Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Katryn se koffie is al koud, ek sit dit gou in die microwave
Re: Katryn se koffie is al koud, ek sit dit gou in die microwave [boodskap #1684] |
Wed, 30 July 2003 10:56  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn"
: 2. A person who habitually spreads intimate or
private rumors or facts.
---
nou't ek ook iets geleer, dat as mens in engels
die waarheid skryf is dit skinder ..... ek wonder
of dit in afrikaans ook dan skinder sal wees? ;-)
-
ek sien die sleutelwoord daar is 'habitually' so
as ek net eenkeer alles wat ek van jou weet met
iemand anders bespreek of deel, dan is dit nie
skinder nie, solank ek dit net in engels ook doen
:-(
stem jy?
|
|
|
Re: Katryn se koffie is al koud, ek sit dit gou in die microwave [boodskap #1702 is 'n antwoord op boodskap #1684] |
Wed, 30 July 2003 19:21  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:uq5givo6djjbshs6eqfttdq8g1112p9cjj@4ax.com...
> Okay okay....ek erken my koffie was sterk en bitter moerkoffie, maar
> ek's sorry 'kay? SORRY!!
> :-)))
> Peace bro'? :-)
>
>
> "Tobie" wrote:
>
>> "Katryn"
>> : 2. A person who habitually spreads intimate or
>> private rumors or facts.
>> ---
>> nou't ek ook iets geleer, dat as mens in engels
>> die waarheid skryf is dit skinder ..... ek wonder
>> of dit in afrikaans ook dan skinder sal wees? ;-)
>
> Ek wetie rerig nie. :-))
>
>> ek sien die sleutelwoord daar is 'habitually' so
>> as ek net eenkeer alles wat ek van jou weet met
>> iemand anders bespreek of deel, dan is dit nie
>> skinder nie, solank ek dit net in engels ook doen
>> :-(
>> stem jy?
>
> Nee, ek weet NIKS!!! :-)))
>
Julle twee laat dit klink asof daar allerhande geheime vir ons weggesteek
word...:-)) Tobie is jy regtig Gloudina?
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:52:27 UTC 2025
|