Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA 'vredesoperasie' in Lesotho
Re: SA 'vredesoperasie' in Lesotho [boodskap #17948 is 'n antwoord op boodskap #17824] |
Tue, 29 September 1998 00:00   |
bi...
Boodskappe: 100 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
bi...@mgenerations.net wrote:
> In article ,
> wrote:
>> bi...@mgenerations.net writes: p mense
>>
>>> Wat ek eintlik besig is om te besef is dat die Kanadese pers
>>> rassisties is en in totale denail daaroor is. Dus maak hulle n
>>> groot ophef van dinge as dit hulle pas want dit laat hulle lyk
>>> soos nice guys. But basically I dont think they care
>>> a flying f--k.
>>>
>>> Billy.
>>
>> Nou, Billy, ou Tante Koba hou nie daarvan as
>> jy sulke sterk taal gebruik nie. Ek het nie
>> geweet die ding kan vlieg nie.
>>
>> En dit lyk jy word groot as jy besef dat alle
>> persberigte kom van uitgewers met 'n sekere
>> agenda. Jy moet dus jou eie opinies vorm,
>> soveel as dit vir jou moontlik is.
>>
>> So hou jou ore en jou verstand oop. As jy
>> die Skydome-ontvangs vir Mandela op die
>> televisie gesien het, het jy gemerk dat
>> die skoolkinders vir die premier van Ontario
>> geboo het? Weet jy hoekom? Het jy enige
>> begrip van die politiek in Ontario? Ek is
>> amper seker jy het nie veel kennis daarvan
>> nie. Nou hoekom moet die mense in Toronto
>> weet wat in Lesotho aangaan?
>>
>> Ou tante Koba
>>
>> Antie Koba,
>
> As jy nie geweet het die ding kan vlieg nie het jy nog veel om te leer. Ek
> ken van daai kinnertjies wat vir Madiba gaan loer het in die Skydome. Hulle
> was juis gekies want hulle sulke mooi opstelletjies geskryf het. Ek dink nie
> hulle opstelletjies was oor hoe moeilik dit gaan in die nuwe Suid Afrika nie,
> want niemand wil dit noem nie. Dit is soos n ou wat n groot stink maak in n
> vergadering. Almal maak of hulle dit nie ruik nie. Enigeval, toe het die
> kindertjies lekker gaan party hou vir die dag sonder om waarlik n diepr besef
> te he van wat nou eitlik aangaan. Maar dit pla my nie juis nie want hulle is
> mos maar kinders. Maar ons is nie en ek verwag dus dat ons van beter moet
> weet. Maar dit was nie asof hulle nou juis te veel skoolwerk gemis het deur
> vir Madiba te gaan loer nie want daar is alweer so n vet staking aan die
> gang. Maar dit lyk of hulle nou die sake wat bespreek moet word gaan
> uitpluis en die skole sal dalk weer more op dreef wees. Nee antie, ek verwag
> nie dat almal alles moet weet wat orals gebeur nie. My punt was dat mense in
> Kanada op daardie tydperk behep was met Mandela wat in Kanada was. Hulle het
> hom as simbool uitgesonder en verhewe. Hulle het hom losgemaak van die
> werlikheid en n onrealisiese image van hom gemaak. Dit is onverantwoordelik
> en gevaarlik want n voller prent van die situasie sou op daardie stadium
> Lesotho se probleme behels het. Ek verwag nie dat alle Kanadese op elke dag
> wakker word en se O jinne, ek weet hoeveel bokke vanoggend in Lesotho gemelk
> is nie. Maar ek verwag wel dat die Kanadese pers meer oor die debakel in
> Lesotho sou gese het JUIS omdat Pres. Mandela in hulle land was toe Suid
> Afrika Lesotho bestorm en vertrap het. Jy het dalk opmerk dat ek niks oor
> Botswan gese het nie. Die rede was omdar Botswana se leier nie in Kanada
> rondgeloop het terwyl die skoolkindertjies wie se onnies op strike is vir hom
> ogies maak nie en die verveeldes in Ottawa agter hom aanloop nie.
>
> My beste wense en voorspoed met die uitvind van wat alles kan vlieg.
>
> Billy.
>
> PS Amper vergeet om vir jou tong uit te steek want ek weet toe
presies waaroor die saak in Kanada en die skoolkinders gaan.
Maar was jou vraag redelik Gloudina? Jy probeer die saak
verskuif na iets anders terwyl ek van n baie spesifieke insident
praat soos ek hier bo (weereens moes) verduidelik. Jy wil my nie
hoor nie nou probeer jy my vas vra oor die voeltjies in die bos.
Hulle vlieg antie, hulle vlieg.
Billy.
> http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
>
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
|
|
|
|
Re: SA 'vredesoperasie' in Lesotho [boodskap #17950 is 'n antwoord op boodskap #17824] |
Tue, 29 September 1998 00:00   |
bi...
Boodskappe: 100 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
wrote:
> bi...@mgenerations.net writes: p mense
>
>> Wat ek eintlik besig is om te besef is dat die Kanadese pers
>> rassisties is en in totale denail daaroor is. Dus maak hulle n
>> groot ophef van dinge as dit hulle pas want dit laat hulle lyk
>> soos nice guys. But basically I dont think they care
>> a flying f--k.
>>
>> Billy.
>
> Nou, Billy, ou Tante Koba hou nie daarvan as
> jy sulke sterk taal gebruik nie. Ek het nie
> geweet die ding kan vlieg nie.
>
> En dit lyk jy word groot as jy besef dat alle
> persberigte kom van uitgewers met 'n sekere
> agenda. Jy moet dus jou eie opinies vorm,
> soveel as dit vir jou moontlik is.
>
> So hou jou ore en jou verstand oop. As jy
> die Skydome-ontvangs vir Mandela op die
> televisie gesien het, het jy gemerk dat
> die skoolkinders vir die premier van Ontario
> geboo het? Weet jy hoekom? Het jy enige
> begrip van die politiek in Ontario? Ek is
> amper seker jy het nie veel kennis daarvan
> nie. Nou hoekom moet die mense in Toronto
> weet wat in Lesotho aangaan?
>
> Ou tante Koba
>
> Antie Koba,
As jy nie geweet het die ding kan vlieg nie het jy nog veel om te leer. Ek
ken van daai kinnertjies wat vir Madiba gaan loer het in die Skydome. Hulle
was juis gekies want hulle sulke mooi opstelletjies geskryf het. Ek dink nie
hulle opstelletjies was oor hoe moeilik dit gaan in die nuwe Suid Afrika nie,
want niemand wil dit noem nie. Dit is soos n ou wat n groot stink maak in n
vergadering. Almal maak of hulle dit nie ruik nie. Enigeval, toe het die
kindertjies lekker gaan party hou vir die dag sonder om waarlik n diepr besef
te he van wat nou eitlik aangaan. Maar dit pla my nie juis nie want hulle is
mos maar kinders. Maar ons is nie en ek verwag dus dat ons van beter moet
weet. Maar dit was nie asof hulle nou juis te veel skoolwerk gemis het deur
vir Madiba te gaan loer nie want daar is alweer so n vet staking aan die
gang. Maar dit lyk of hulle nou die sake wat bespreek moet word gaan
uitpluis en die skole sal dalk weer more op dreef wees. Nee antie, ek verwag
nie dat almal alles moet weet wat orals gebeur nie. My punt was dat mense in
Kanada op daardie tydperk behep was met Mandela wat in Kanada was. Hulle het
hom as simbool uitgesonder en verhewe. Hulle het hom losgemaak van die
werlikheid en n onrealisiese image van hom gemaak. Dit is onverantwoordelik
en gevaarlik want n voller prent van die situasie sou op daardie stadium
Lesotho se probleme behels het. Ek verwag nie dat alle Kanadese op elke dag
wakker word en se O jinne, ek weet hoeveel bokke vanoggend in Lesotho gemelk
is nie. Maar ek verwag wel dat die Kanadese pers meer oor die debakel in
Lesotho sou gese het JUIS omdat Pres. Mandela in hulle land was toe Suid
Afrika Lesotho bestorm en vertrap het. Jy het dalk opmerk dat ek niks oor
Botswan gese het nie. Die rede was omdar Botswana se leier nie in Kanada
rondgeloop het terwyl die skoolkindertjies wie se onnies op strike is vir hom
ogies maak nie en die verveeldes in Ottawa agter hom aanloop nie.
My beste wense en voorspoed met die uitvind van wat alles kan vlieg.
Billy.
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
|
|
|
|
|
Re: SA 'vredesoperasie' in Lesotho [boodskap #17953 is 'n antwoord op boodskap #17824] |
Tue, 29 September 1998 00:00   |
Henri Burger
Boodskappe: 317 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina vra:
> Kan iemand vir my nog ook die volgende
> inligting verskaf. Wat is die naam van
> die bevelvoerder van die SA soldate wat
> Lesotho binnegeval het. Ook die name van
> die top generaals in die SA Weermag en
> Lugmag. Asook die boonste echelon van die
> Polisie in SA. (Nie die ministers of
> staatsdiensamptenare nie, maar die manne
> in die veld.)
Ek sal probeer help so vér ek kan.
Kol. Robbie Hartslief is in bevel van die operasie.
Genl. Siphiwe Nyanda is hoof van die weermag.
Hoof van verdedigings intelligensie is Lt.-kol Mojo Motau.
Die hoof van die polisie is Komm. George Fivaz.
Net iets oor die gebrekkige intelligensie (dis blykbaar hoofsaaklik verkry
van afgesette generaals van Lesotho wat na SA gevlug het, en nie op die
grond ingewin nie).
1. Daar is geglo dat die meeste wapens by die Makoanyane basis gestoor is,
terwyl 53 trokvragte blykbaar in die voorafgaande dae weggery is in die
heuwels en berge in. Tot dusver is 3000 ton ammunisie al gekry (dit vir 'n
land met 3000 soldate!).
2. Daar is aanvaar alle weermaglede wat van diens was, sou by die basis
wees. In werklikheid slaap hulle by hulle huise, en neem gewoonlik hulle
wapens saam.
3. Daar is nooit vasgestel hoeveel soldate nog lojaal was aan die Lesotho
regering nie.
4. Daar is nie eers vasgestel hoe groot die Lesotho weermag is nie.
Van die teruggekeerde soldate sê hulle het nie geweet wat aangaan nie, en
het die heuwels ingevlug en besluit om te veg tot die einde. Baie het
tradisionele klere aangetrek, en wapens versteek onder hulle tradisionele
komberse. Ook is burgerlikes in die proses van wapens voorsien.
Die gevoel vanaf weermag kant is deurgaans dat hulle nie soveel weerstand
verwag het nie (geartikuleer by monde van die minister, Joe Modise), maar
alle aanduidings is daar dat hulle verwag is - een opposisieleier het aan
joernaliste vertel dat hulle presies geweet het wanneer die inval sou
plaasvind.
Maar dis nog nie oor nie. Lesotho is nie 'n maklike plek om gedroste en
swaar gewapende soldate (en burgerlikes) te gaan uithaal nie. Die terrein
maak dit uiters moeilik, want dis immers waaraan die Basotho volk sy bestaan
te danke het.
Groete
Henri Burger, Tzaneen. RSA
(e-mail: remove 'sukikaki.')
|
|
|
|
Re: SA 'vredesoperasie' in Lesotho [boodskap #17955 is 'n antwoord op boodskap #17824] |
Tue, 29 September 1998 00:00   |
TafelBoer
Boodskappe: 4 Geregistreer: September 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
hb...@my-dejanews.com wrote in message ...
>
> 'n Verdere ontstellende aspek is dat dit nou duidelike is dat SA se militêre
> intelligensie aangaande die situasie totaal gebrekkig was.
>
> Nog meer ontstellend is dat die Mangoegape familie van Thaba Nchu oor die
> radio moes verneem van hulle seun se dood - dit nadat bure vir hulle kom sê
> het om na die nuus te luister! Nie 'n kapelaan/predikant/priester om die
> slegte tyding oor te dra nie. Absoluut pateties!
>
Weermaglede verskaf self inligting soos bv. naasbestaande, dié se adres,
ens. Die weermag is afhanklik van hierdie inligting om die nodige stappe te
neem. As die bogaande 'n kwelpunt is, stel vas wat die ware toedrag van
sake is. Indien enige amptelike verklaring hieroor uitgereik word, sal ek
dit plaas.
Die volgende is die SANDF se weergawe van die konflik:
(http://www.mil.za/Media/Bulletins/bulletin.htm)
SOUTH AFRICAN DOD BULETINS
In order to inform all its employees, the Department of Defence issues
bulletins from time to time. Some of these bulletins are forwarded to the
media as press releases.
22 September 1998 : No 58/98
Department of Defence: South Africa
OPERATION BOLEAS : UPDATE 1
Early on 22 Sep 98, a combined task force (CTF), under the auspices of the
Southern African Development Community (SADEC), from the SANDF and the
Botswana Defence Force (BDF) crossed the border into the Kingdom of Lesotho
to assist the Lesotho government to restore stability to the country. A
bulletin (No 57/98) on the military assistance was distributed on 22 Sep 98.
Herewith the first update on Operation Boleas.
CASUALTIES
SANDF members crossed the border into Maseru at 05h00 on 22 Sep 98. The
CSANDF confirms the following casualties of SANDF members:
* A total of 3 members were killed and 11 wounded. The known details of
those wounded follow:
# 1x Shrapnel in leg.
# 1x Light wound in shoulder.
# 1x Injured in face and lungs. The member was casevaced to Ladybrand
Hospital.
# 2x Priority 2 injuries to be casevaced to 3 Military Hospital.
* The injuries of the remainder of the wounded are unknown. The identities
of the casualties will be released when their next-of-kin have been
informed.
RESISTANCE
The duration of the operation is, at this stage, unknown, as some opposition
is being experienced. Fire was drawn at the Royal Palace and mutineers
resisted the CTF at the Ratjemose and Makonyane military bases and Katse
Dam. Initially, they presented strong armed resistance, but were overpowered
by the momentum of the task force. Royal Lesotho Defence Force members, when
found in their bases, are to be disarmed and handed over to the Lesotho
civil authorities.
The Alouette helicopters drew heavy hostile fire at Makonyane Military Base,
on the outskirts of Maseru, and returned fire. 1x Oryx helicopter was
damaged by small-arms fire and has returned to Ladybrand.
POSITIONS SECURED
The following important positions have been secured:
* The Royal Lesotho Defence Force HQ.
* The Lesotho Air Force Base.
* The central business district of Maseru.
* The residential area in Maseru where the majority of foreign diplomats and
members of the Lesotho Cabinet reside.
The objective is still to restore peace and stability to the Kingdom of
Lesotho as soon as possible and assist the Lesotho civil authorities to
regain and maintain law and order.
OTHER DEFENCE FORCES
No military force other than the SANDF is deployed as part of the SADEC
force at present. The BDF elements have not arrived in Maseru yet, but are
expected there later today, 22 Sep 98.
UPDATE
The next update of the operation will be published as soon as more
information is available.
22 September 1998 : No 59/98
Department of Defence: South Africa
OPERATION BOLEAS : UPDATE 2
The latest report on Operation Boleas, the military assistance to Lesotho by
a combined task force (CTF) under the auspices of the Southern African
Development Community (SADEC), as at late afternoon 22 Sep 98, is set out
hereunder.
SEQUENCE OF EVENTS FOR 22 SEP 98
05H00 - The CTF crosses the Maseru Bridge and secures it.
05H23 - Members of the CTF secure the Ratjemose Military Base, southwest of
the Maseru Bridge.
05H50 - The first wave of CTF troops deploy to the Makonyane Military Base,
northeast of Maseru. Alouette helicopter gunships and Oryx helicopters draw
fire. One Oryx is lightly damaged, but lands successfully at Ladybrand in
the Free State.
08H21 - The CTF secures the Royal Palace and various government buildings in
Maseru, during which it meets with limited resistance.
11H45 - The Makonyane Military Base is secured after resistance.
SANDF CASUALTIES
At 17H00 on 22 Sep 98, the CTF confirmed that 5 SANDF members have been
killed and 9 wounded. The first two members who were killed and whose
next-of-kin have already been notified are Capt Johan Nel (27) and Sgt
Jeremy Sax (25), both of 7 Medical Battalion Group. The CSANDF extends his
condolences to the families of the two men.
CURRENT SITUATION AND OPERATION OBJECTIVES
The CTF is currently consolidating and replanning with an advanced party of
the Botswana Defence Force element of the CTF, to focus attention on certain
priority areas as identified by the CTF Commander, Col Robbie Hartslief.
The objectives for the CTF are to contain and disarm all mutineers at the
Royal Lesotho Defence Force bases and to seize all ammunition stored at
these bases, while maintaining a high profile in the central business
district of Maseru. An element of the CTF remains deployed at the Royal
Palace to ensure the safety of the King. The CTF will retain a presence in
all areas that have already been secured.
23 September 1998/60
Department of Defence: South Africa
OPERATION BOLEAS - UPDATE 3
The latest report on Operation Boleas, the military assistance to Lesotho by
a combined task force (CTF) under the auspices of the Southern African
Development Community (SADC), as on 23 Sep 98, is set out hereunder.
SPECIFIC OBJECTIVES AS OF 23 SEP 98
Katse Dam. Initially, the CTF approached the Royal Lesotho Defence Force
(RLDF) dissidents at Katse Dam with soft intentions. The CTF surprised the
dissidents but was met by unexpectedly heavy resistance. No RLDF losses were
reported but approximately 70 RLDF dissidents were apprehended. Mopping up
operations and securing the area will continue on 23 Sep 98.
Makonyane Military Base. The RLDF was prepared and ready for intervention
from the CTF and fierce resistance was met here too with a variety of
weapons including 60mm and 82mm mortars. Sporadic fighting continued through
the night. The terrain here is such that hiding, ambush and firing positions
could be established on the high ground which dominates the area around the
base. Some dissidents fled to the bushy areas in the higher ground. The CTF
will concentrate on control of the whole area, including possible ambush and
firing positions. Approximately 60 RLDF dissidents were apprehended here.
Royal Palace, Government buildings and Maseru Central Business District. The
CTF forces were initially met by resistance in the form of small arms fire.
Some weapons and ammunition were seized. Approximately 40 dissidents were
apprehended. Mopping up will be done during 23 Sep 98. The reinforcements
added by the inclusion of the Botswana Defence Force (BDF) will enable
intensification of actions by means of high visibility operations.
Protection of the Royal Palace is a high priority for the CTF.
SUPPORT
Medical Support. Medical teams were attached to all combat elements and they
were able to provide immediate first line medical attention and
resuscitation to injured members. Evacuation of casualties by air was done
to Ladybrand Hospital, although some casualties could not be removed
immediately as a result of the hostile fire on the aircraft and personnel.
Medical personnel from the South African Military Health Service have been
deployed to assist in Ladybrand Hospital.
Air Support. The CTF has made use of 6x Oryx helicopters for trooping of own
forces and casevac. 4 Alouette helicopters were employed to give top cover
protection to the Oryx helicopters and for command and control purposes. 1x
Cessna was tasked for sky-shout and reconnaissance operations when needed.
The anti-aircraft weapons in the area have prevented it from being used to
its full potential up to now. 1x Oryx and 1x Alouette helicopters were
damaged yesterday by gunfire. The helicopters returned to Ladybrand for
repairs and will join the Ops again on 23 Sep 98.
CASUALTIES
The CTF confirmed that 9 CTF members have been killed and 17 wounded. Alll
these casualties are members of the SANDF. The casualties of RLDF
dissidents, as observed, number approximately 40.
CTF APPROACH
The CTF?s approach, to date, has been to:
* Concentrate on neutralising the hostile RLDF dissidents.
* Avoid any clashes with civilians.
* Minimise damage to property.
* Use minimum force in conducting this operation.
The CTF has, however, suffered losses as a result of the aggressive
resistance it encountered. It had no alternative but to make more use of the
force available.
Large numbers of weapons ranging from pistols and 5,56mm assault rifles to
60/82 mm mortars and 14,5 mm AA guns have been found, as have large caches
of ammunition. RLDF dissidents apprehended will be handed to the Lesotho
Civil Authorities. Whilst in military custody they received medical
treatment where necessary, as well as rations.
JOINT OPERATIONS CENTRE
A Joint Operations Centre has been established with the aim of reinstating
municipal services and normality. This centre will comprise elements from
the Lesotho Government, the RLDF, the Lesotho Police Service and
representatives from other State departments, as well as from SA and
Botswana.
REPLACEMENTS
The following reliefs will take place in order to give personnel the
opportunity to rest:
* The mechanised company from 1 SAI in Ratel 20s will be relieved by a
similar company from the same unit.
* The armoured car squadron (Ratel 90s) from 1 SSB will be relieved by
another squadron from the same unit, equipped with Rooikat armoured cars.
* Pathfinder platoon will be relieved by a parachute company.
The next update will be published as soon as more information becomes
available.
25 September 1998 : No 61/98
Department of Defence: South Africa
OPERATION BOLEAS : UPDATE 4
Operation BOLEAS (OP BOLEAS), the military assistance to Lesotho by a
combined task force (CTF) under the auspices of the Southern African
Development Community (SADC), is in its fourth day. The latest update, as at
midday 24 Sep 98, is set out hereunder.
INSTALLING LAW AND ORDER
The aim of OP BOLEAS was to stabilise Lesotho by neutralising and disarming
the dissident elements from the Royal Lesotho Defence Force (RLDF) and their
collaborators, whereafter stability must be maintained. The neutralising of
the dissident elements was largely achieved over the first two days.
The combined task force (CTF) will now concentrate on reestablishing law and
order to enable the Lesotho Government to proceed with governing the
country.
STATUS OF FORCES AGREEMENT
The Status of Forces Agreement (SOFA) at this stage makes allowance for the
CTF to apply the same law with regard to looting and plundering as is
applicable in South Africa. The CTF troops will, however, use minimum force
to contain this unruly element. All efforts are being made to enable the
Lesotho Police to execute their law enforcement responsibilities.
JOINT OPERATIONS CENTRE
The Joint Operations Centre (JOC) was up and running on the night of 23 Sep
98 and conducted a meeting at 21h00 on 23 Sep 98. The JOC is under the
chairmanship of the SA High Commissioner. During the night of 23/24 Sep 98,
the CTF deployed troops in the southern and eastern parts of Maseru to
prevent the dissidents from returning to burn and loot property. A dawn to
dusk curfew has also been implemented in Maseru.
CURRENT SITUATION
The CTF commander has had a meeting with members of the business forum to
discuss their interests and needs which will further be addressed at the
JOC.
The Butha Buthe police station, which was occupied by rebels, has been
secured and recommenced its policing functions. The CTF is still maintaining
high visibility patrols in Maseru.
This is an indication of the gradual normalisation of the situation in
Lesotho.
CORRECTION OF MEDIA REPORTS
The scene shown on National TV on the night of 23 Sep 98 reported a SANDF
member being casevaced by helicopter with serious burn wounds. This was
incorrect. It was, in fact, a RLDF member who was flown to the Universitas
Hospital in Bloemfontein.
It is also reiterated that the International Red Cross has been active in
Maseru and the rest of Lesotho since the commencement of OP BOLEAS. The
cooperation between them and the CTF has been and continues to be excellent.
Reports to the contrary are not true.
CASUALTIES
The CTF confirmed that 8 members, and not 9 as reported in Update 3 on 23
Sep 98, were killed. The names of two of the members killed were released on
22 Sep 98. The names of another four of the members who were killed have now
been released. They are:
* L/Cpl Owageng Albert Mothupi (23) of Bloemfontein.
* Pte Phillip Tumisang Tshweu (29) of Bloemfontein.
* Rfn Lucas Magwazana (34) of Umtata.
* Rfn Albert Tlale Mangogape (34) of Thaba N? Chu.
All four soldiers were members of 1 Parachute Battalion, based in
Bloemfontein. The CSANDF expressed his sincere condolences to the families
and friends of these men.
MEDIA CONFERENCE
A media conference will be held on 25 Sep 98 at Gp 36 HQ. The conference
will be attended by the CSANDF, the Chief of Joint Ops and the commander of
the CTF, Col Hartslief.
The next update will be published as soon as more information becomes
available.
|
|
|
Re: SA 'vredesoperasie' in Lesotho [boodskap #17956 is 'n antwoord op boodskap #17824] |
Tue, 29 September 1998 00:00   |
bi...
Boodskappe: 100 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
wrote:
> bi...@mgenerations.net writes: p mense
>
>> Wat ek eintlik besig is om te besef is dat die Kanadese pers
>> rassisties is en in totale denail daaroor is. Dus maak hulle n
>> groot ophef van dinge as dit hulle pas want dit laat hulle lyk
>> soos nice guys. But basically I dont think they care
>> a flying f--k.
>>
>> Billy.
>
> Nou, Billy, ou Tante Koba hou nie daarvan as
> jy sulke sterk taal gebruik nie. Ek het nie
> geweet die ding kan vlieg nie.
>
> En dit lyk jy word groot as jy besef dat alle
> persberigte kom van uitgewers met 'n sekere
> agenda. Jy moet dus jou eie opinies vorm,
> soveel as dit vir jou moontlik is.
>
> So hou jou ore en jou verstand oop. As jy
> die Skydome-ontvangs vir Mandela op die
> televisie gesien het, het jy gemerk dat
> die skoolkinders vir die premier van Ontario
> geboo het? Weet jy hoekom? Het jy enige
> begrip van die politiek in Ontario? Ek is
> amper seker jy het nie veel kennis daarvan
> nie. Nou hoekom moet die mense in Toronto
> weet wat in Lesotho aangaan?
>
> Ou tante Koba
>
> Antie Koba,
As jy nie geweet het die ding kan vlieg nie het jy nog veel om te leer. Ek
ken van daai kinnertjies wat vir Madiba gaan loer het in die Skydome. Hulle
was juis gekies want hulle sulke mooi opstelletjies geskryf het. Ek dink nie
hulle opstelletjies was oor hoe moeilik dit gaan in die nuwe Suid Afrika nie,
want niemand wil dit noem nie. Dit is soos n ou wat n groot stink maak in n
vergadering. Almal maak of hulle dit nie ruik nie. Enigeval, toe het die
kindertjies lekker gaan party hou vir die dag sonder om waarlik n diepr besef
te he van wat nou eitlik aangaan. Maar dit pla my nie juis nie want hulle is
mos maar kinders. Maar ons is nie en ek verwag dus dat ons van beter moet
weet. Maar dit was nie asof hulle nou juis te veel skoolwerk gemis het deur
vir Madiba te gaan loer nie want daar is alweer so n vet staking aan die
gang. Maar dit lyk of hulle nou die sake wat bespreek moet word gaan
uitpluis en die skole sal dalk weer more op dreef wees. Nee antie, ek verwag
nie dat almal alles moet weet wat orals gebeur nie. My punt was dat mense in
Kanada op daardie tydperk behep was met Mandela wat in Kanada was. Hulle het
hom as simbool uitgesonder en verhewe. Hulle het hom losgemaak van die
werlikheid en n onrealisiese image van hom gemaak. Dit is onverantwoordelik
en gevaarlik want n voller prent van die situasie sou op daardie stadium
Lesotho se probleme behels het. Ek verwag nie dat alle Kanadese op elke dag
wakker word en se O jinne, ek weet hoeveel bokke vanoggend in Lesotho gemelk
is nie. Maar ek verwag wel dat die Kanadese pers meer oor die debakel in
Lesotho sou gese het JUIS omdat Pres. Mandela in hulle land was toe Suid
Afrika Lesotho bestorm en vertrap het. Jy het dalk opmerk dat ek niks oor
Botswan gese het nie. Die rede was omdar Botswana se leier nie in Kanada
rondgeloop het terwyl die skoolkindertjies wie se onnies op strike is vir hom
ogies maak nie en die verveeldes in Ottawa agter hom aanloop nie.
My beste wense en voorspoed met die uitvind van wat alles kan vlieg.
Billy.
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
|
|
|
|
|
|
|
Re: SA 'vredesoperasie' in Lesotho [boodskap #17989 is 'n antwoord op boodskap #17824] |
Wed, 30 September 1998 00:00   |
bi...
Boodskappe: 100 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
brya...@my-dejanews.com wrote:
> In article ,
> wrote:
>> brya...@my-dejanews.com writes: > In article ,
>>> wrote:
>> Wel, Bryan, wat ek hierbo gesê het was
>> as antwoord op jou klagte dat "die mense
>> van Toronto" (met wie jy verklaar het jy
>> byna daagliks in aanraking is) nie weet
>> van Lesotho of wat in Lesotho aangaan nie.
>>
>
> Nee Gloudina. Jy verwar my met "Billy" of Bing. Dis hy wat na Toronto
> verwys het, ek het bloot op jou daaropvolgende artikel geantwoord. Kyk wie
> die berigte skryf voor jy aanneem wie hulle is.
>
>> Netso kan JY mos onmoontlik ook nie meer op hoogte wees met wat
>>> hier aangaan nie.
>>
>> Ek begin nou dink daar is iets ernstig verkeerd met jou
Gloudina. Dalk lees jy net met een kant van jou oog, of jou
brein of watookal. Ek hou aanhoudend vir jou se die ENIGSTE
REDE HOEKOM EK VERWAG MENSE MOES op daardie stadium
in Kanada weet van Lesotho is omdat Mandela op daardie tydstip
in "O, Canada" was. En vervlaks, omdat hy in Kanada was
het die pers van hom n ophef gemaak. En omdat die pers van hom
n ophef gemaak het sou ek gedink het dat die res van Mandela se
lewe ook betrek sou kon wees in al die hoopla. En die res van die
saak is dat hy nie net n figuur is wat apartheid oorleef het nie ,
maar neee, Gloudina, hy is op die OOMBLIK die leier van Suid Afrika.
En WHOOPEE mense, weet julle wat her Suid Afrika nou net
gedoen???? Hulle het met hulle groot velliesn vir kleine Lesotho
ingestorm en bla bla bla hier is die storie.
Ek het ook aan jou bewys dat ek wel geweet het waarvan jy
gepraat het in Kanada toe jy so ewe dink jy vra my vas. Maar jou
vraag oor die skoolkinders het met Mandela en Lesotho VEERTJIES
te make gehad - en daar dog ek toe dat dit die onderwerp was.
Ek gee nou nie meer om om met jou oor die ding te praat nie.
Jy speel allerhande games en wil nie die punt bespreek nie.
Dit verveel my.
Billy.
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
|
|
|
|
|
Re: SA 'vredesoperasie' in Lesotho [boodskap #18016 is 'n antwoord op boodskap #17824] |
Thu, 01 October 1998 00:00   |
Henri Burger
Boodskappe: 317 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina skryf:
> En miskien moet hulle kyk na die klimaat
> wat daar onder hulle weermag bestaan.
Intussen het ek op hierdie stukkie statistiek afgekom, Gloudina:
Mnr. Joe Modise, Minister van Verdediging, het gister op 'n skriftelike
vraag die volgende in die parlement bekendgemaak:
Altesaam 15 644 van die 73 397 lede van die SANW het verlede jaar weens
oortredings van die militêre dissiplinêre kode voor 'n militêre hof verskyn.
Onder andere is 8 963 lede vir afwesigheid sonder verlof aangekla, 1 151 vir
pligversuim tydens wagdiens, 1 221 vir verontagsaming van bevele, 534 vir
dronkenskap, 154 vir bedrog, 147 vir verkeersoortredings en 187 vir muitery.
Met die beoordeling van bg. is dit belangrik om te onthou dat hierdie
'beroepsoldate' is, en nie 'n klomp dienspligtes wat sonder keuse daar is
nie.
Maar jy is reg, daar moet beslis gekyk word na die klimaat wat daar bestaan.
Groete
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is nie vir Sissies nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
|
|
|
|
|
|
Re: SA 'vredesoperasie' in Lesotho [boodskap #18060 is 'n antwoord op boodskap #17824] |
Sat, 03 October 1998 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sou hierdie statistiek bevestig dat die moreel in die SANW tans gevaarlik
laag is? (verwysende na my opmerking elders).
Dit maak 'n mens bekommerd - dit lyk asof dit nie 'n verstandige ding is vir
die regering om nou op militêre avontuurtjies te gaan nie.
'n Nog meer kommerwekkende gedagte is die moontlikheid - kan dit wees dat
die Lesotho-operasie (gedeeltelik) bedoel kon wees om juis iets te probeer
doen aan die moreel - deur die honde te laat jag, by wyse van spreke? Want
dit is duidelik dat Modise & Kie deeglik bewus is van die situasie.
Groete, Leendert
Henri Burger wrote in message ...
> Intussen het ek op hierdie stukkie statistiek afgekom, Gloudina:
> Mnr. Joe Modise, Minister van Verdediging, het gister op 'n skriftelike
> vraag die volgende in die parlement bekendgemaak:
> Altesaam 15 644 van die 73 397 lede van die SANW het verlede jaar weens
> oortredings van die militêre dissiplinêre kode voor 'n militêre hof
verskyn.
> Onder andere is 8 963 lede vir afwesigheid sonder verlof aangekla, 1 151 vir
> pligversuim tydens wagdiens, 1 221 vir verontagsaming van bevele, 534 vir
> dronkenskap, 154 vir bedrog, 147 vir verkeersoortredings en 187 vir
muitery.
> Met die beoordeling van bg. is dit belangrik om te onthou dat hierdie
> 'beroepsoldate' is, en nie 'n klomp dienspligtes wat sonder keuse daar is
> nie.
> Maar jy is reg, daar moet beslis gekyk word na die klimaat wat daar
bestaan.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: SA 'vredesoperasie' in Lesotho [boodskap #18188 is 'n antwoord op boodskap #17824] |
Thu, 08 October 1998 00:00   |
hb...
Boodskappe: 21 Geregistreer: September 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Henri Burger(Die Profeet van Tzaneen) skryf op 27/9/'98:
> Iewers langs die pad gaan al die
> betrokkenes met mekaar moet praat, en hopelik tot 'n vergelyk kom. En dan
> loop ons. En dan begin hulle van voor af stry oor dit waaroor hulle tot 'n
> vergelyk gekom het.
Vergun my die geleentheid tot 'n opvolg op een van my eie plasings:
'n Leidende lig op die Afrikaanse akker berig vandag dat die ooreenkoms wat
Maandag onder SA se voorsitterskap bereik is, nl. dat 'n 'Oorgangsraad' in
Lesotho ingestel moet word nadat alle partye met hulle ondersteuners gepraat
het, nou deur die Opposisie partye verwerp word. Die 9 (!) opposisie partye
dring nou aan op 'n Regering van Nasionale Eenheid, m.a.w. hulle is terug by
die standpunt waarmee hulle om die onderhandelingstafel gaan sit het.
Intussen word ook berig dat 3 SA burgers in die suide van Lesotho doodgeskiet
is terwyl hulle gesteelde beeste in Lesotho gaan haal het. Die aanvallers was
blykbaar gewapen met militêre aanvalsgewere en masjiengewere, wat moontlik aan
hulle verskaf is deur afvallige Lesotho soldate.
Daar is nou reeds 3500 SA soldate in Lesotho, wat Lesotho weermag installasies
aan die pers wys soos wat 'n mens van 'n oorwinningsmag sou verwag, maar nie
van 'n vredesmag nie.
Groete
Henri Burger
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
|
|
|
Re: SA 'vredesoperasie' in Lesotho [boodskap #18231 is 'n antwoord op boodskap #17824] |
Mon, 12 October 1998 00:00  |
Ding!
Boodskappe: 320 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hb...@my-dejanews.com wrote:
>
> Daar is nou reeds 3500 SA soldate in Lesotho, wat Lesotho weermag installasies
> aan die pers wys soos wat 'n mens van 'n oorwinningsmag sou verwag, maar nie
> van 'n vredesmag nie.
>
> Groete
>
> Henri Burger
>
Iest addisioneel - Lesotho gaan skynbaar self betaal vir die voorreg om
ingeval te word deur SA. Nou wonder ek maar net - as die oposisie
partye nou aan bewind kom - onwaarskynlik maar dit is heel moontlik in
Afrika - gaan hulle steeds betaal?
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 20:47:08 UTC 2025
|