Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weer Jimmie Kruger
Weer Jimmie Kruger [boodskap #17617] Sa, 19 September 1998 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> hek...@usa.net writes:
>
>
>> ek voel dat hierdie bitsige politiese aanval teenoor iemand wat sy
>> hartseer uitspreek, ongevoelig is, en aandui daarop dat die skrywer
>> geen empatie vir sy/haar medemens huisves nie, maar vasklou aan
>> uitgeryde politiese cliches.
>
>
> En ek stel voor dat hierdie "iemand wat sy
> hartseer uitspreek" 'n rassistiese en
> politieke agenda gehad het. As jy onder 'n
> kalkoen uitgebroei is, ek is nie.

Laat jou koud, nie waar nie? Net soos vir Jimmie Kruger.

Daar nie genoeg ikone in die mengsel nie, soos met die arme Angelina,
hmmm...? Wie se dood die politieke happening in die ANC se jaar geword het -
met jou toejuiging.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Weer Jimmie Kruger [boodskap #17618 is 'n antwoord op boodskap #17617] Sa, 19 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum"

>
> Daar nie genoeg ikone in die mengsel nie, soos met die arme Angelina,
> hmmm...? Wie se dood die politieke happening in die ANC se jaar geword het -
> met jou toejuiging.

En o gomgomgai, kyk wie's terug. En hy
sing nog presies dieselfde deuntjie as
vantevore. Ek dink hy is ou Rip van
Oostrum.

Nog 'n bobbejaan wat die berg klim.
Re: Weer Jimmie Kruger [boodskap #17667 is 'n antwoord op boodskap #17617] So, 20 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 19 Sep 1998 21:18:57 GMT, wrote:
Re: Weer Jimmie Kruger [boodskap #17668 is 'n antwoord op boodskap #17617] So, 20 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum"
>
>>
>> Daar nie genoeg ikone in die mengsel nie, soos met die arme Angelina,
>> hmmm...? Wie se dood die politieke happening in die ANC se jaar geword het -
>> met jou toejuiging.
>
> En o gomgomgai, kyk wie's terug. En hy
> sing nog presies dieselfde deuntjie as
> vantevore. Ek dink hy is ou Rip van
> Oostrum.

Die deuntjie klink dieselfde om 'n eevoudige rede - dit is die kontrapunt
tot jou onveranderde leitmotif.

Vreindelike groete, Leendert
Re: Weer Jimmie Kruger [boodskap #17669 is 'n antwoord op boodskap #17617] So, 20 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum"

> Die deuntjie klink dieselfde om 'n eevoudige rede - dit is die kontrapunt
> tot jou onveranderde leitmotif.

> Vreindelike groete, Leendert


Ja, ons maak mooi musiek saam. Merk
op: ek is die leitmotiv, jy is die
kontrapunt.

In die moerbeiboom
Re: Weer Jimmie Kruger [boodskap #17670 is 'n antwoord op boodskap #17617] So, 20 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 19 Sep 1998 21:18:57 GMT, wrote:

| En o gomgomgai, kyk wie's terug. En hy
| sing nog presies dieselfde deuntjie as
| vantevore. Ek dink hy is ou Rip van
| Oostrum.
|
| Nog 'n bobbejaan wat die berg klim.
Weereens noem die ketel die pot swart, of so iets. Maar jy hoef darem
nie so ver te gaan om jouself 'n bobbejaan te noem nie, ou tante!

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Weer Jimmie Kruger [boodskap #17672 is 'n antwoord op boodskap #17617] So, 20 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
wrote:
>
> En o gomgomgai, kyk wie's terug. En hy
> sing nog presies dieselfde deuntjie as
> vantevore.

Asof jy nie elke keer dieselfde deuntjie sing nie. Dis juis jou sterkpunt.
Verveeldheid.

Bryan

--
**************************************************
Personal website: http://www.TheOffice.net/brynie

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Re: Weer Jimmie Kruger [boodskap #17730 is 'n antwoord op boodskap #17617] Ma, 21 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On 19 Sep 1998 21:18:57 GMT, wrote:
>
[color=blue]>
Re: Weer Jimmie Kruger [boodskap #17731 is 'n antwoord op boodskap #17617] Ma, 21 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum"
>
>> Die deuntjie klink dieselfde om 'n eevoudige rede - dit is die kontrapunt
>> tot jou onveranderde leitmotif.
>
>> Vreindelike groete, Leendert
>
>
> Ja, ons maak mooi musiek saam. Merk
> op: ek is die leitmotiv, jy is die
> kontrapunt.

Teenoor die leidmotief van haat staan ek graag kontrapunktaal.

En nee. Mooi is dit nie.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Weer Jimmie Kruger [boodskap #17775 is 'n antwoord op boodskap #17617] Di, 22 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On 19 Sep 1998 21:18:57 GMT, wrote:
>
[color=blue]>
Re: Weer Jimmie Kruger [boodskap #17776 is 'n antwoord op boodskap #17617] Di, 22 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum"
>
>> Die deuntjie klink dieselfde om 'n eevoudige rede - dit is die kontrapunt
>> tot jou onveranderde leitmotif.
>
>> Vreindelike groete, Leendert
>
>
> Ja, ons maak mooi musiek saam. Merk
> op: ek is die leitmotiv, jy is die
> kontrapunt.

Teenoor die leidmotief van haat staan ek graag kontrapunktaal.

En nee. Mooi is dit helaas nie.

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: Re: Ware Suid-Afrikaners & Papbroeke
Volgende onderwerp: Re: Hoe het die tye verander! (was "Oom Sampie se Afskeidslied" deur GEORGE WEIDEMAN)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:17:18 MGT 2024