Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Comrades
Comrades [boodskap #1756] Vr, 01 Augustus 2003 22:38 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:
>
> Lorinda, ek dog jy en ek gaan die comrades hardloop.
> Nou, sit jy daai soldaat met die tanks op my.
> Jy is gemeen.
> Wat het van die woord kammeraadskap geword?
>
> 'n geskokte Speedy Gonzales

LOL. Ek het hom nie op jou gesit nie kameraad; jy het nie vir diens
aangemeld nie, en jy ken die reels. Ek is self skrikkerig vir die
tanks maar ek is seker as daar nou iemand is wat homself uit hierdie
situasie sal kan praat is dit jy...:-)

Lorinda (wat Katryn mooi gevra het om 'n sekere saak daar te laat, en
nou met die gebakte pere sit:-))
Re: Comrades [boodskap #1757 is 'n antwoord op boodskap #1756] Sa, 02 Augustus 2003 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Aug 2003 15:38:55 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
> Lorinda (wat Katryn mooi gevra het om 'n sekere saak daar te laat, en
> nou met die gebakte pere sit:-))

Vertel tòòòeee!!! asseblief!!!
Re: Comrades [boodskap #1760 is 'n antwoord op boodskap #1757] Sa, 02 Augustus 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> On 1 Aug 2003 15:38:55 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>>
>> Lorinda (wat Katryn mooi gevra het om 'n sekere saak daar te laat, en
>> nou met die gebakte pere sit:-))
>
> Vertel tòòòeee!!! asseblief!!!

Nie eers as jy my martel nie...:-)

Lorinda
Re: Comrades [boodskap #1778 is 'n antwoord op boodskap #1760] So, 03 Augustus 2003 21:24 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>> Vertel tòòòeee!!! asseblief!!!
>
> Nie eers as jy my martel nie...:-)

LOL!
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: SA rugby en rugbyspelers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 01:19:24 MGT 2024