Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: nuwe AFRIKAANS ng tuisblad - opgedateer - kom kyk!
Re: nuwe AFRIKAANS ng tuisblad - opgedateer - kom kyk! [boodskap #18028] Do, 01 Oktober 1998 00:00
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
Hi,

Ek het tot op hede die volgende inligting bygevoeg op die nuwe tuisblad:

1) info oor gereelde besoekers 2) Moontlike riglyne vir die nuusgroep 3) Wat
nuusgroepe is en hoe om dit te gebruik(vir nuwe mense...) 4) 'n Vorm wat deur
die gereelde besoekers hier ingevul kan word om sodoende die nodige inligting
aan ons te stuur.  Menings, slagspreuke, idiome, sêgoed ens. 5)  Gasteboek
wat liefs deur almal geteken moet word(asseblief!) 6)  SA soek enjins en SA
koerante op die Net.  ook internasionale enjins en koerante. Ek het alles
bymekaargesit vir maklike navigasie.

Besoek gerus die nuwe tuisblad by http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/

Kyk of jou inligting daar is,  of ontbreek aan nodige inligting,  klein foto's
of watookal wat jy wil stuur.  Kyk na die reeds bestaande voorbeelde op die
tuisblad.  Vul dan die nodige vorm in.  Ek sal alle inligting wat ek ontvang
verwerk sodra ek weer kans kry!

Groete

Bryan

++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++ +
Afr nuusgroep!!: http://www.geocities.Athens/Troy/2308/
Persoonlike tuiste:  http://www.TheOffice.net/brynie/
Vorige onderwerp: Re: Gloudina, Skynheilige vark
Volgende onderwerp: Moet ons moed hou of duim vas hou?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 23:17:06 MGT 2024