Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SENSUS
Re: SENSUS [boodskap #16965 is 'n antwoord op boodskap #16768] Wo, 19 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum" writes: >
>
>>
>> Ag jong, die probleem is die keffertjies.
>>
>> Keffertjies blaf mos vir enigiets wat beweeg. So dit maak nie saak water
>> onderwerp jy aanroer nie. Een wat wil hap, sal hap.
>
>
>
> Hier kom die nimlike fiefiebrakkie
> self aangedrawwe.
>
> Martatjie

Sien wat ek bedoel?
Re: SENSUS [boodskap #16966 is 'n antwoord op boodskap #16768] Wo, 19 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
sb wrote in message ...

> Nou nie juis iets waaroor 'n 'rocket scientist' sal wil argumenteer nie,
> maar dit hou die gesprek van die politiek, rentekoerse en Jonge Heer
> Gloudina af weg.

Ag jong, die probleem is die keffertjies.

Keffertjies blaf mos vir enigiets wat beweeg. So dit maak nie saak water
onderwerp jy aanroer nie. Een wat wil hap, sal hap.

Groete, Leendert
Re: SENSUS [boodskap #16967 is 'n antwoord op boodskap #16768] Wo, 19 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
bi...@mgenerations.net writes:

Ek is ernstig, gaan in die winter. Want in
> Kanada is die ware somer net n paar maande lank. Sonder om dit self te
> beleef kan geen mens wat in Suid Afrika groot geword het ooit verstaan wat
> die donkere dieptes van n Kanadese winter aan jou siel kan doen nie. Bly
> liewer waar jy is veral as jy familie het vir wie jy lief is...
>
> Billy.

Ek bly al lankal in Kanada. Ek kan getuig
dat die deursnee-Kanadees binneshuis in 'n
subtropiese klimaat bly wat hom totaal
onbevoeg maak om 'n Suid-Afrikaanse winter
meer te oorleef. Die laaste keer toe ek in
Suid-Afrika was, was ons daar einde September
begin Oktober. Na 'n paar dae se reen en 'n
koue front,was ek so koud in Johannesburg
dat ek vir my man gesê het dat ons nou al
die termostaat sou laat inklik het as ons in
Kanada was. En dit was nie eens winter nie.
Die moeilikste vir my is die warmte van die
somers. Veral hierdie een was ondraaglik
warm. So dis nie die koue wat die moeilikheid
is nie. Dis die reen in Vancouver wat jy
aandag aan moet gee. En, op die oomblik,
die feit dat daar 'n bietjie van 'n resessie
is, as gevolg van die ekonomiese krisis in die
Ooste.

Die tannie in die land van die Algonquins.
Re: SENSUS [boodskap #16968 is 'n antwoord op boodskap #16768] Wo, 19 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bryan  is tans af-lyn  Bryan
Boodskappe: 26
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 18 Aug 1998 12:20:03 +0200, "sb" wrote:
> Sanet
>
> PS - ek is nou 'SB'. Het 'n Suid-Afrikaanse Hotmail clone (kloon?) ontdek
> in my wandelinge (mailbox.co.za) en dit lyk heel aanvaarbaar. Hopelik sal
> ek nie oorsese spam kry as ek 'n SA mailserver (posbediener?) gebruik nie.
>

Dit help ja, maar mens kan 'n stap verder gaan. Plaas 'n
"truukwoord" in jou e-mail adres in jou nuusleser. Ek gebruik
bryni...@TheOffice.net In my "signature" onderaan die pos..
reflekteer ek dan net dat jy "KAAP" moet uithaal om privaat terug te
e-mail. Sodoende flous jy die 'spammers' definitief.

Groete

Bryan

************************************************************ ********
Remove 'KAAP' in front of @ to reply
Visit my website at: http://www.TheOffice.net/brynie
Re: SENSUS [boodskap #16970 is 'n antwoord op boodskap #16768] Wo, 19 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 19 Aug 1998 02:28:34 GMT, wrote:

| Die tannie in die land van die Algonquins.
|
|
Wat is Algonquins, Gloudina?

Johan
Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
Re: SENSUS [boodskap #16971 is 'n antwoord op boodskap #16768] Wo, 19 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
|Wat ek eintlik vir jou wil se is dat jou idee van eers gaan kyk is goed.
|Maar as jy in die somer gaan gaan jy heeltemal die verkeerde idee van Kanada
|kry. Die somer is asemrowend mooi. Maar kort. Gaan kyk in Januarie as almal
|se gatte vasvries van die koue. En onthou, jy mag dalk dink jy wil Vancouver
|toe trek want dit is so n nice plek - en dit is - maar wat as jy nie vir
|altyd daar kan bly nie? Wat gebeur as jy eendag moet trek om een of ander
|belangrike rede? Moet nie net na Vancouver gaan kyk nie. Gaan kyk na soveel
|van die land as wat jy kan. Ek is ernstig, gaan in die winter.

Ek stem saam dat jy ideaal gesproke die hele jaar hier wil beleef voor
jy besluit. Maar kom ek vertel jou kortliks hoe ons dit ondervind:
Die winter is baie koud - buite - die huise binne is baie warmer as
huise in SA in die winter. Ons het Bv verlede winter deurgegaan
sonder om n verwarmer in die huis te hê en soms het dit buite gedaal
tot -30°C. Die sneeu is 'n groot ondervinding, saam met die koue weer
- en jy reguleer hoeveel jy daarvan wil ondervind. Dis heerlik!

| Want in
|Kanada is die ware somer net n paar maande lank. Sonder om dit self te
|beleef kan geen mens wat in Suid Afrika groot geword het ooit verstaan wat
|die donkere dieptes van n Kanadese winter aan jou siel kan doen nie.

Dis dalk 'n raps beter hier in Minnesota in die VSA, maar die plek is
ook maar bekend vir baie koue weer.

Hier word 'n mens egter baie gou gewaarsku dat jy uit jou huis MOET
kom - anders kry jy die depressie wat hulle hier cabin fever noem. En
hier is geweldig baie geleenthede van dinge wat jy in die winter kan
doen. Dit hoef nie buitenshuis te wees nie - dit moet net nie in jou
eie huis wees wat jy sit nie. Alles word hier ook onderdak aangebied
- jy moet byvoorbeeld net Minnesota se pragtige dieretuin sien, met 'n
hele dolfynarium onderdak, heerlik verhit - waar ons in die hartjie
van die winter in kortmou hempde gesit en na 'n dolfyn vertoning kyk
het.

My seuns swem nou al een strook deur vir tien maande - ons het by die
YMCA aangesluit - hier is dit maar 'n groot Gym. Uiters skoon met
twee swembaddens binnenshuis, 'n baan waar ouens kan draf of hardloop,
verskeie basketball bane en 'n groot gimnasium, 'n groot fassiliteit
waar jy jou kinders inboek terwyl jy besig is en dit alles
silwerskoon. As 'n kind Bv net langs 'n swembad sou naar word, word
hy onmiddelik gesluit en die hele area behandel en die swembad ook en
binne tien minute is almal weer in die water.

Hier is werklik so baie te sien in die winter dat ek seker in my
leeftyd dit nie alles te siene sal kry nie. Dan is daar natuurlik nog
die ski en ys visvang en skaats en yshokkie.

En die dae wat jy dit alles doen, buite, is baie lekker dae - koud ja,
maar lekker. Dae wat dit sneeu of die wind waai, bly jy nou weer
binne en geniet die kortbroeke en kortmou hempde!

| Bly
|liewer waar jy is veral as jy familie het vir wie jy lief is...
|
Ons los twee oumas (my ma en skoonma) agter in SA en dis nie lekker
nie, maar hulle het ns beide aangemoedig om die skuif te maak. Ons
het naby my ma gebly, so sy mis haar kleinseuns BAIE. Sy was nou vir
drie maande by ons. In Oktober kom skoonma, en sy sal meer van haar
digter en kleinseuns sien as voorheen want sy het baie ver van ons in
die Rep gebly. Nou sien ons haar 'n hele drie maande.
Re: SENSUS [boodskap #17051 is 'n antwoord op boodskap #16768] Ma, 24 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jak...@prodigy.net (Jacques Heydenrych) writes:

> NS. Die spelfout in my epos adres is met opset. Maak die spelfout reg
> om my regte adres in die hande te kry.

Jacques, jou ou jakkals.

Oom Kallie
Re: SENSUS [boodskap #17052 is 'n antwoord op boodskap #16768] Ma, 24 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jacques Heydenrych  is tans af-lyn  Jacques Heydenrych
Boodskappe: 14
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Madison, Wisconsin, VSA.

Madison is die hoofstad van Wisconsin, Wisconsin le^ aan die Weste van
die Michigan meer. Madison self is in die suide van Wisconsin, so 150
myl Noord-Wes van Chicago (Chicago is natuurlik in 'n ander staat -
Illinois).

Wisconsin word beskou as "America's Dairyland". A.g.v. die baie
Duitsers wat hier gevestig is, is daar ook 'n baie sterk bier brou
kultuur hier teenwoordig. As hierdie nie die land van melk en heuning
is nie, is dit beslis die land van melk en bier!

Vir die sport ondersteuners is Wisconsin ook die tuiste van die Green
Bay Packers, een van die sterker (sterkste?!) spanne in Amerikaanse
voetbal. En wat dit so maklik maak om hulle te ondersteun is dat hulle
kleure ook die groen en goud is.

'n Laaste interessante stukkie statistiek is dat daar bereken word dat
daar 15000 mere in Wisconsin is.

Van die vorige antwoorde het verwys na die koue hier, en hoe moeilik
(al dan nie) dit is om daarby aan te pas. Hier by ons word dit ook
baie koud - die mere vries op, die sneeu was verlede jaar so hoog
soos my posbus op die sypaadjie. En nogtans het nie 'of ek, 'of my
gesin dit as besonders traumaties ervaar nie. (Ek het wel met my motor
in die sneeu gegly en 'n drom langs die kant van die pad gestraf!)

Bygesê, die aanhoudende grysheid het my sleg gevang. Ek onthou dat ek
'n koerant vanaf Suid-Afrika ontvang het, en op die voorblad was daar
'n foto van Louis Luyt waar hy buite Ellispark gestaan het, en deel
van die foto was die wonderlike blou Suid-Afrikaaande lug. Vandag kan
ek nie eers meer onthou waaroor die artikel gegaan het nie, maar ek
onthou die skielike verlange toe ek daardie stukkie blou
Suid-Afrikaanse lug gesien het.

En ook bygesê, hier het ek ander Suid-Afrikaanse mense gesien wat die
hele winter weggewens het, en wat op pad uit is voor die winter weer
toeslaan.

Die mense wat praat oor Tzaneen - ken julle Haenertsburg? Ek was twee
jaar daar op koshuis. Ek wonder hoe lyk dit tans daar?

Laastens, was dit vir ander mense ook opvallend hoeveel mense wat op
hierdie boodskap geantwoord het in die buiteland is?

Groete
Jacques

NS. Die spelfout in my epos adres is met opset. Maak die spelfout reg
om my regte adres in die hande te kry.

On Wed, 12 Aug 1998 21:18:08 GMT, m...@here.com (Simon) wrote:

> Ek is nuuskierig hier word so baie deur min gesê op hierdie nuusgroep,
> maar nou en dan lyk dit of hier meer mense is wat net "lurk" en nie
> bydrae nie.
>
> Nou vra ek vir interesantheid: ryply op hierdie plasing en sê net vir
> ons waar jy in die wereld bly: stad en land. Al lewer jy nie
> andersinds 'n bydrae nie. (Hou die thread dieselfde, dans alles
> bymekaar).
>
Re: SENSUS [boodskap #17093 is 'n antwoord op boodskap #16768] Wo, 26 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hen...  is tans af-lyn  hen...
Boodskappe: 133
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jacques Heydenrych skryf:

> Die mense wat praat oor Tzaneen - ken julle Haenertsburg? Ek was twee
> jaar daar op koshuis. Ek wonder hoe lyk dit tans daar?

Ja, Jacques, ons ken die Grootstad van Haenertsburg! Nee, dit lyk seker maar
nog dieselfde, geen robotte en so aan nie, en nie die stadsgewoel van Tzaneen
nie.

Jou ou skool is nou privaat, en voorsien hoofsaaklik in die behoeftes van die
kinders van personeel van die Universiteit van die Noorde.

'n Entjie verder oos was Lakeside Inn, wat van vanjaar af omskep is in 'n
elite Engelstalige privaatskool, Stanford College. Hulle hoof kom vanaf
Michaelhouse, as jy verstaan wat dit beteken.

So, dit lyk my Haenertsburg word die akademiese sentrum van ons provinsie, en
teen die tyd wat my seun moet universiteit toe, sal hy dit waarskynlik sommer
daar kan gaan doen.

Terloops, hy dink jy het 'n pragtige naam, en as jy wil sien hoe hy lyk, gaan
kyk gerus by:

http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage3.htm !

Groete

Henri Burger, Tzaneen.RSA.
Re: SENSUS [boodskap #17442 is 'n antwoord op boodskap #16768] Do, 10 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
"Kobus Pietersen" wrote:
>
> Simon wrote in message ...
> sê net vir ons waar jy in die wereld bly: stad en land.
>
> Neels Kriek kr...@bigfoot.com Alabama VSA
>
> Steve Du Plessis na...@hawaii.rr.com Hawaii VSA
>
> Johan N Potgieter jnpj...@bigfoot.com Eagan Minnesota VSA
>
> Jacques Heydenrych jak...@prodigy.net Madison, Wisconsin, VSA
>
> Stefan Harms harm...@mbnet.mb.ca Winnipeg, die Kanadese Bloemfontein
> http://www.mbnet.mb.ca/~harms/
>
> Edwin edwi...@hotmail.com Vancouver, die Kaapstad van Kanada
>
> Hjalmar Gerber Hjalmar...@UAlberta.CA Edmonton Alberta, Kanada
>
> Gideon gide...@usa.net Lelystad Flevoland, Nederland
>
> Thorsten Müller muel...@mail.uni-mainz.de Wiesbaden, Duitsland
>
> Hilda. gervaas...@ping.be Oostende - België
> http://www.ping.be/hilda-gervaas en
> http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005
>
> René van Bromley yd...@dial.pipex.com Kent, UK
>
> Julian de Beer jgde...@clear.net.nz Hamilton, New Zeeland
>
> nomad@rest.oasis Wellington, NZ
>
> Coetzee, Jacob Carl ele...@nus.edu.sg Singapoer
>
> Vyg Fynbos c-n...@usa.net Ban Chang, Thailand..
>
> Simon m...@here.com Roodepoort SA
>
> Henri-John Kock kockhj@_spamkill_.telkom.co.za Garsfontein, Pretoria
>
> Hendrik Meyer, hme...@hotmail.com Garsfontein Pretoria
>
> Sanet sa...@ats.sani.org Pretoria. emigreer na Vancouver, Canada
>
> Henri Burger hen...@pixie.co.za Tzaneen Noordelike Provinsie
> http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage.html
>
> is daar nog?

Bryan Kaapstad
http://home.global.co.za/~brynie (regte e-mail op tuisblad)

--
**************************************************
Personal website: http://www.TheOffice.net/brynie
Re: SENSUS [boodskap #17463 is 'n antwoord op boodskap #16768] Vr, 11 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
(net terug van vakantie)

Arthur Hagen hag...@caiw.nl Den Hoorn, Zuid Holland, Nederland

brya...@my-dejanews.com heeft geschreven ...
> In article ,
> "Kobus Pietersen" wrote:
>>
>> Simon wrote in message ...
>> sê net vir ons waar jy in die wereld bly: stad en land.
>>
>> Neels Kriek kr...@bigfoot.com Alabama VSA
>>
>> Steve Du Plessis na...@hawaii.rr.com Hawaii VSA
>>
>> Johan N Potgieter jnpj...@bigfoot.com Eagan Minnesota VSA
>>
>> Jacques Heydenrych jak...@prodigy.net Madison, Wisconsin, VSA
>>
>> Stefan Harms harm...@mbnet.mb.ca Winnipeg, die Kanadese Bloemfontein
>> http://www.mbnet.mb.ca/~harms/
>>
>> Edwin edwi...@hotmail.com Vancouver, die Kaapstad van Kanada
>>
>> Hjalmar Gerber Hjalmar...@UAlberta.CA Edmonton Alberta, Kanada
>>
>> Gideon gide...@usa.net Lelystad Flevoland, Nederland
>>
>> Thorsten Müller muel...@mail.uni-mainz.de Wiesbaden, Duitsland
>>
>> Hilda. gervaas...@ping.be Oostende - België
>> http://www.ping.be/hilda-gervaas en
>> http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005
>>
>> Ren� van Bromley yd...@dial.pipex.com Kent, UK
>>
>> Julian de Beer jgde...@clear.net.nz Hamilton, New Zeeland
>>
>> nomad@rest.oasis Wellington, NZ
>>
>> Coetzee, Jacob Carl ele...@nus.edu.sg Singapoer
>>
>> Vyg Fynbos c-n...@usa.net Ban Chang, Thailand..
>>
>> Simon m...@here.com Roodepoort SA
>>
>> Henri-John Kock kockhj@_spamkill_.telkom.co.za Garsfontein, Pretoria
>>
>> Hendrik Meyer, hme...@hotmail.com Garsfontein Pretoria
>>
>> Sanet sa...@ats.sani.org Pretoria. emigreer na Vancouver, Canada
>>
>> Henri Burger hen...@pixie.co.za Tzaneen Noordelike Provinsie
>> http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage.html
>>
>> is daar nog?
>
> Bryan Kaapstad
> http://home.global.co.za/~brynie (regte e-mail op tuisblad)
>
> --
> **************************************************
> Personal website: http://www.TheOffice.net/brynie
>
> -----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
> http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Re: SENSUS [boodskap #17588 is 'n antwoord op boodskap #16768] Vr, 18 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Sep 1998 15:23:47 +0200, "Arthur Hagen" wrote:

> (net terug van vakantie)
>
> Arthur Hagen hag...@caiw.nl Den Hoorn, Zuid Holland, Nederland
>
> brya...@my-dejanews.com heeft geschreven ...
>> In article ,
>> "Kobus Pietersen" wrote:
>>>
>>> Simon wrote in message ...
>>> sê net vir ons waar jy in die wereld bly: stad en land.
>>>
>>> Neels Kriek kr...@bigfoot.com Alabama VSA
>>>
>>> Steve Du Plessis na...@hawaii.rr.com Hawaii VSA
>>>
>>> Johan N Potgieter jnpj...@bigfoot.com Eagan Minnesota VSA
>>>
>>> Jacques Heydenrych jak...@prodigy.net Madison, Wisconsin, VSA
>>>
>>> Stefan Harms harm...@mbnet.mb.ca Winnipeg, die Kanadese Bloemfontein
>>> http://www.mbnet.mb.ca/~harms/
>>>
>>> Edwin edwi...@hotmail.com Vancouver, die Kaapstad van Kanada
>>>
>>> Hjalmar Gerber Hjalmar...@UAlberta.CA Edmonton Alberta, Kanada
>>>
>>> Gideon gide...@usa.net Lelystad Flevoland, Nederland
>>>
>>> Thorsten Müller muel...@mail.uni-mainz.de Wiesbaden, Duitsland
>>>
>>> Hilda. gervaas...@ping.be Oostende - België
>>> http://www.ping.be/hilda-gervaas en
>>> http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005
>>>
>>> René van Bromley yd...@dial.pipex.com Kent, UK
>>>
>>> Julian de Beer jgde...@clear.net.nz Hamilton, New Zeeland
>>>
>>> nomad@rest.oasis Wellington, NZ
>>>
>>> Coetzee, Jacob Carl ele...@nus.edu.sg Singapoer
>>>
>>> Vyg Fynbos c-n...@usa.net Ban Chang, Thailand..
>>>
>>> Simon m...@here.com Roodepoort SA
>>>
>>> Henri-John Kock kockhj@_spamkill_.telkom.co.za Garsfontein, Pretoria
>>>
>>> Hendrik Meyer, hme...@hotmail.com Garsfontein Pretoria
>>>
>>> Sanet sa...@ats.sani.org Pretoria. emigreer na Vancouver, Canada
>>>
>>> Henri Burger hen...@pixie.co.za Tzaneen Noordelike Provinsie
>>> http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage.html
>>>
>>> is daar nog?
>>
>> Bryan Kaapstad
>> http://home.global.co.za/~brynie (regte e-mail op tuisblad)
>>
>> --
>> **************************************************
>> Personal website: http://www.TheOffice.net/brynie
>>
>> -----

Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion

-----

>> http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum

Frikkie Potgieter
rsa...@intekom.co.za
Port Elizabeth
Rep. Suid Afrika
Re: SENSUS [boodskap #17624 is 'n antwoord op boodskap #16768] Sa, 19 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Griet  is tans af-lyn  Griet
Boodskappe: 45
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Volle Lid
Magriet Kruger sand...@global.co.za. Oos Kaap.

Arthur Hagen wrote in article
...
> (net terug van vakantie)
>
> Arthur Hagen hag...@caiw.nl Den Hoorn, Zuid Holland, Nederland
>
Vorige onderwerp: Re: Moed hou of duim vas hou
Volgende onderwerp: Re: Open Letter _ Gloudina en haar Castro maatjie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 03:21:46 MGT 2024