Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weer Jimmie Kruger
Weer Jimmie Kruger [boodskap #17617] |
Sat, 19 September 1998 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> hek...@usa.net writes:
>
>
>> ek voel dat hierdie bitsige politiese aanval teenoor iemand wat sy
>> hartseer uitspreek, ongevoelig is, en aandui daarop dat die skrywer
>> geen empatie vir sy/haar medemens huisves nie, maar vasklou aan
>> uitgeryde politiese cliches.
>
>
> En ek stel voor dat hierdie "iemand wat sy
> hartseer uitspreek" 'n rassistiese en
> politieke agenda gehad het. As jy onder 'n
> kalkoen uitgebroei is, ek is nie.
Laat jou koud, nie waar nie? Net soos vir Jimmie Kruger.
Daar nie genoeg ikone in die mengsel nie, soos met die arme Angelina,
hmmm...? Wie se dood die politieke happening in die ANC se jaar geword het -
met jou toejuiging.
Vriendelike groete, Leendert
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Weer Jimmie Kruger [boodskap #17776 is 'n antwoord op boodskap #17617] |
Tue, 22 September 1998 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum"
>
>> Die deuntjie klink dieselfde om 'n eevoudige rede - dit is die kontrapunt
>> tot jou onveranderde leitmotif.
>
>> Vreindelike groete, Leendert
>
>
> Ja, ons maak mooi musiek saam. Merk
> op: ek is die leitmotiv, jy is die
> kontrapunt.
Teenoor die leidmotief van haat staan ek graag kontrapunktaal.
En nee. Mooi is dit helaas nie.
Vriendelike groete, Leendert
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 15:46:48 UTC 2025
|