Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: AANDAG!! nuwe tuisblad vir hierdie einste nuusgroep!
Re: AANDAG!! nuwe tuisblad vir hierdie einste nuusgroep! [boodskap #17977] Di, 29 September 1998 00:00 na volgende boodskap
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
Hallo almal

Ek het so stadigaan begin om 'n nuwe tuisblad vir hierdie nuusgroep te
ontwerp.

Ek sal oor 'n dag of so dit wat ek reeds aanmekaargeplak het, oplaai sodat
almal dit kan sien. Dit sal maar net 'n paar skakels hê na persoonlike
inligting van die mense, 'n gasteboek en watookal ons nog in die toekoms wil
byvoeg.

Die tuisblad se (URL) adres is: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
Plaas asb. 'n boekmerk by hierdie adres! Daar sal natuurlik niks op die
oomblik daar wees nie; ek sal weer pos as daar iets is om na te kyk.

Nadat ek die blad gelaai het, kan julle gerus die vorm daarop invul (onder
die "STuur jou info!" skakel) en sodoende die nodige idees, details,
gedagtes, voorstelle, kritiek en duisende bladsye van plesier aan my stuur
vir "verwerking". Alternatief, die e-pos adres vir die nuwe tuisblad sal
afri...@email.com wees!

Groete

Bryan
Kaapstad

--
**************************************************
Personal website: http://www.TheOffice.net/brynie

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Re: AANDAG!! nuwe tuisblad vir hierdie einste nuusgroep! [boodskap #17978 is 'n antwoord op boodskap #17977] Di, 29 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
brya...@my-dejanews.com wrote:
>
>
> Hallo almal
>
>
> Die tuisblad se (URL) adres is: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
> Plaas asb. 'n boekmerk by hierdie adres! Daar sal natuurlik niks op die
> oomblik daar wees nie; ek sal weer pos as daar iets is om na te kyk.

++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++
http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++ Die nuwe tuisblad is nou oop vir
die publiek. Ek het alles getoets en alles werk. Besoek gerus die blad en
vul die vorms in en teken die gasteboek(as julle wil natuurlik). Die
tuisblad het nou bene. Hy sal egter eers lyf kry as daar terugvoering en
INHOUD aangestuur word. :o) Gideon, jy kan maar jou gedagtes laat gaan oor
die "FAQ" wat jy in gedagte gehad het.

Groete

Bryan

--
**************************************************
Personal website: http://www.TheOffice.net/brynie

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Re: AANDAG!! nuwe tuisblad vir hierdie einste nuusgroep! [boodskap #18011 is 'n antwoord op boodskap #17977] Wo, 30 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Prachtig, Bryan!

Zodra ik weer bij mijn eigen tuisblad kan (iemand heeft alle gegevens van
gebruikers gestolen en op Internet gepubliceerd, dus heeft mijn provider
tijdelijk iedereen de (ftp-) toegang tot de server verboden) moet ik even
wat veranderingen aanbrengen, zodat ik je -zonder me te hoeven schamen- de
URL kan geven.

Groeten,
Arthur

brya...@my-dejanews.com heeft geschreven...
>
> Hallo almal
>
> Ek het so stadigaan begin om 'n nuwe tuisblad vir hierdie nuusgroep te
> ontwerp.
>
> Ek sal oor 'n dag of so dit wat ek reeds aanmekaargeplak het, oplaai sodat
> almal dit kan sien. Dit sal maar net 'n paar skakels hê na persoonlike
> inligting van die mense, 'n gasteboek en watookal ons nog in die toekoms wil
> byvoeg.
>
> Die tuisblad se (URL) adres is: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
> Plaas asb. 'n boekmerk by hierdie adres! Daar sal natuurlik niks op die
> oomblik daar wees nie; ek sal weer pos as daar iets is om na te kyk.
>
> Nadat ek die blad gelaai het, kan julle gerus die vorm daarop invul (onder
> die "STuur jou info!" skakel) en sodoende die nodige idees, details,
> gedagtes, voorstelle, kritiek en duisende bladsye van plesier aan my stuur
> vir "verwerking". Alternatief, die e-pos adres vir die nuwe tuisblad sal
> afri...@email.com wees!
>
> Groete
>
> Bryan
> Kaapstad
Re: AANDAG!! nuwe tuisblad vir hierdie einste nuusgroep! [boodskap #18052 is 'n antwoord op boodskap #17977] Vr, 02 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
brya...@my-dejanews.com wrote:
>
> In article ,
> brya...@my-dejanews.com wrote:
>>
>>
>> Hallo almal
>>
>>
>> Die tuisblad se (URL) adres is: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
>> Plaas asb. 'n boekmerk by hierdie adres! Daar sal natuurlik niks op die
>> oomblik daar wees nie; ek sal weer pos as daar iets is om na te kyk.
>
> ++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++
> http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
> ++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++ Die nuwe tuisblad is nou oop vir
> die publiek. Ek het alles getoets en alles werk. Besoek gerus die blad en
> vul die vorms in en teken die gasteboek(as julle wil natuurlik). Die
> tuisblad het nou bene. Hy sal egter eers lyf kry as daar terugvoering en
> INHOUD aangestuur word. :o) Gideon, jy kan maar jou gedagtes laat gaan oor
> die "FAQ" wat jy in gedagte gehad het.
>
> Groete
>
> Bryan
>

Lekker blad Brian. Sal later die besoekersboek invul

Cheers
Lou
lo...@hotmail.com
Vorige onderwerp: Moet ons moed hou of duim vas hou?
Volgende onderwerp: Re: Sprakeloos ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 07:19:04 MGT 2024