Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Airfare and touristing in SA.
Re: Airfare and touristing in SA. [boodskap #17065] |
Tue, 25 August 1998 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 24 Aug 1998 20:07:43 +0200, wrote:
Johnny Clegg and Savuka aren't rock music.[/color]
>
> Barend>>
Brian Peterson from 2020 Vision is it?
Why DO you give yourself an Afrikaans name and then make racist and
dumd statements on the NG?
|
|
|
|
|
|
|
Re: Airfare and touristing in SA. [boodskap #17261 is 'n antwoord op boodskap #17065] |
Wed, 02 September 1998 00:00  |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 01 Sep 1998 20:31:39 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
|Ja. Jou Afrikaanse spelling IS vrot.
|So, in watter taal KAN jy spel?
Nie een nie - as ek nie 'n spelchecker op my rekenaar gehad het nie,
was ek verlore!
|
|En ek sien jy kruip OOK weg agter n vals e-mail adres. Naam is ook
|seker vals.
Nee, ek kruip nie weg nie - ek het my regte e-mail adres 'n ruk lank
gegee, maar ek het regtig probleme opgetel met gemorspos wat na my toe
gekom het en wat nou weer opgehou het.
My naam is Johan Potgieter en my e-mail adres is jnpj...@bigfoot.com
As jy my nie glo nie, vra net - hier is een of twee van my oudstudente
op die nuusgroep wat my ken!
Johan
Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 15:46:50 UTC 2025
|