Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AFRIKAANS WIE'S WIE
AFRIKAANS WIE'S WIE [boodskap #18211] Vr, 09 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
Narga User  is tans af-lyn  Narga User
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Okay ek het darem `n helse klomp sogenaamde" flames" gekry op my
opspraakwekkende storie oor wie nou eintlik Afrikaans kan kleim jy verstaan
maar wat ek nou eintlik hiermee wil gedoen het,was om net vir julle te laaat
verstaan dat al gat ons hoe aan is dit die enigste taal wat die meeste
groepe in Suid Afrika soveel bydraes gemaak het dat jy net nie ka ko se is
vir jou bedoel nie.Jy verstaan nou oor die sogenaamde colourds wat ingels
praat is weer nou `n anner saak but op punt van korreksie hulle is even
groter gatkruipers as die boere wat uit hulle sogenaamde vaderland
padgee.Nou nog n ding die feite wat ek neer getik het weet ek voordat ek
even gedink het om n plek soos MATIES by te woon so julle almal wat gerply
het is `n of getik of moet net laag genoeg buk om te sien die wereld draai
nie om jou en jou ideologiese doelstellins nie.My persoonlike feeling oor
AFRIKAANS is dat dit `n baie aanpasbare taal is waaroor ons nie sal moet
stry nie ,want is die enigste taal wat deur baas,hotnot,kaffer en boer
gepraat ka word ongelukkig vir julle is ek nou nie geseend met politieke
korrektheid nie maar met wysheid en `n brein geskenk deur GOD om almal te
sien as eenders so baie dankie vir die insults ,ek bid vir julle sodat jou
oe ka oopgaan
Re: AFRIKAANS WIE'S WIE [boodskap #18218 is 'n antwoord op boodskap #18211] Sa, 10 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Narga User wrote in message ...

> Okay ek het darem `n helse klomp sogenaamde" flames" gekry op my
> opspraakwekkende storie oor wie nou eintlik Afrikaans kan kleim jy verstaan
> maar wat ek nou eintlik hiermee wil gedoen het,was om net vir julle te laaat
> verstaan dat al gat ons hoe aan is dit die enigste taal wat die meeste
> groepe in Suid Afrika soveel bydraes gemaak het dat jy net nie ka ko se is
> vir jou bedoel nie.

Hieroor stem ons saam.

> Jy verstaan nou oor die sogenaamde colourds wat ingels
> praat is weer nou `n anner saak but op punt van korreksie hulle is even
> groter gatkruipers as die boere wat uit hulle sogenaamde vaderland
> padgee.

Stem. En dit sluit hulle "wit" nefies in wat ook hul kinders in Ingels leer.

> Nou nog n ding die feite wat ek neer getik het weet ek voordat ek
> even gedink het om n plek soos MATIES by te woon

Bravo! Dit suggereer dat jou aktivisme 'n ingeligte aktivisme is. Dis iets
wat ongelukkig te skaars is hier rond.

> so julle almal wat gerply
> het is `n of getik of moet net laag genoeg buk om te sien die wereld draai
> nie om jou en jou ideologiese doelstellins nie.My persoonlike feeling oor
> AFRIKAANS is dat dit `n baie aanpasbare taal is waaroor ons nie sal moet
> stry nie ,want is die enigste taal wat deur baas,hotnot,kaffer en boer
> gepraat ka word

Amen.

> ongelukkig vir julle is ek nou nie geseend met politieke
> korrektheid nie

Bravo! Encore!

'n "Gebrek" aan politieke korrektheid is 'n broodnodige "tekortkoming" wat
heelwat spinnerakke hier rond sal help wegwaai.

> maar met wysheid en `n brein geskenk deur GOD om almal te
> sien as eenders

Hmmmm..... op die gevaar af om teen die reëls van politieke korrektheid in
te gaan: Dit sou bitter jammer wees indien ons almal eenders is.

Groete, Leendert
Re: AFRIKAANS WIE'S WIE [boodskap #18268 is 'n antwoord op boodskap #18211] Wo, 14 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Uilsp...  is tans af-lyn  Uilsp...
Boodskappe: 7
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 9 Oct 1998 11:14:54 +0200, "Narga User"
wrote:

> Okay ek het darem `n helse klomp sogenaamde" flames" gekry op my
> opspraakwekkende storie oor wie nou eintlik Afrikaans kan kleim jy verstaan
> maar wat ek nou eintlik hiermee wil gedoen het,was om net vir julle te laaat
> verstaan dat al gat ons hoe aan is dit die enigste taal wat die meeste
> groepe in Suid Afrika soveel bydraes gemaak het dat jy net nie ka ko se is
> vir jou bedoel nie.Jy verstaan nou oor die sogenaamde colourds wat ingels
> praat is weer nou `n anner saak but op punt van korreksie hulle is even
> groter gatkruipers as die boere wat uit hulle sogenaamde vaderland
> padgee.Nou nog n ding die feite wat ek neer getik het weet ek voordat ek
> even gedink het om n plek soos MATIES by te woon so julle almal wat gerply
> het is `n of getik of moet net laag genoeg buk om te sien die wereld draai
> nie om jou en jou ideologiese doelstellins nie.My persoonlike feeling oor
> AFRIKAANS is dat dit `n baie aanpasbare taal is waaroor ons nie sal moet
> stry nie ,want is die enigste taal wat deur baas,hotnot,kaffer en boer
> gepraat ka word ongelukkig vir julle is ek nou nie geseend met politieke
> korrektheid nie maar met wysheid en `n brein geskenk deur GOD om almal te
> sien as eenders so baie dankie vir die insults ,ek bid vir julle sodat jou
> oe ka oopgaan
>
>
Afrikaans mag miskien van sy wortel is Europa he daar dit is 'n Afrika
taal wat deur mense van Afrika gepraat word. Dit behoort beslis nie
net aan die wit Afrikaners nie. Dit behoort aan almal wie se moeder
taal Afrikaans is.

Ek mag miskien verkeerd wees maar ek het die gevoel dat daar oor die
afgelope 40 jaar 'n soort van poging was om die taal vir die wit
Afrikaners as alleenreg eindom te kleim. (Dit het dramaties sedert
1994 verander). Hierdie was een van die grootste foute wat die
Afrikaners kon doen om die ander mense wat hulle taal praat te
"alienate" (op veel meer gebiede as net die taal).
Dit is waarskynlik ook die rede waarom die taal as die "oppressor's
language" beskou word. (Die Afrikaners was na alles die regering van
die land en het hulle wil op dir res van die mense afgedwing). Dit is
dan nie snaaks dat mense wat nie onder die "wit Afrikaners" label
geval het nie, hulle rug gedraai het op die taal nie. Dit is baie
hartseer.

Vir my is dit een van die lekkerste ervarings om Kaap toe te gaan, in
Kaapstad rond te loop en te hoor hoe die Capies die Afrikaanse taal
gooi. Dit maak van die taal 'n lewendige, interresante taal. (Daar is
baie anders groepe wat die taal op wonderlike maniere gebruik, elke
streek lewer sy bydra om die taal te verryk.) (Behalwe miskien
Geldteng :-))

UilSpiegel

(Somewhere in Gangsta Paradise)
Re: AFRIKAANS WIE'S WIE [boodskap #18302 is 'n antwoord op boodskap #18211] Do, 15 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Uilsp...@theglobe.com wrote:
>
> Vir my is dit een van die lekkerste ervarings om Kaap toe te gaan, in
> Kaapstad rond te loop en te hoor hoe die Capies die Afrikaanse taal
> gooi. Dit maak van die taal 'n lewendige, interresante taal. (Daar is
> baie anders groepe wat die taal op wonderlike maniere gebruik, elke
> streek lewer sy bydra om die taal te verryk.) (Behalwe miskien
> Geldteng :-))
>

ôl wôt ek daarop kôn sê is gôn kôk! :)h
Vorige onderwerp: Die pad vorentoe
Volgende onderwerp: pelsjas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 08:56:14 MGT 2024