Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep !
Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1710] |
Thu, 31 July 2003 14:57  |
Hielie
Boodskappe: 18 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo almal,
Toevallig (nè, Katryn ? :-) ) kry ek hierdie Afrikaanse nuusgroep. Dit lyk
my dat julle baie lekker gesels.
Kan ek maar saamgesels ?
Hielie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1740 is 'n antwoord op boodskap #1737] |
Thu, 31 July 2003 20:52   |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bgbtpb$2q2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f297794_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>> Jy sal vir Speedy in DB sit??.. Mag hy comics lees terwyl hy daar is? Ek
>> kan altyd my ou Sandman comics aanstuur...:-)
>
>
> Net tot ek nie meer kwaad is vir hom nie...dit sal so 10 sekondes wees..
> Speedy is "cool". Ek hou van die maniere waarop hy dinge sê soms.
>
> Nou wie's die "sandman" superdude? Ek het nog nooit van hom gehoor nie.
Sandman is my geliefkoosde comics. DIt was 'n reeks wat nou geeindig het,
maar dit word steeds in bundels as "graphic novels" uitgegee. Die stories
was geskryf deur Neil Gaiman, en is baie goed. Dit gaan oor 'n groep met die
naam "the Endless": Destiny, Dream, Death, Desire, Despair, Delirium (wat
eens op 'n tyd Delight was) en Destruction. Maar dit gaan veral oor Dream
(Morpheus, the Sandman). Neil Gaiman was al die Shakespeare van comics
genoem...:-)) Kyk bietjie rond op die Internet, daar is seker baie sites oor
hom en die comics.
Lorinda
|
|
|
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1741 is 'n antwoord op boodskap #1738] |
Thu, 31 July 2003 21:02   |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hielie" skryf in boodskap news:oYeWa.43373$F92.4787@afrodite.telenet-ops.be...
>> O gaats Hielie ek kan dit nie weer in die openbaar kwytraak nie:-) Katryn,
>> kan jy groot asseblief vir Hielie privaat invul? Dit lyk asof julle mekaar
>> ken:-).
>> Oor Speedy, hoop ek as hy weer hier opdaag hy sy nuwe anargistiese
>> identiteit gelate sal aanvaar, en dat daar nie teregstellings sal wees
>> nie:-))
>> Waar bly jy Hielie?
>>
>> Lorinda
>
> As jy dit geheim wil hou, is dit oraait vir my, Lorinda - ek verstaan.
>
> Ek bly dalk nie so ver van jou af nie : net oor die Channel, in België, naby
> Oostende.
>
> Hoe kan Speedy iets gelate aanvaar as hy dan 'n anargis is :-) ?
>
> Hielie.
Nee, dis nie dat ek dit geheim wil hou nie, dis nie so ernstig nie, dis
waarom ek vir Katryn gevra het om jou te vertel:-)
Ons is bure! Wel amper.... Ek was al 'n paar keer Belgie toe, maar gewoonlik
na Brussels.
Bedoel jy Speedy gaan dit dalk nie gelate aanvaar nie.... En my Bukanin is
verroes... so ek is nie seker wat hy sal moet doen as hy nie met my etiket
saamstem nie :-)
Lorinda
|
|
|
|
|
|
Rooi en roes [boodskap #1746 is 'n antwoord op boodskap #1745] |
Fri, 01 August 2003 14:00   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" wrote:
>> ..er...Lorinda, dalk is ek nou verkeerd, maar as jou Bukanin verroes
>> is, moet jy dalk eerder Bakunin probeer? :-)))
>
> Presies!:-)) Ek doen dit 'n hele leeftyd al; ruil daai a en u om, en die
> rede is 'n groot verleentheid, dis omdat ek sy naam confuse met Bukharin,
> wat in sekere sirkels nogal ongelukkig kan wees:-)). Moet asseblief nie nie
> laasgenoemde bespreek nie, want as Speedy daarvan uitvind sal die reaksie
> nie meer a mystery wees nie. Ons bly maar by Bakunin........:-)
LOL! Ja jou ou Bolshevik! So kom die waarheid uit, nè??:-))))
Hehehehe...so fout kan nogal katastrofies wees- hier ook!! :-))
Terloops, ek dink dat Hegel, die ou wat Marx en Engels beinvloed het,
dalk ook 'n streep van Genghis se Y chromosoom weggehad het. Want hy
is mos eintlik die vader van die "dialectic" konsep, en nie Marx soos
algemeen aanvaar word nie. (Die evolusie van vooruitgang na konflik.)
Danielle - die Menshevik. :-))
|
|
|
Re: Rooi en roes [boodskap #1747 is 'n antwoord op boodskap #1746] |
Fri, 01 August 2003 19:34  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> LOL! Ja jou ou Bolshevik! So kom die waarheid uit, nè??:-))))
> Hehehehe...so fout kan nogal katastrofies wees- hier ook!! :-))
>
> Terloops, ek dink dat Hegel, die ou wat Marx en Engels beinvloed het,
> dalk ook 'n streep van Genghis se Y chromosoom weggehad het. Want hy
> is mos eintlik die vader van die "dialectic" konsep, en nie Marx soos
> algemeen aanvaar word nie. (Die evolusie van vooruitgang na konflik.)
>
> Danielle - die Menshevik. :-))
Nee! Nee! Nee! En daai haan wat so kraai het niks met my te doen
nie:-))
Ja, Marx het met baie van Hegel se idees saamgestem, maar verskil oor
die aard van die dialectical proses, wat Marx geglo het materialisties
was, anders as Hegel.
"Genghis se Y chromosoom"... LOL.
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:10 UTC 2025
|