan Peoplesê (1930).

Gloudina Bouwer
Re: AFRIKAANS WIE SIN HUH,ko ek wys jou n ding of twee [boodskap #18206 is 'n antwoord op boodskap #18193] Vr, 09 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
hancil@mweb.co.z� (Hannes Cilliers) writes:

> Gloudina
> Omdat jy so mooi wonder oor die herkoms van "Khoi", het ek gaan
> naslaan in Toponymica Hottentotica van Nienaber en Raper...

Dankie vir hierdie informasie. Dr. Gawie Nienaber,
wat eers in die laaste paar jaar oorlede is (ek dink
in sy neentigerjare), was een van my professore.
Ek dra nog al die jare my notas vir sy "Ontstaan
van Afrikaans"-kursus met my saam.

> wozu alle ihre St�mme, Orlams, Namaquas, Korannas, Griquas,
> Buschm�nner, Nawissen usw., die Berg- und Viehdamaras ausgenommen,
> gerechnet werden".

Ek het nog altyd gedink die term "oorlams" kom
van die Ooste. Dit lyk hier asof dit die naam
van 'n Khoi-stam was. Is dit reg?

> Eerw C. Hugo Hahn (Tagebuch 1858) noem die naam Hottentot "eine
> Verst�mmelung des Wortes ||Huinitob". Hy beskou Hottentot dus as 'n
> Khoekhoense woord, die -tob om saam te val met -tott van Hottentott,
> waarvan die eerste deel op sy beurt die verhaspeling ||hui-n-,
> waarskynlik soos ons dit verstaan, by Nama ||hui = die kop hoog oprig,
> soos 'n koperkapel wat sy kop bakmaak, gereed om te pik en weg te
> seil. So beteken "Hottentot" dan ongeveer die "Koperkapelmense"...

Werklik! Dus hoef die woord "Hottentot" nie
so 'n slegte pers te kry as wat dit tot op
datum gekry het nie.

Ek wens jy wil meer vertel.
Gloudina
Re: AFRIKAANS WIE SIN HUH,ko ek wys jou n ding of twee [boodskap #18207 is 'n antwoord op boodskap #18193] Vr, 09 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Haai "Narga",

Dankie dat jy hierdie inligting met ons deel. (Het jy dit by Maties geleer?)

Maar miskien moet jy dit vertel vir die "sogenaamde colourds" wat nie met 'n
mens wil Afrikaans praat as jy in die Kaap kom nie, wat hulle kinders in
Engels grootmaak en wat skedadle Amerika toe (daar's een of twee hier op die
lys). Miskien moet jy dit maar ook vertel vir daai klomp by die boskollege
in Belhar wat net met mekaar wil Ingels praat.

Miskien sal hulle ook "sooooooos n man staan en baklei" as jy hulle so mooi
aanmoedig. (Interessant, ook, dat dit lyk asof "jy en jou mense" in die
afgelope jare skielik 'n sterker groepsidentiteit begin ontwikkel, soos jou
bydrae suggereer. Wil jy iets daaroor sê?)

Vriendelike groete, Leendert

Narga User wrote in message ...
> Wie se taal id it die die whity's ,colourds of sogenaamde AFRIKANERS ko ek
> vertel jou n ding of twee wat jy nie graag sal wil weet nie die taal is my
> en my mense sin ja reggeraai ons almal wat deur julle as inbetweeners
> gebrandmerk is die sogenaamde colourds .Jy skrik ja ou baas is maak nie
> saaak wat jy gaan doen nie lank voor die sogenaamde AFRIKANERS tot stand
> geko het se om en by hier by 1800 toe praat die slawe dis nou almal wat vir
> die lanies(baas)gewerk het n mengel moes van Nderlands,Arabies en knoi taal
> het dit nie geweet nie ne` of te skaam om te erken datr jy `n anner man se
> taal afgevat het met jou se klomp junk gedagtes ons vergewe jou but sal
> never nie vergeet ko ek laat jou gou weer regop sit eerste sogenaamde
> AFRIKAANSE boek issie deur julle geskryf nie ny hy was soos ek `n colourd ja
> baas kannie glo nie okay sy naam is ABUKAR EFFENDI gaan slaan net na dan
> sal jy sien okay genoeg vir vandag .O ja ek kry nou net gedagte oor al daai
> whity's wat so iut die land padgee was nog maar altyd gatkriupers as jy
> rerig omgee vir jou sogenaamde VADERLAND sal jy sooooooos n man staan en
> baklei is oek maar goed julle verby hoop net julle ko nie weer terug
> nie,julle weet mos hoe gaan die gesegde " `n Boer maak `n plan but `n HOTNOT
> IS GEBORE MET N PLAN"
>
Re: AFRIKAANS WIE SIN HUH [boodskap #18214 is 'n antwoord op boodskap #18193] Vr, 09 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hancil  is tans af-lyn  hancil
Boodskappe: 28
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Op 8 Oct 1998 19:31:13 GMT skryf :

->
->
-> Die woord “Khoi” is...
-> ...n ook as “khoe” uitgespreek
->word,
-> Gloudina Bouwer

Oppas vir die slaggat. Die "oe" in Khoe is nie 'n diftong nie, maar
twee vokale.
Die uitspraak van Khoi en Khoe is dus wesentlik dieselfde.

Afrika-groete
Hannes

O, Afrika! Jou naam dreun soos die see!
-CM van den Heever
Re: AFRIKAANS WIE SIN HUH,ko ek wys jou n ding of twee [boodskap #18219 is 'n antwoord op boodskap #18193] So, 11 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
ber...  is tans af-lyn  ber...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
.O ja ek kry nou net gedagte oor al daai
> whity's wat so iut die land padgee was nog maar altyd gatkriupers as jy
> rerig omgee vir jou sogenaamde VADERLAND sal jy sooooooos n man staan en
> baklei is oek maar goed julle verby hoop net julle ko nie weer terug
> nie,julle weet mos hoe gaan die gesegde " `n Boer maak `n plan but `n HOTNOT
> IS GEBORE MET N PLAN"
>
>
Dja, maar 'n djood het 'n plan wat werk!!!
Vorige onderwerp: test
Volgende onderwerp: Waarheen in SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 21:51:06 MGT 2024