Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hardekoolvuur!
Hardekoolvuur! [boodskap #16285] |
Sat, 18 July 1998 00:00  |
Henri Burger
Boodskappe: 317 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lewendig terug uit die bosse van Afrika, merk ek dat ons nuusbediener
probleme voortduur - gee hulle gas Hannes! Ek het presies 40 boodskappe vir
die afgelope 10 dae ontvang. Met in ag neming daarvan dat Gloudina bruilof
gehou het, is dit nog steeds maar effentjies (4 per dag?!).
In elk geval, die wat belangstel om te weet hoekom Brandewyn nie Brieke het
nie, kan gaan kyk by:
http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm
En ek hoop hierdie boodskap kom nog die week by die ng uit!
Groete
--
Henri Burger, Tzaneen. RSA
(e-mail: remove 'sukikaki.')
|
|
|
Re: Hardekoolvuur! [boodskap #16346 is 'n antwoord op boodskap #16285] |
Fri, 24 July 1998 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Henri Burger" writes: > Lewendig terug uit die bosse van Afrika, merk ek dat ons nuusbediener
> probleme voortduur - gee hulle gas Hannes! Ek het presies 40 boodskappe vir
> die afgelope 10 dae ontvang. Met in ag neming daarvan dat Gloudina bruilof
> gehou het, is dit nog steeds maar effentjies (4 per dag?!).
>
> In elk geval, die wat belangstel om te weet hoekom Brandewyn nie Brieke het
> nie, kan gaan kyk by:
>
> http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm
>
> En ek hoop hierdie boodskap kom nog die week by die ng uit!
>
> Groete
> --
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> (e-mail: remove 'sukikaki.')
Henri, ek het ook probleme. As ek op die
nuutste storie klik, dan kry ek 'n
beskrywing van die Okavango in Engels.
Ek dink nog, jy moet die stories maar
ook direk op die nuusgroep sit. (As ek
op die vorige stories klik, kry ek
hulle wel.)
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Hardekoolvuur! [boodskap #17022 is 'n antwoord op boodskap #16285] |
Sat, 22 August 1998 00:00   |
hen...
Boodskappe: 133 Geregistreer: June 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina Skryf:
> Verduidelik wat die Madelein van
> Biljon debakel is.
So 'n paar maande gelede het die ATKV Dames besluit om 'n toekenning te maak
aan Madelein van Biljon vir haar bydrae tot Afrikaans. Sy is in kennis gestel,
en die oorhandigingsfunksie was reeds gereël.
Intussen vra die redakteur van 'n nuwe tydskrif vir Christen vroue vir
Madelein om vir hulle 'n artikel te skryf oor haar Christenskap. Sy sê toe sy
kan nie, want sy is nie 'n Christen nie. Toe sê die redakteur sy moet 'n
artikel skryf oor hoekom sy nie een is nie. Dié word toe gepubliseer, en toe
is die gort gaar. Die Dames trek toe hulle toekenning terug, omdat
Christenskap die grondslag van hulle organisasie is.
Die hele ding word 'n openbare debat, en uiteindelik het Frits Kok, voorsitter
van die ATKV in die openbaar verklaar dat die Dames verkeerd opgetree het, en
Madelein om verskoning gevra. Maar toe wil sy nie meer die toekenning hê nie.
Verlede week het die ding 'n nadraai op die Dames se kongres gehad, toe 2
mosies aanvaar is: 1)Dat die Dames geluk gewens word met die standpunt wat
hulle ingeneem het, en 2) Dat Frits Kok geluk gewens word met die standpunt
wat hy ingeneem het.
Vir my lyk dit of die Dames hulle koppe moet laat lees, of die politiek
betree.
(En hoekom het jy nie geteken nie, Gloudina?)
Groete
Henri Burger, Tzaneen,RSA.
Besoek my Tuisblad:
http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage.html
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
|
|
|
|
|
Re: Hardekoolvuur! [boodskap #17110 is 'n antwoord op boodskap #16285] |
Thu, 27 August 1998 00:00   |
Michael E Willett
Boodskappe: 182 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 22 Aug 1998 12:16:14 GMT, hen...@pixie.co.za had the following
to say:
|Gloudina Skryf:
|
|> Verduidelik wat die Madelein van
|> Biljon debakel is.
|
|So 'n paar maande gelede het die ATKV Dames besluit om 'n toekenning te maak
|aan Madelein van Biljon vir haar bydrae tot Afrikaans. Sy is in kennis gestel,
|en die oorhandigingsfunksie was reeds gereël.
|
|Intussen vra die redakteur van 'n nuwe tydskrif vir Christen vroue vir
|Madelein om vir hulle 'n artikel te skryf oor haar Christenskap. Sy sê toe sy
|kan nie, want sy is nie 'n Christen nie. Toe sê die redakteur sy moet 'n
|artikel skryf oor hoekom sy nie een is nie. Dié word toe gepubliseer, en toe
|is die gort gaar. Die Dames trek toe hulle toekenning terug, omdat
|Christenskap die grondslag van hulle organisasie is.
Ek het altyd gedink die soort Afrikaanse dames kry mens net in swak TV
dramas of attempts at sitcoms. Ek was baie verbaas om oor hierdie
storie te lees en te dink daar is regtig nog sulke agterlikheid onder
Afrikaners. En om te dink dis nogal die wat uit die posh buurte soos
Waterkloof kruip!
|
|Die hele ding word 'n openbare debat, en uiteindelik het Frits Kok, voorsitter
|van die ATKV in die openbaar verklaar dat die Dames verkeerd opgetree het, en
|Madelein om verskoning gevra. Maar toe wil sy nie meer die toekenning hê nie.
Ek het baie respek vir haar gekry. Sy buig ten minste nie 'n duim
agteroor om hulle verkramptheid te akkomodeer nie.
|
|Verlede week het die ding 'n nadraai op die Dames se kongres gehad, toe 2
|mosies aanvaar is: 1)Dat die Dames geluk gewens word met die standpunt wat
|hulle ingeneem het, en 2) Dat Frits Kok geluk gewens word met die standpunt
|wat hy ingeneem het.
Ek geniet Afrikaans, maar dis hierdie soort ding wat die Afrikaner se
naam sleg maak onder my Engelse vriende. Hulle beskou dan sommer die
hele klomp Afrikaners as heeltemaal belaglik en ridiculous.
|
|Vir my lyk dit of die Dames hulle koppe moet laat lees, of die politiek
|betree.
...steeds net ek, Simon
|
|
|
|
Re: Hardekoolvuur! [boodskap #17143 is 'n antwoord op boodskap #16285] |
Fri, 28 August 1998 00:00   |
Michael E Willett
Boodskappe: 182 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 28 Aug 1998 09:34:05 +0200, lou had
the following to say:
|En dan wonder mens wie is nou veroordelend en wie nie. Die ou spul klink
|vir my ewe stupid, die spul anties van die ATKV omdat hulle in die
|eerste plek die prys toegeken en toe weer terug gevat het en tweedens
|die groep ingelse waarna jy verwys omdat hul nou weer met neuse in die
|lug dit as 'typical Afrikaner stupidity' afmaak en ons almal in
|dieselfde boks druk.
Ek stem saam. En ons almal is maar lief om mense in kassies te sit.
En tog is dit vir my net jammer dat mense soos die ATKV vroue blatant
hulleself opstel vir welgegronde kritiek. Dis tog maar gewoonlik dan
sulke "seer duime" wat uitstaan en waarvolgens mense om "cocktails"
en braaivleis vure en joernaliste veralgemeen.
|
|Dit is dan eintlik ook die hoofverskil tussen blanke Afrikaans en Engels
|sprekendes - terwyl die Afrikaans sprekende rassisties is/was is die
|Engelsprekende klassisties.
Haha, ja, nou moet jy weet hoe is dit hier in die middel as jy 'n ewe
groot skoot van beide weg het!
|Die feit bly - maak nie saak wat die
|afrikaans sprekende doen nie, een idioot wat van sy perd afdonder of 'n
|spul vrouens wat so beïndruk is met hul eie belangrikheid dat hulle
|pryse toeken en terugtrek, en die deel van die Engels sprekende
|bevolking waarna jy verwys reken 'Typical Afrikaner -what else can you
|expect'. Miskien kan ons afrikaans praters iets leer van hoe ons ander
|mense kategoriseer.
Beslis, maar ook dat ons gerus meer in ons spore moet trap as dit by
openbare optrede kom. (Ten minste sorg dat jy stewig in die saal
sit).
...steeds net ek, Simon
|
|
|
|
Re: Hardekoolvuur! [boodskap #17145 is 'n antwoord op boodskap #16285] |
Fri, 28 August 1998 00:00   |
Michael E Willett
Boodskappe: 182 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 27 Aug 1998 19:47:27 GMT, had the following to say:
|
| Ek wonder of jy besef watter soort opinies
| Zulus en Xhosas en Afrikaners en dies meer van
| julle Engelse het.
Ek is nie Engels nie - ek is 'n tweetalige Suid-Afrikaner. En ek gee
regtig glad nie om wat enige swarte van my dink nie - hulle het oor
die afgelkope vyf jaar bewys dat hulle opinie geen waarde dra nie.
Daar is by my nie die geringste aanpassing in lewenshouding of
lewensstyl om die opinie van swart mense of Engelse of Boertjies in ag
te neem nie.
| Julle dink julle is so
| liberaal
Ek is nie liberaal nie - enige liberaliteit wat ek dalk nog gehad het,
is die afgelope vyf jaar soos mis voor die son verdwyn.
| en gekultiveerd en so wat wonders.
Ek is baie gekultiveerd - ek drink droe wit wyn, my poep stink soos
pypkaneel en ek luister na boere-techno musiek. Wat wonders jy?
| Maar jy hoef nie te lank te wag nie, en die
| deursnee Engelsman in Suid-Afrika wys sy
| ware kleure as net so reaksioner en rassisties
| as die ergste stoere-boer.
Wys jou net hoe uit "touch" jy is met SA - daar bestaan al reeds vir
omtrent drie jaar GEEN openlik liberale Engelse hier nie. Elk sal nie
sê reaksionêr nie, maar tussen hulle wit vriende, uiters rassisties.
|Daar is natuurlik
| uitsonderings. Maar my lang verblyf onder lede
| van die eerste nasies
... SWARTES, Gloudina, mens noem hulle swartes ....
| van Suid-Afrika het my
| gou laat besef
.. jy het 'n lang verblyf nodig om GOU te besef !?!?!?!
|dat hulle 'n diep wantrou het
| teenoor Engelse Suid-Afrikaners, en eers seker
| maak wat die motiewe is voordat hulle hul hart
| vir hulle oopstel.
Hierdie stelling van jou geld vir ALLE groeperinge oor die hele wereld
(kultureel en rassisties, taal en polities) en is nie net beperk tot
swartes hier in SA nie. Vertel ons iets wat ons nie weet nie.
|Dis dieselfde vir Amerikaners
| in Suid-Afrika. In hulle geval wantrou die deur-
| snee swart Suid-Afrikaner selfs hulle kwalifikasies,
| omdat 'n mens so maklik in die VSA bogus grade kan
| ontwikkel.
Jy moet kom hoor hoe wantrou die Amerikaanse recruiters hier enige SA
kwalifikasie - of dit nou 'n witte of swarte is wat dit hou!
...steeds net ek, Simon
|
|
|
Re: Hardekoolvuur! [boodskap #22720 is 'n antwoord op boodskap #16285] |
Fri, 30 April 1999 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hen...@my-dejanews.com writes:
> Spesiaal vir Gloudina - my vriend Sollie is 'n diep,
filosofiese denker. As jy
> wil weet waaroor hy dink, gaan kyk by:
>
> http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm
>
> Groete
>
> Henri
Dankie Henri. Ek hou daarvan as jy van
die bome en die blare praat. Hier by
ons is daar botsels aan die bome, maar
die lente wil net nie uitbars nie. Ons
word al ongeduldig.
Ja, Sollie sien dinge diep. Somtyds kan
jy nie wag om te vlieg nie, en dan as
die oomblik aanbreek, sien jy dat dinge
nie so eenvoudig is nie.
Gloudina, uit die land van die berkebome.
(Hulle is slanke bome, met wit basse wat
soos by die bloekombome los van die boom
raak na 'n ruk. Die Eerste Nasies het
hulle skuite hiermee bedek.)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 20:39:31 UTC 2025
|