Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Ernstige Dreigement
'n Ernstige Dreigement [boodskap #17151] Vr, 28 Augustus 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2176
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" writes: >

> Ja Simon, jy kan sien hierdie persoon sit daar in Grahamstad.
> Ek belowe jou Simon, met my volgende besoek aan Grahamstad sal ek aan
> daardie persoon `n besoek bring. Hy het blykbaar nog nie geruik hoe ruik
> gebrande mensvleis nie en ek belowe dat hy hier op hierdie einste nuusgroep
> `n briefie sal skryf terwyl ek daar by hom is. Hy moet nou nie aan Oud
> Militêre Soldate begin krap nie, want dan strip my moer behoorlik.

Dit kan jou DUUR te staan kom.
> Geen Dreigemente nie, aangesien ek geleer is dat jy nie Dreigemente maak
> nie, maar dat jy iets doen voordat jy dink.....
> Simon, jy sal weer van Thomas Jacobs hoor daar in Grahamstad se

Nou, ou Frikkie m'boy, ek dink Thomas Jacobs
moet 'n afskrif van jou dreigement uitdruk en
aan die lokale polisie in Grahamstad gee.
Hierdie is duidelik 'n dreigment wat ernstig
opgeneem moet word.

Van my kant af sal ek aan my kontak in die
nasionale AWB-hoofkantoor skryf en vir hulle
vra of hulle weet wat ene Frikkie daar in
PE op die maatskappy se tyd sit en doen. Het
seker meer tyd was wat hy werk het.

Oom Kallie (wat sy vrou met 'n handsambok slaan.)
Vorige onderwerp: Neels Kriek
Volgende onderwerp: Re: 'n baie Lelike alligasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 00:31:03 MGT 2024