Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Die Son sak weg" deur FERDI GREYLING
"Die Son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #18189] Do, 08 Oktober 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
DIE SON SAK WEG
Ferdi Greyling

Weg van die growwe groen heuwels
van die Oos-Kaap,
ver na die suidweste
lê die Swartberge.

My hart het op 'n tyd daar gewoon.
Maar dis blote klip en grond, my liefstes,
wat onder 'n koeëlronde son hoog rys
in die droë Klein Karoo.

Daar verkoop slinkse boere
waatlemoene om aan die lewe te bly.

(Gepubliseer in "Concept")
Vorige onderwerp: "Die Groot Trek" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: Afrikaanse gedigte op die groep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 23:20:20 MGT 2024