| Verandering [boodskap #17675 is 'n antwoord op boodskap #17676] |
So., 20 September 1998 00:00  |
Trevor Graham
Boodskappe: 3 Geregistreer: September 1998
|
Junior Lid |
|
|
Ek is nuut op hier groep en dit blyk vir my dat die meeste van julle 'n
groot probleem het met die verandering in SA, of hoe julle te na gekom
is. Verder dink ek dat die vraag gevra word wat julle daar omtrent wil
doen, dit lyk my nie veel nie. Meeste van julle is nie meer woonagtig
hier in SA nie, so ek dink julle opinies is weglaatbaar klein.
|
|
|
|
|
|
| Re: Verandering [boodskap #17735 is 'n antwoord op boodskap #17676] |
Ma., 21 September 1998 00:00  |
Shaun
Boodskappe: 12 Geregistreer: Junie 1998
|
Junior Lid |
|
|
Twak, Trevor. Mense soos jy, wat oppervlakkig oordeel en veralgemenings
maak voor jy die feite het - dis sulke menings wat "weglaatbaar klein" is.
Want hulle is maar kleinlik. Tatta, Trevor.
Trevor Graham wrote:
> Ek is nuut op hier groep en dit blyk vir my dat die meeste van julle 'n
> groot probleem het met die verandering in SA, of hoe julle te na gekom
> is. Verder dink ek dat die vraag gevra word wat julle daar omtrent wil
> doen, dit lyk my nie veel nie. Meeste van julle is nie meer woonagtig
> hier in SA nie, so ek dink julle opinies is weglaatbaar klein.
|
|
|
|