Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Onderklere Opname
Re: Onderklere Opname [boodskap #17036] Ma, 24 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
James  is tans af-lyn  James
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hi Sanet

Jammer maar ek is nie James Small nie. Het nie eers die ooreenkoms besef
nie. Maar hopelik, sal my reeks onderklere ook binnekort beskikbaar wees,
landwyd, nie net in die Kaap nie.

Groete
James
Sanet wrote in message ...
> James? Soos in James Small? Hy verkoop mos nou onderklere innie Kaap. Ek
> wonder maar net.
>
>
> James wrote in message ...
>> Hou jy van mooi onderklere? Ek is tans besig om 'n opname te doen oor
>> Suid-Afrikaanse mans en watter onderklere hulle dra.
>>
>> As jou wil deelneem, voltooi die vraelys en stuur terug na my toe.
>>
>> Groete
>> James
>> Kaapstad
>> Suid-Afrika
>>
>
Re: Onderklere Opname [boodskap #17037 is 'n antwoord op boodskap #17036] Ma, 24 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sb  is tans af-lyn  sb
Boodskappe: 9
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
James? Soos in James Small? Hy verkoop mos nou onderklere innie Kaap. Ek
wonder maar net.

James wrote in message ...
> Hou jy van mooi onderklere? Ek is tans besig om 'n opname te doen oor
> Suid-Afrikaanse mans en watter onderklere hulle dra.
>
> As jou wil deelneem, voltooi die vraelys en stuur terug na my toe.
>
> Groete
> James
> Kaapstad
> Suid-Afrika
>
Re: Onderklere Opname [boodskap #17063 is 'n antwoord op boodskap #17036] Di, 25 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sb  is tans af-lyn  sb
Boodskappe: 9
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Wel, dit is 'n verligting! Ek het jonge heer Small 'n paar keer sosiaal
ontmoet (hy het met 'n vriendin van my uitgegaan) en ek en hy kan mekaar nie
verdra nie. Ek dink hy is ondraaglik vol van homself, en hy aan die ander
kant verwag dat alle vrouens voor hom moet swymel (Ooooh James! fladder
ooglede en word flou tipe ding) En nadat ek vir hom gesê het "Rugby is for
men too scared to Skydive" praat ons nie met mekaar nie.

Hoop jou onderklere besigheid is 'n sukses en mag jy *erg* ryk word. Dis
hoog tyd dat mans ook "sexy" onderklere begin dra.

James wrote in message ...
> Hi Sanet
>
> Jammer maar ek is nie James Small nie. Het nie eers die ooreenkoms besef
> nie. Maar hopelik, sal my reeks onderklere ook binnekort beskikbaar wees,
> landwyd, nie net in die Kaap nie.
>
> Groete
> James
Re: Onderklere Opname [boodskap #17085 is 'n antwoord op boodskap #17036] Wo, 26 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Bryan  is tans af-lyn  Bryan
Boodskappe: 26
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 24 Aug 1998 14:50:55 +0200, "Sanet" wrote:

> James? Soos in James Small? Hy verkoop mos nou onderklere innie Kaap. Ek
> wonder maar net.
>
Hy speel nou weer rugby vir die Gauteng-Leeus... so dis seker sy girl
wat nou sy onderklere namens hom in die Kaap verkoop. :o)

Bryan

************************************************************ ********
Remove 'KAAP' in front of @ to reply
Visit my website at: http://www.TheOffice.net/brynie
Vorige onderwerp: Re: South Africans in North America - please read this
Volgende onderwerp: New SA speak? 'n Leuen is nie oneerlik? En hulle is steeds in hul' poste?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:51:25 MGT 2024