Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PW BOTHA may get jail term.
PW BOTHA may get jail term. [boodskap #17073] |
Tue, 25 August 1998 00:00  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
PW MAY GET JAIL TERM
GEORGE. - A jail term is hanging over the head of former president PW Botha.
He will have to testify before the amnesty committee of the Truth and
Reconciliation Commission (TRC) - regardless of the appeal he served here
yesterday against his sentence in the regional court.
The pending appeal case does not mean Botha may ignore any new subpoena,
state prosecutor and Western Cape deputy attorney-general, Advocate Bruce
Morrison, told Die Burger.
There are already indications that Botha will be subpoenaed to testify
before at least the amnesty committee hearing in September.
Morrison said that should Botha refuse to respond to a subpoena while a
finding was pending in the appeal case, he could bring a new court case
upon himself. Should he then be found guilty, he would be sent to prison in
terms of the sentence passed yesterday.
Yesterday Botha became the first former president of South Africa to be
found guilty of a criminal offence. He was charged after refusing last year
to appear before the TRC's committee on human rights violations to testify
about the then State Security Council (SSC).
Botha, unrepentant to the last, listened grim-faced as regional
magistrate Victor Lugaju first found him guilty of all charges, then fined
him R10 000 ($1 600) or twelve months in prison. He was also sentenced to
12 months imprisonment, suspended for five years, on condition that he does
not contravene the TRC Act again.
Lugaju and two assessors, advocate Burton Fourie and Mrs Cordelia
Robertson, unanimously found Botha had acted willfully and unlawfully when
he decided without sufficient grounds not to appear at the hearing.
In a ruling in which he dismissed all legal arguments of Botha's legal
team, Lugaju said the court believed the TRC had treated Botha with the
utmost courtesy at all times and went out of its way to try to settle the
case.
Botha never showed any remorse in court. The court found that Botha, as
chairman of the SSC from 1978 to 1989, was the person most qualified to
help the TRC determine if the previous government had created the
environment for gross human rights violations.
Lugaju referred to testimony of Eugene de Kock, who had understood the
terms "eliminate", "neutralise" and "take out", which had appeared in SSC
minutes, meant people should be killed.
Before sentencing, Morrison asked the court to impose a fine of at least
R60 000 ($9 500) and a provisionally suspended sentence.
He told Die Burger later that the case had cost the state an estimated
R1 million ($158 000) to R1,5 million ($238 000) if security measures that
cost R150 000 ($24 000) a day were taken into account.
It is estimated Botha's legal costs could run to R750 000 ($120 000)
already.
After sentencing Botha left the building with a grim expression.
He refused to comment to the media. He was released on R50 ($7) bail
pending appeal, which his legal team will serve in the Cape High Court.
His lawyer Mr Ernst Penzhorn said later Botha was relieved that the
regional court case had come to an end. "It was a very long two years."
He said Botha believed another court may reach a different verdict.
Asked what Botha would do if subpoenaed to appear before the TRC again,
he said: "We shall have to wait and see."
EDITOR'S NOTE : JUST LIKE IN ANY OTHER COMMUNIST COUNTRY,
PREVIOUS RULERS ARE ROUND UP TO BE PUNISHED FOR ACTIONS THEY
TOOK AGAINST THE COMMUNISTS.
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: PW BOTHA may get jail term. [boodskap #17167 is 'n antwoord op boodskap #17073] |
Fri, 28 August 1998 00:00   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Thomas Jacobs wrote in message ...
> In m...@here.com (Simon) writes:
>
>> Ek het my diensplig geniet, al was ek die enigste handgrootgemaakte
>> Soutie tussen 'n lot "planks". Ons het gesorg dat ons 'n baie lekker
>> tyd het. Maar dis lank terug - toe dit nog lekker was om in Angola in
>> te gaan en Terrs en kubane jag...
>
>> ...steeds net ek, Simon
>
> Ja Simon, nou sit die varke wat jou maats was nou in die tjoekie. Se my
> hoe smaak daai mens tjops wat julle so gebraai het. Die ander ding wat
> jy nie se nie is hoe julle die inboorling vroue gekou het voor julle
> hulle vermoor het nie, ek verneem dat julle selfs meisies so jonk soos
> elf jaar out gedoen het.
>
> ..... maar net ek Tom.
>
> --
> Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
> Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Ja Simon, jy kan sien hierdie persoon sit daar in Grahamstad.
Ek belowe jou Simon, met my volgende besoek aan Grahamstad sal ek aan
daardie persoon `n besoek bring. Hy het blykbaar nog nie geruik hoe ruik
gebrande mensvleis nie en ek belowe dat hy hier op hierdie einste nuusgroep
`n briefie sal skryf terwyl ek daar by hom is. Hy moet nou nie aan Oud
Militêre Soldate begin krap nie, want dan strip my moer behoorlik.
Jy moet nie Soldate as verkragters probeer aansien nie Tom, aangesien dit `n
baie Lelike alligasie is om te maak.
Onthou net een ding, toe ons Soldate was was almal mekaar se Kameraade
ongeag van waar hy vandaan gekom het. Ons het saam baklei teen die kommunis
wat nou hierdie Land regeer al was dit nou opdragte van wie. Dit was ons
Prioriteit en die grootste Prioriteit daar op ons vêrre Grense was om dood
te maak. Dit was of jy of hy, so jy sien almal was in dieselfde situasie.
`n Ander ding is dat ek in my tydperk as Soldaat 8 Jaar nooit te doene gekry
het met Soldate of van my Troepe wat met 11 jarige kinders deurmekaar was
nie, so ek weet nie waar jy aan daardie nonsens kom nie, maar pasop wat jy
sê... Dit kan jou DUUR te staan kom.
Geen Dreigemente nie, aangesien ek geleer is dat jy nie Dreigemente maak
nie, maar dat jy iets doen voordat jy dink.....
Simon, jy sal weer van Thomas Jacobs hoor daar in Grahamstad se
Universiteit. Sekere mense moet eerder nie hulle adresse hier bekendmaak
nie.
Mooi loop
Frikkie
Apartheidsvark Port Elizabeth Suid Afrika
Hoogs Opgeleide Ex Soldaat van 32 Bateljon..
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: PW BOTHA may get jail term. [boodskap #17173 is 'n antwoord op boodskap #17073] |
Fri, 28 August 1998 00:00   |
Michael E Willett
Boodskappe: 182 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 28 Aug 1998 09:15:46 +0200, cc...@hippo.ru.ac.za (Thomas Jacobs) had
the following to say:
|
|Ja Simon, nou sit die varke wat jou maats was nou in die tjoekie.
Ek het nie die vaagste benul waarvan jy praat nie! Ek en my maats het
eerbaar "uit die stryd getree".
|Se my
|hoe smaak daai mens tjops wat julle so gebraai het.
Jy het duidelik jou ore vir rumours uitgeleen en nou maak jy 'n gek
van jouself in die openbaar.
|Die ander ding wat
|jy nie se nie is hoe julle die inboorling vroue gekou het voor julle
|hulle vermoor het nie, ek verneem dat julle selfs meisies so jonk soos
|elf jaar out gedoen het.
|
Jong outjies soos jy moet nie julle onkunde so in die openbaar
oopspalk nie. En verder vermoed ek jy is dalk besig om jou eiei
swakhede hier te adverteer.
Die werklikheid destyds was heel anders as die prentjie wat jy
duidelik in jou kop het.
Ek het vier maal byvoorbeeld bloed geskenk, een maal vir een van ons
eiei ouens, twee maal vir plaaslike bevolking beseerdes en eenmaal vir
'n Kubaan.
Ons het baie goeie verhouding met die plaaslike bevolking gehad, maar
het hulle darem ook altyd gewantrou. Die wat ons persoonlik leer ken
het, het groot vriende geword. Soos die ou chief en koeka shop
eienaar naby ons kamp. Aag nee wat, jou reaksie wys jou vlak van
onkunde en jou swak selfbeeld.
Netso terloops, om jou dan nou werklik te antwoord: die Vambo meisies
en vroue was ver te vuil vir enige van die soldate om in hulle te wou
belangstel - daar was genoeg wit boere met mooi dogters in die noorde
van Suidwes vir die paar ouens wat wel uit die kampe kon kom.
...steeds net ek, Simon
|
|
|
Re: PW BOTHA may get jail term. [boodskap #17185 is 'n antwoord op boodskap #17073] |
Sat, 29 August 1998 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Beste Frikkie,
Ek dag 32 Bataljon het geveg vir die veiligheid van al die inwoners van SA.
Was dit toe al die tyd nie so nie, of verraai jy jou eenheid as jy hierdie
sotjie se veiligheid so bedreig?
Vriendelike groete, Leendert
Frikkie Potgieter wrote in message ...
>> Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
>> Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
>
> Ja Simon, jy kan sien hierdie persoon sit daar in Grahamstad.
> Ek belowe jou Simon, met my volgende besoek aan Grahamstad sal ek aan
> daardie persoon `n besoek bring. Hy het blykbaar nog nie geruik hoe ruik
> gebrande mensvleis nie en ek belowe dat hy hier op hierdie einste nuusgroep
> `n briefie sal skryf terwyl ek daar by hom is. Hy moet nou nie aan Oud
> Militêre Soldate begin krap nie, want dan strip my moer behoorlik.
> Jy moet nie Soldate as verkragters probeer aansien nie Tom, aangesien dit `n
> baie Lelike alligasie is om te maak.
> Onthou net een ding, toe ons Soldate was was almal mekaar se Kameraade
> ongeag van waar hy vandaan gekom het. Ons het saam baklei teen die kommunis
> wat nou hierdie Land regeer al was dit nou opdragte van wie. Dit was ons
> Prioriteit en die grootste Prioriteit daar op ons vêrre Grense was om dood
> te maak. Dit was of jy of hy, so jy sien almal was in dieselfde situasie.
> `n Ander ding is dat ek in my tydperk as Soldaat 8 Jaar nooit te doene gekry
> het met Soldate of van my Troepe wat met 11 jarige kinders deurmekaar was
> nie, so ek weet nie waar jy aan daardie nonsens kom nie, maar pasop wat jy
> sê... Dit kan jou DUUR te staan kom.
> Geen Dreigemente nie, aangesien ek geleer is dat jy nie Dreigemente maak
> nie, maar dat jy iets doen voordat jy dink.....
> Simon, jy sal weer van Thomas Jacobs hoor daar in Grahamstad se
> Universiteit. Sekere mense moet eerder nie hulle adresse hier bekendmaak
> nie.
> Mooi loop
> Frikkie
> Apartheidsvark Port Elizabeth Suid Afrika
> Hoogs Opgeleide Ex Soldaat van 32 Bateljon..
>
|
|
|
Re: PW BOTHA may get jail term. [boodskap #17186 is 'n antwoord op boodskap #17073] |
Sat, 29 August 1998 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Frikkie Potgieter wrote in message ...
> Dit kan jou DUUR te staan kom.
> Geen Dreigemente nie, aangesien ek geleer is dat jy nie Dreigemente maak
> nie, maar dat jy iets doen voordat jy dink.....
> Simon, jy sal weer van Thomas Jacobs hoor daar in Grahamstad se
> Universiteit. Sekere mense moet eerder nie hulle adresse hier bekendmaak
> nie.
> Mooi loop
> Frikkie
> Apartheidsvark Port Elizabeth Suid Afrika
> Hoogs Opgeleide Ex Soldaat van 32 Bateljon..
Ek verwys veral na die volgende:
> Geen Dreigemente nie, aangesien ek geleer is dat jy nie Dreigemente maak
> nie, maar dat jy iets doen voordat jy dink.....
Ja, Frikkie, dis goeie opleiding vir 'n soldaat.
Maar dis net die godekoper soort soldaat wat so opgelei word - die soort wat
jy nooit sonder toesig kan laat nie.
Die beter soort word geleer om te weet wanneer om te doen voor jy dink en
wanneer om te dink sonder om te doen.
'n Regte kommandant, natuurlik, word opgelei om nooit te doen voordat hy
baie goed gedink het nie.
Vriendelike groete, Leendert
|
|
|
Re: PW BOTHA may get jail term. [boodskap #17187 is 'n antwoord op boodskap #17073] |
Sat, 29 August 1998 00:00   |
crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Doen my net een guns-moet jou asseblief net nie voordoen as 'n
verteenwoordiger van die Afrikaner nie:slegs van die groep wat 'n mens altyd
vind in omstandighede van onderdrukking waar die 'rule of law' nie meer geld
nie.
Besef ook dat die feit dat ons velle dieselfde kleur is en ons dieselfde
taal praat, ek en talle mede-Afrikaners NIKS in gemeen met jou filosofie het
of gehad het nie. Vandag sien jy in elk geval die resultaat van jy en jou
generaaltjies se beleid.
--
nomad@rest.oasis
Frikkie Potgieter wrote in message
6s5vgs$7ie$2@news2.saix.net...
>
>> Ja Simon, jy kan sien hierdie persoon sit daar in Grahamstad.
> Ek belowe jou Simon, met my volgende besoek aan Grahamstad sal ek aan
> daardie persoon `n besoek bring. Hy het blykbaar nog nie geruik hoe ruik
> gebrande mensvleis nie en ek belowe dat hy hier op hierdie einste nuusgroep
> `n briefie sal skryf terwyl ek daar by hom is. Hy moet nou nie aan Oud
> Militre Soldate begin krap nie, want dan strip my moer behoorlik.
> Jy moet nie Soldate as verkragters probeer aansien nie Tom, aangesien dit `n
> baie Lelike alligasie is om te maak.
> Onthou net een ding, toe ons Soldate was was almal mekaar se Kameraade
> ongeag van waar hy vandaan gekom het. Ons het saam baklei teen die kommunis
> wat nou hierdie Land regeer al was dit nou opdragte van wie. Dit was ons
> Prioriteit en die grootste Prioriteit daar op ons v rre Grense was om dood
> te maak. Dit was of jy of hy, so jy sien almal was in dieselfde situasie.
> `n Ander ding is dat ek in my tydperk as Soldaat 8 Jaar nooit te doene gekry
> het met Soldate of van my Troepe wat met 11 jarige kinders deurmekaar was
> nie, so ek weet nie waar jy aan daardie nonsens kom nie, maar pasop wat jy
> s... Dit kan jou DUUR te staan kom.
> Geen Dreigemente nie, aangesien ek geleer is dat jy nie Dreigemente maak
> nie, maar dat jy iets doen voordat jy dink.....
> Simon, jy sal weer van Thomas Jacobs hoor daar in Grahamstad se
> Universiteit. Sekere mense moet eerder nie hulle adresse hier bekendmaak
> nie.
> Mooi loop
> Frikkie
> Apartheidsvark Port Elizabeth Suid Afrika
> Hoogs Opgeleide Ex Soldaat van 32 Bateljon..
>
|
|
|
Re: PW BOTHA may get jail term. [boodskap #17188 is 'n antwoord op boodskap #17073] |
Sat, 29 August 1998 00:00   |
crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Doen my net een guns-moet jou asseblief net nie voordoen as 'n
verteenwoordiger van die Afrikaner nie:slegs van die groep wat 'n mens altyd
vind in omstandighede van onderdrukking waar die 'rule of law' nie meer geld
nie.
Besef ook dat die feit dat ons velle dieselfde kleur is en ons dieselfde
taal praat, ek en talle mede-Afrikaners NIKS in gemeen met jou filosofie het
of gehad het nie. Vandag sien jy in elk geval die resultaat van jy en jou
generaaltjies se beleid.
Jou dreigemente is in elk geval net so hol soos jou ideologie.
--
nomad@rest.oasis
Frikkie Potgieter wrote in message
6s5vgs$7ie$2@news2.saix.net...
>
>> Ja Simon, jy kan sien hierdie persoon sit daar in Grahamstad.
> Ek belowe jou Simon, met my volgende besoek aan Grahamstad sal ek aan
> daardie persoon `n besoek bring. Hy het blykbaar nog nie geruik hoe ruik
> gebrande mensvleis nie en ek belowe dat hy hier op hierdie einste nuusgroep
> `n briefie sal skryf terwyl ek daar by hom is. Hy moet nou nie aan Oud
> Militre Soldate begin krap nie, want dan strip my moer behoorlik.
> Jy moet nie Soldate as verkragters probeer aansien nie Tom, aangesien dit `n
> baie Lelike alligasie is om te maak.
> Onthou net een ding, toe ons Soldate was was almal mekaar se Kameraade
> ongeag van waar hy vandaan gekom het. Ons het saam baklei teen die kommunis
> wat nou hierdie Land regeer al was dit nou opdragte van wie. Dit was ons
> Prioriteit en die grootste Prioriteit daar op ons v rre Grense was om dood
> te maak. Dit was of jy of hy, so jy sien almal was in dieselfde situasie.
> `n Ander ding is dat ek in my tydperk as Soldaat 8 Jaar nooit te doene gekry
> het met Soldate of van my Troepe wat met 11 jarige kinders deurmekaar was
> nie, so ek weet nie waar jy aan daardie nonsens kom nie, maar pasop wat jy
> s... Dit kan jou DUUR te staan kom.
> Geen Dreigemente nie, aangesien ek geleer is dat jy nie Dreigemente maak
> nie, maar dat jy iets doen voordat jy dink.....
> Simon, jy sal weer van Thomas Jacobs hoor daar in Grahamstad se
> Universiteit. Sekere mense moet eerder nie hulle adresse hier bekendmaak
> nie.
> Mooi loop
> Frikkie
> Apartheidsvark Port Elizabeth Suid Afrika
> Hoogs Opgeleide Ex Soldaat van 32 Bateljon..
>
|
|
|
|
Re: PW BOTHA may get jail term. [boodskap #17199 is 'n antwoord op boodskap #17073] |
Sun, 30 August 1998 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> Frikkie, my seun, ...Jy verklaar dat jy 'n hoogs-
> opgeleide voormalige soldaat van die
> 32 Bateljon is. Dit voel vir my al ons
> hier in die noordelike republiek spel
> dit "bataljon," maar ek sal dit aan die
> praterige nasaat van die weleerwaarde
> Hollander Van Oostrum om dit vir ons in
> sy boeke na te slaan.
Ag nee wat, Gloudina. Ek mors nie my tyd deur te sit en vlieë afvang oor
tersloopse tik- en spelfoutjies nie.
Wat ek wel interessant vind is hoe gruwelik jou Afrikaans al verval het
onder die invloed van Engels. Ek dink jou bydraes in die argief van hierdie
groep kan goeie materiaal wees vir 'n student in taalkunde, sielkunde of
linguistiek - iets op tweedejaarvlak met 'n titel soos "Disintegrasie van
die persoonlikheid en die manifestasie daarvan in taal - 'n gevallestudie".
Miskien, as jy harder werk aan jou taal, sal jy beter voel oor jouself. Dan
hoef jy dalk nie meer so te skel op al wat voorkom nie.
O ja! "Bateljon" - ek kon toevallig my hand op die bron lê. Die Bisantynse
monnik Moronis verwys daarna in sy
gesaghebbende "Blakastemion". Die oervorm is Bet-el-jon, wat "platkopbende"
beteken. Dit kom uit die Arabiese skiereiland en het verwys na die
agterryers wat elite-eenhede van die Romeinse leër vergesel het. Hierdie
arme mense was eintlik veel beter af saam met die ba_tal_jon, want waar
hulle vandaan kom was hulle in die algemeen bekend as "village idiots".
Nietemin, die woord bat_el_jon is gebruik om te onderskei tussen die
toertjies wat die platkopbende in die arena gemaak het aan die einde van
toernooie nadat die "battualia", die swaardvegtersoefeninge van die
bat_al_jon, verby was. Hulle het ook met trots die identiteit van hul
eenheid aangeneem- maar is natuurlik anders aangedui. Die "platkopbende"
van, byvoorbeeld, XXIV Bataljon het tipies bekend gestaan as 24 Bateljon
(die Arabiese syfers het as verdere onderskeidingsteken gedien).
Vriendelike groete, Leendert
NS: Die naasaat se voorsaat was geen Hollander nie, maar 'n Fries, en geen
geestelike nie, maar 'n onderwyser. Ek hoop die ander bronne vir jou
ondersoek oor Opperman was meer betroubaar as die wat jy oor sy vroeë
leermeester geraadpleeg het.
|
|
|
|
|
|
Re: PW BOTHA may get jail term. [boodskap #17241 is 'n antwoord op boodskap #17073] |
Tue, 01 September 1998 00:00   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 29 Aug 1998 08:49:56 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
> Beste Frikkie,
>
> Ek dag 32 Bataljon het geveg vir die veiligheid van al die inwoners van SA.
>
> Was dit toe al die tyd nie so nie, of verraai jy jou eenheid as jy hierdie
> sotjie se veiligheid so bedreig?
>
> Vriendelike groete, Leendert
>
Wel ek verstaan nie jou vraag so mooi nie, maar wat die veiligheid van
almal behels, ja dit was so. Ek het my vererg vir daardie vent se
uitlatings oor minderjarige dogters ens.. en glo my ek het gesê dat ek
hom gaan besoek en ek gaan.
Hy het my ook persoonlik aangeval soos `n meit deur `n briefie, maar
ongelukkig weet ek nou waar hy is. Ek hou nie van mense wat uitlatings
maak wat gaan op hoorsê nie en dan wil hy `n persoon nog amper deel
uitmaak van net wat hy gehoor het.
Ps. Ek bedreig nie sy veiligheid nie, maar ek gaan defnatief ook nie
saam met hom `n koppie koffie sit en drink nie.
Al wat ek van hom sal vra is om `n E-Mail op hierdie einste nuusgroep
te plaas al is dit ook van my laptop en selfoon af.
Jy sal self lees wat hy dan skryf en self sien dat ek nie werklik
wreed is nie. Ek is eintlik `n baie goeie ou met `n klein hartjie,
maar val my dan aan met iets waaraan ek skuldig is sodat ek myself kan
verdedig en nie net soos jy wil nie.
Groete
Frikkie
|
|
|
Re: PW BOTHA may get jail term. [boodskap #17242 is 'n antwoord op boodskap #17073] |
Tue, 01 September 1998 00:00   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 29 Aug 1998 18:29:37 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
> Ek verwys veral na die volgende:
>
>> Geen Dreigemente nie, aangesien ek geleer is dat jy nie Dreigemente maak
>> nie, maar dat jy iets doen voordat jy dink.....
>
> Ja, Frikkie, dis goeie opleiding vir 'n soldaat.
>
> Maar dis net die godekoper soort soldaat wat so opgelei word - die soort wat
> jy nooit sonder toesig kan laat nie.
>
> Die beter soort word geleer om te weet wanneer om te doen voor jy dink en
> wanneer om te dink sonder om te doen.
>
> 'n Regte kommandant, natuurlik, word opgelei om nooit te doen voordat hy
> baie goed gedink het nie.
>
> Vriendelike groete, Leendert
>
Hallo Leendert,
Ja ek stem saam met jou, miskien het ek my net verkeerd uitgespreek,
maar onthou as jy in `n kontak kam en die koeëls vlieg rond, mense
skree.... Alles is verward, dan is daar nie tyd om om `n tafel te gaan
sit en planne te maak nie. Alles het net gebeur en vir plannetjies
was daar wraggies nie tyd nie.
As `n ops vooraf beplan is, ja dan was daar gedink voor die operasie,
maar glo my as jy begin het en alles was weer soos ek netnou gesê het,
geen dink meer nie, dis net doen.
Groete
Frikkie
|
|
|
|
|
Re: PW BOTHA may get jail term. [boodskap #17434 is 'n antwoord op boodskap #17073] |
Wed, 09 September 1998 00:00  |
Neels Kriek
Boodskappe: 29 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Thommie,
Ek het 'n paar plasings gemis. Kan jy dalk vir my die volle plasing
stuur sodat ek daarop kan antwoord?
Thomas Jacobs wrote in message ...
> In "Frikkie Potgieter" writes:
>
>
>> Thomas Jacobs wrote in message ...
>>> In "Neels Kriek"
>> writes:
>
>
>>> Neelsie ons het gesien dat daai de Kak ou ook nie skaamte het as hy voor
>>> die TRC verskyn nie. So sien ek en ander jou ook.
>
[snip]
|
|
|
Re: PW BOTHA may get jail term. [boodskap #17435 is 'n antwoord op boodskap #17073] |
Wed, 09 September 1998 00:00  |
Neels Kriek
Boodskappe: 29 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Thomas Jacobs wrote in message ...
[snip]
> nie poepsak. Die feit vannie saak is dit; die wat deel was van mense
> onreg aangedoen het, hulle moet aan die pen ry. NSA is 'n ver beter plek
> sonner skuim soos hulle.
Hmmmm tog so waar. Waneer word die grootkoppe van die ANC dan nou ook
'n bietjie ondervra? Waneer raak ons dan nou van DAAI skuim ontslae?
Hmmmmmm?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 20:42:32 UTC 2025
|