Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'n baie Lelike alligasie
- Re: 'n baie Lelike alligasie [boodskap #17154] Fri, 28 August 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2172
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Senior Lid
m...@here.com (Simon) writes: > On 28 Aug 1998 15:00:05 GMT,
>
> Of het ons weer hier te doen nie met 'n woord wat ons aanvaar moes
> krokkedil gewees het nie. Is 'n krokedil 'n soort blom wat in Canada
> in 'n kloset blom en die trane deel is net daar om almal deurmekaar te
> maak?
>
> ...steeds net ek, Simon

Nee, Simon. "Krokedil" kom van dieselfde
stam af as die Engelse woord "croak" (wat
'n hele paar betekenisse het) en van die
woord "dil" wat vir jou en Frikkie fyn en
raak beskryf.

Mabalel
Vorige onderwerp: 'n Ernstige Dreigement
Volgende onderwerp: 'n baie Lelike alligasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Mar 08 20:44:48 UTC 2025