Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Afrikaanse poslys by Punt gesien
Re: Afrikaanse poslys by Punt gesien [boodskap #18210] Vr, 09 Oktober 1998 00:00
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
Vir dié wat sou belangstel, ek het hierdie poslys op Punt Geselsradio vir
Afrikaans se tuisblad gesien:
******************************

Afrikaanse Poslys
Die Afrikaanse poslys is 'n informele forum vir bespreking van die taal
Afrikaans, die kultuur, die geskiedenis en die toekoms daarvan. Besprekings is
nie beperk tot Afrikaans nie. Daar moet tog gepoog word om nie te ver van die
tema af te dwaal nie.

Om aan te sluit:

Stuur 'n e-pos-boodskap aan:

lists...@unseen.aztec.co.za

Met die volgende inhoud (slegs 'n enkele lyn teks):
subscribe AFRIKAANS Jounaam Jouvan
Niks moet op die onderwerp-lyn van die boodskap verskyn nie.

+++++
Indien hierdie boodskap meer as eenkeer geplaas word, vra ek om verskoning
omdat daar ten tye van die plasing 'n probleem ontstaan het by DejaNews.

Groete

Bryan

--
+++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++
Afr NGroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: leendert@orania
Volgende onderwerp: test
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 10:31:04 MGT 2024