Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WEEN GELIEFDE LAND
WEEN GELIEFDE LAND [boodskap #17219] |
Mon, 31 August 1998 00:00  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie artikel is geskryf deur Fred Rundle Hoof Uitvoerende Beampte van
Vryheid2000 en is ook op die web saam met vele ander artikels beskikbaar.
Ween Geliefde Land
Die Kommuniste het gekom en ons land geneem.....en die blankes het niks gedoen nie.
Toe het hulle gekom vir ons Boervolk vegters .........en die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe het hulle gekom vir ons Uitsaaiwese.........en die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle om ons geliefde Afrikaans te beheer ...........en die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle om ons werk te beheer en weg te neem..........en die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle om ons skole te beheer en selfs weg te neem........en die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle om ons regstelsel te beheer en te besoedel .....en die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle vir die weermag....en nog het die blankes niks gedoen nie.
Toe kom hulle vir die polisiemag... en nog het die blankes niks gedoen nie.
Toe kom hulle om ons plase en grond te vat...en nog het die blankes niks gedoen nie.
Toe kom hulle vir ons geld...... en die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle en verkrag ons moeders en ons vroue en dogters...en waaragtig nog het hulle niks gedoen nie.
Wanneer hulle vir die oorblywende blankes kom, dan is dit te laat, want dan sit hulle met verkragte vrouens, geen geld, geen huise, geen werk, geen skole, geen taal, geen polisie, geen weermag, geen geregtigheid en dan is hulle net houtkappers, waterdraers en boonop nog slawe in hulle geboorteland. Daar sal dan ook niemand wees wat 'n traan vir hulle kan stort nie.
Al reg wat hulle nog STEEDS sal hê, is om met die "sixpack", waarop daar
geen Afrikaans is nie, te sit en kyk na hulle geliefde bont Amabokke span
met die vreemde Engelse naam.
Ween dus maar gerus nou ons geliefde land. Julle is 'n volk wat versuim en
miskien te papbroekig was om op te staan toe julle moes, en toe julle nog
kon. Om slawe in julle eie land te wees, is julle verdiende loon.
Lees self wat sê die profeet in Jerimia 9 oor die Volk!
|
|
|
|
Re: WEEN GELIEFDE LAND [boodskap #17266 is 'n antwoord op boodskap #17219] |
Wed, 02 September 1998 00:00   |
DS
Boodskappe: 4 Geregistreer: September 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Meneer Rundle
Ek vind dit hartseer dat daar steeds soveel openlike agterdog in Afrikaans
uitgespreek kan word. My taal en my godsdiens (as Christen) het reeds
genoeg gely in die verlede. Genoeg is daar in die naam van my Verlosser en
in die naam van Afrikaans-bevordering skade aangerig. Ek lees u brief en
ek sien steeds dieselfde gees van vrees wat in die verlede VERWYDERING en
SKEIDING tussen mense in hierdie land gebrig het - mense wat wat dikwels
soos ek glo en soos ek praat, maar anders as ek lyk.
Genoeg haatspaak gedryf deur gees.
Vat my hand. Kom ons bou aan hierdie land - sonder om beginsels prys te
gee, maar ook sonder om ander te verafsku. Ek wonder dikwels wie eintlik
die slagoffer is - die verdrukte of die verdrukker.
Groete.
Skaduwee
Ns: Reageer gerus: net...@hotmail.com
Frikkie Potgieter wrote in article
...
> Hierdie artikel is geskryf deur Fred Rundle Hoof Uitvoerende Beampte van
> Vryheid2000 en is ook op die web saam met vele ander artikels beskikbaar.
>
>
> Ween Geliefde Land
>
> Die Kommuniste het gekom en ons land geneem.....en die blankes het niks
> gedoen nie.
> Toe het hulle gekom vir ons Boervolk vegters .........en die blankes het nog
> niks gedoen nie.
> Toe het hulle gekom vir ons Uitsaaiwese.........en die blankes het nog niks
> gedoen nie.
> Toe kom hulle om ons geliefde Afrikaans te beheer ...........en die blankes
> het nog niks gedoen nie.
> Toe kom hulle om ons werk te beheer en weg te neem..........en die blankes
> het nog niks gedoen nie.
> Toe kom hulle om ons skole te beheer en selfs weg te neem........en die
> blankes het nog niks gedoen nie.
> Toe kom hulle om ons regstelsel te beheer en te besoedel .....en die blankes
> het nog niks gedoen nie.
> Toe kom hulle vir die weermag....en nog het die blankes niks gedoen nie.
> Toe kom hulle vir die polisiemag... en nog het die blankes niks gedoen nie.
> Toe kom hulle om ons plase en grond te vat...en nog het die blankes niks
> gedoen nie.
> Toe kom hulle vir ons geld...... en die blankes het nog niks gedoen nie.
> Toe kom hulle en verkrag ons moeders en ons vroue en dogters...en waaragtig
> nog het hulle niks gedoen nie.
> Wanneer hulle vir die oorblywende blankes kom, dan is dit te laat, want dan
> sit hulle met verkragte vrouens, geen geld, geen huise, geen werk, geen
> skole, geen taal, geen polisie, geen weermag, geen geregtigheid en dan is
> hulle net houtkappers, waterdraers en boonop nog slawe in hulle
> geboorteland. Daar sal dan ook niemand wees wat 'n traan vir hulle kan stort
> nie.
>
> Al reg wat hulle nog STEEDS sal hê, is om met die "sixpack", waarop daar
> geen Afrikaans is nie, te sit en kyk na hulle geliefde bont Amabokke span
> met die vreemde Engelse naam.
>
> Ween dus maar gerus nou ons geliefde land. Julle is 'n volk wat versuim en
> miskien te papbroekig was om op te staan toe julle moes, en toe julle nog
> kon. Om slawe in julle eie land te wees, is julle verdiende loon.
> Lees self wat sê die profeet in Jerimia 9 oor die Volk!
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: WEEN GELIEFDE LAND [boodskap #17369 is 'n antwoord op boodskap #17219] |
Sun, 06 September 1998 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"marius" writes: >
>>
>> Ek het nog nooit in my lewe 'n meer klomp
>> SLAPGATTE van blankes teegekom as juis in
>> hierdie " nuwe " Suid - Afrika van vadag nie. En
>> dan noem hulle,hulle self nog Christene?
So, ou Marius, waaraan skryf jy die slapgatgeit
van die blankes toe? Omdat hulle nie so negatief
is teenoor die regering van die dag (wat, merk ek,
alle volksgroepe insluit) soos wat jy graag sou
wou sien nie? En jy dink dis hierdie slapgat-
blankes wat nou nie vir hulleself Christene moet
noem nie. Hoe sou die Christene optree, volgens
jou? Die wapens opneem teen die regmatige regering
van die land? Die bevolking van die land terroriseer?
Is dit wat die Christene waarvan jy hou in die
verlede gedoen het? Nee, ou Marius, daardie mense
wat gedurende die apartheidsregime en nou nog vir
hulleself Christene noem, maar moord en doodslag
predik, gaan brand in 'n spesiale plek in die hel,
en daardie vuur gaan vir ewig brand, ou Marius.
As julle moord en doodslag wil predik, gaan voort.
Maar moet nie die Christelike godsdiens daarby
insleep nie. Dis julle manne wat vir Beyers Naude
onder huisarres gesit het. Dis alleen sy geloof
dat reg en geregtigheid sou geskied, wat vir hom
laat moedhou het.
Oom Paul
|
|
|
Re: WEEN GELIEFDE LAND [boodskap #17388 is 'n antwoord op boodskap #17219] |
Mon, 07 September 1998 00:00  |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 6 Sep 1998 11:18:50 GMT, "marius" wrote:
|> Ek het nog nooit in my lewe 'n meer klomp
|> SLAPGATTE van blankes teegekom as juis in
|> hierdie " nuwe " Suid - Afrika van vadag nie. En
|> dan noem hulle,hulle self nog Christene?
En hoe verskil jy van die Suid Afrikaners wat jy noem? Terloops, daar
is nie 'n komma tussen die twee hulle's nie, maar wel 'n koppelteken
tussen die tweede hulle en self.
Johan
Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 20:47:10 UTC 2025
|