Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Klein Karoo" deur FERDI GREYLING
"Klein Karoo" deur FERDI GREYLING [boodskap #17245] |
Tue, 01 September 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
KLEIN KAROO
Ferdi Greyling
Ek het die son ge-eet
wat groen druppels
aan die wingerd hang.
En die land het blou vibreer
tot teen die berge
wat in die noorde klop.
Die huise hier
is baksteenskepe
wat dobber op die tyd se gety.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 20:44:49 UTC 2025
|