|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1827 is 'n antwoord op boodskap #1824] |
Mon, 04 August 2003 22:05  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:e5ltiv8qcns4728fd1r4022fi60prpl269@4ax.com...
> On Mon, 4 Aug 2003 22:30:43 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Andries" wrote in message
>> news:bgmilv$j51$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> neeee! wat het ek oor myself gebring! Nou gaan ek 'n
>>> minderwaardigheidskompleks kry!
>>>
>>> grappie..of is dit.. ;)
>>
>> Natuurlik Andries. Sal ek nou met jou en Speedy se ligaamlike funksies
>> sukkel? Terloops, wat gaan maak die twee van julle deesdae so knaend in
>> Pretoria? Jy het dit nog nie geantwoord nie.....:-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> Moet vir geen oomblik dink
> dat ek so 'n Ford aanhanger is
> dat ek die (Ford) Estcourt handelaars
> besoek nie:-)
>
> DD
Maar ek het nooit gedink jy besoek handelaars nie! Jy het mos jou eie
vooraad...:-)
Lorinda
|
|
|