| Chatroom manewales [boodskap #1761] |
Sa., 02 Augustus 2003 22:13  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek was nou net op die een of ander chatroom gewees, maar dis nie dieselfde
sonder julle daar nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Chatroom manewales [boodskap #1776 is 'n antwoord op boodskap #1769] |
So., 03 Augustus 2003 21:21   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" wrote:
> Nee wat, ek sal nie regkom op die "chatrooms" nie. Dis my persoonlike opinie
> dat van, let wel VAN, die mense wat daar uithang baie lae morele waardes
> het.
Ek stem saam met jou oor chatrooms, Andries. :-) Maar is net
nuuskurig oor of jy bedoel nog laer morele waardes as sommiges op die
SCSAA groep? Wanneer laas het jy Suidwester of seker anderes wat
daar deelneem, se boodskappe gelees? :-))
IRC het ek jare gelede gebruik om files en movies mee te DL. Maar dit
is so groot sekuriteits risiko, dat ek dit omtrent nooit meer gebruik
nie. Daar is nogal erg baie en interessante scripts waarmee mens kan
speel op die "underground" IRC. Jy sal dalk daarvan hou? :-)
Elkgeval, interessant genoeg is mIRC so groot probleem hier in Norod
Amerika dat die meeste kanale geblok word deur die groot ISP's.
> dink ek is beter as ander mense nie.. Maar almal het die reg om sekere dinge
> te vermy wat hul aanstoot geë. Of dit kan wees dat ek op die verkeerde tyd
> op die verkeerde plek was.
Daar's darem baie weirdo's wat rondsluip op die Internet in allerrande
gedaantes, Tot 'n mate is mens dalk meer "beskermd" as jy op Usenet
skryf. Wel, dis nou afgesien van kriminele optredes deur sommiges -
maar nogsteeds, jy is darem nie so "direk" in 'n onbekende se
teikengebied as met chatrooms nie? Dalk is ek maar net oud-modies
hiermee, maar jy sal my nie sommer in 'n chatroom kry nie. Tensy dit
natuurlik mense is wat ek al 'n geruime tydjie mee kon gesels het op
Usenet of ander forums. :-)
But hey, to each to his/her own I guess. :-)
|
|
|
|
| Re: Chatroom manewales [boodskap #1796 is 'n antwoord op boodskap #1776] |
Ma., 04 Augustus 2003 20:32  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek pos so af en toe..eintlik meer af as toe op SCSAA..
Ek lees maar meestal net wat almal daar sê..
"Katryn" skryf in boodskap news:gauqiv4jsv2odj94ikg7btqtqndf9gn1ru@4ax.com...
> "Andries" wrote:
>
>> Nee wat, ek sal nie regkom op die "chatrooms" nie. Dis my persoonlike opinie
>> dat van, let wel VAN, die mense wat daar uithang baie lae morele waardes
>> het.
>
> Ek stem saam met jou oor chatrooms, Andries. :-) Maar is net
> nuuskurig oor of jy bedoel nog laer morele waardes as sommiges op die
> SCSAA groep? Wanneer laas het jy Suidwester of seker anderes wat
> daar deelneem, se boodskappe gelees? :-))
> IRC het ek jare gelede gebruik om files en movies mee te DL. Maar dit
> is so groot sekuriteits risiko, dat ek dit omtrent nooit meer gebruik
> nie. Daar is nogal erg baie en interessante scripts waarmee mens kan
> speel op die "underground" IRC. Jy sal dalk daarvan hou? :-)
> Elkgeval, interessant genoeg is mIRC so groot probleem hier in Norod
> Amerika dat die meeste kanale geblok word deur die groot ISP's.
>
>> dink ek is beter as ander mense nie.. Maar almal het die reg om sekere dinge
>> te vermy wat hul aanstoot ge�. Of dit kan wees dat ek op die verkeerde tyd
>> op die verkeerde plek was.
>
> Daar's darem baie weirdo's wat rondsluip op die Internet in allerrande
> gedaantes, Tot 'n mate is mens dalk meer "beskermd" as jy op Usenet
> skryf. Wel, dis nou afgesien van kriminele optredes deur sommiges -
> maar nogsteeds, jy is darem nie so "direk" in 'n onbekende se
> teikengebied as met chatrooms nie? Dalk is ek maar net oud-modies
> hiermee, maar jy sal my nie sommer in 'n chatroom kry nie. Tensy dit
> natuurlik mense is wat ek al 'n geruime tydjie mee kon gesels het op
> Usenet of ander forums. :-)
> But hey, to each to his/her own I guess. :-)
>
|
|
|
|