|
|
|
|
|
|
| Re: glou...@igs.net [boodskap #16862 is 'n antwoord op boodskap #16780] |
So., 16 Augustus 1998 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2157 Geregistreer: Mei 1997
|
Senior Lid |
|
|
"Frikkie Potgieter" writes: >
> Lankal Fucktup
> Gutters daar iewers naby Sowetho
> Net so stupid soos haar dogter
> Frikkie
Frikkie, my ou dier, Tannie sal vir jou
verdere Afrikaanse lesse moet reel. Hoekom
mors jy jou moedertaal so op? Is dit die
beleid van die Afrikaanse Weerstandsbeweging
om weerstand te bied teen Afrikaans?
Die tannie met die trane wat langs haar
wange afloop oor die manier waarop die
lede van die AWB die Afrikaanse taal opmors.
|
|
|
|