Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sonnige Suid-Afrika
Sonnige Suid-Afrika [boodskap #17070] Di, 25 Augustus 1998 00:00
sb  is tans af-lyn  sb
Boodskappe: 9
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dis heerlike lente,
die winter's verby...

Net jammer die wind waai so bietjie woes elke nou en dan, maar een van die
dae is dit weer swemtyd en braaityd en al daardie lekker dinge.

Daar is darem niks so lekker soos somer in sonnige Suid-Afrika nie!

Groete,
Sanet (wat vanmiddag gaan sit en fotosinteer in die son met 'n laptop en 'n
selfoon op die skoot)
Vorige onderwerp: Uit "Wat die hart van vol is" deur PETER BLUM
Volgende onderwerp: Re: Antie Hanskakie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:00:36 MGT 2024