| Die nuwe millennium (oeps...) [boodskap #17312] |
Vr., 04 September 1998 00:00  |
shaun[1]
Boodskappe: 3 Geregistreer: September 1998
|
Junior Lid |
|
|
Henri Burger wrote:
> nomad skryf:
> Jy moet onthou Tzaneen lê amper aan die gatkant van die aarde (ek
verneem die nuwe millineum breek eers in 2001 by ons aan),
Die nuwe millennium breek in ieder geval eers in 2001 aan, nie in 2000
nie... As jy tel, begin jy tog eers met die volgende dekade in bv. 1911,
nie 1910 nie, en so aan. Die eerste 10 word eers afgetel, dan begin jy
met die volgende tien wanner jy van 11 af verder tel tot by 20; die
volgende tien begin by 21. Op dieselfde wyse is 2000 die laaste jaar van
die eerste millennium; die nuwe millennium begin eers in 2001.
Die jaar 2000 se enigste besondere belang is die Y2K gogga.
My ander boodskap hieroor was bietjie deurmekaar... jammer!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die nuwe millennium (oeps...) [boodskap #17430 is 'n antwoord op boodskap #17312] |
Wo., 09 September 1998 00:00  |
Mees Roelofs[1]
Boodskappe: 6 Geregistreer: Julie 1998
|
Junior Lid |
|
|
hb...@my-dejanews.com wrote:
> Ja, en hulle gaan party hou asof alles die vogende dag nuut gaan wees, en met
> helse kopsere opstaan, nie vanweë dit wat hulle ingeneem het nie, maar vanweë
> alles wat nog presies dieselfde gaan wees. Dan eers sal hulle besef dat
> jaartelling 'n kunsmatige ding is, en niks meer nie.
As jaartelling 'n kunsmatige ding is, en wie sal dit nie erken nie,
beteken dit die einde vir alle feeste. Die kalander is ook 'n
kunsmatige ding en die de kalender se einde sal die kers en
verjaardage se einde beteken.
Ek hoop dus dat die kalender nog 'n tydjie sal bestaan en my in staat
stel so af en toe 'n feest heë. Ouens sal ik 31 december 1999 as al
die andere jare met myn vriende deurbreng en met hulle om 12:00 die
nuwe jaar vier.
> Geluk Mees met jou eerste plasing hier in Afrikaans! Al wat jy nou nog vir die
> ouens moet vertel, is dat daar iemand in Holland is wat meer van rugby weet as
> die meeste van hulle!
Dankie. Tans moet ek nog myn Afrikaans verbeter.
Mees Roelofs
To reply replace BloodySpammers with Geocities in address
|
|
|
|